by Ellen Brown
“War! What is it good for? Absolutely nothin’!”
So went the Bruce Springsteen pop hit of the 1980s, first produced as an anti-Vietnam War song in 1969. The song echoed popular sentiment. The Vietnam War ended. Then the Cold War ended. Yet military spending remains the government’s number one expenditure. When veterans’ benefits and other past military costs are factored in, half the government’s budget now goes to the military/industrial complex. Protesters have been trying to stop this juggernaut ever since the end of World War II, yet the war machine is more powerful and influential than ever.
Why? The veiled powers pulling the strings no doubt have their own dark agenda, but why has our much-trumpeted system of political democracy not been able to stop them?
Gesamentlike verklaring uitgereik deur
Boerevolk Vryheidstigting (BVS) en Afrikaner Volksparty (AVP)
Die AVP en BVS roep volksgenote op om nie aan die komende verkiesing van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK) deel te neem nie. Die belangrikste redes daarvoor is die volgende:
* Die VVK wil met ‘n onwettige regime onderhandel wat hom ten doel stel om ons volk te vernietig. So ‘n regime se beloftes, indien enige gemaak word, is nie die papier werd waarop dit geskryf staan nie.
* Die VVK se uitgangspunt is dat ons volk geen land het waarop hy kan aanspraak maak nie. Dit is ‘n infame leuen. Die VVK erken met hierdie stap dat die regime se aanspraak op ons land regmatig is. Dit is nie net fataal nie, maar loutere onsin. Hierdie land is deur ons voorvaders in pand aan ons toevertrou om te bewaar vir die nageslag. Dat dit nou onder ANC-beheer is, verander niks aan ons volk se regmatige aanspraak op ons grondgebied nie. Hierdie land is ons land!
Blankes, en in besonder die Afrikaner blanke se standpunt oor misdaad is dat ’n mens nie steel omdat jy honger of werkloos is nie, maar omdat jy skelm is.
Die “president” van Suid-Afrika, Jacob Zuma, word op die voorblad van Beeld van Woensdag 7 September 2011 aangehaal: “Swart mense is werkloos en honger en dan beland hulle in die tronk.”
Op dieselfde bladsy, direk onder die bo-vermelde berig verskyn ’n opskrif wat lui, “Polisiebeampte wat wag hou, besteel sy minister.”
Hierdie dief was nie werkloos óf honger nie maar in diens en het nie kos gesteel nie maar ’n selfoon en skootrekenaar. Daarbenewens was hy nie ’n gewone swart man nie, maar ’n skelm wat paradeer as 'n geregsdienaar wat ander inwoners moet beskerm teen juis dit waaraan hy nou skuldig is en waarvan Zuma in die koor van onbeholpenes sing dat hy werkloos en honger moes gewees het.
In ‘n uiterste poging van die media om ons te oortuig dat ons, veral nou na afloop van die sokker, in utopia aangeland het en F.W.de Klerk se visie van ‘n “leiernasie” verwesenlik is, is dit raadsaam om opnuut na ‘n werklike leier van wêreldformaat se insig te kyk en te vergelyk. Daar is ‘n tabel op skrif gestel wat van 1954, tot die jaar 2050, ‘n vooruitskouing gee van vêrsiendheid gegrond op die vermoë om beleid en besluite, twintig jaar vooruit te projekteer en te weet wat die gevolge daarvan sal wees.
STATUUR VAN DIÈ POLITIEKE “PROFEET” ?
As een van die grootste staatsmanne van sy tyd, gemeet aan die chaos waarin die Republiek vandag verkeer, staan hy as staatshoof onge-ewenaard tot vandag en waarskynlik nog tot ver in die toekoms. Dit is dus gepas dat ons net weer ons geheue sal verfris van wieons praat, en wat sy aansien was onder selfs die Afrikanervolk se vyande!
NUGTERHEID TOT BESKAMING UIT ONVERWAGSE OORD
"I'm 76 and Tired"
This should be required reading for every man, woman and child.
I'm 76. Except for brief period in the 50's when I was doing my National Service, I've worked hard since I was 17. Except for some some serious health challenges, I put in 50-hour weeks, and didn't call in sick in nearly 40 years. I made a reasonable salary, but I didn't inherit my job or my income, and I worked to get where I am. Given the economy, it looks as though retirement was a bad idea, and I'm tired. Very tired.
In deze aflevering zullen we het hebben over de 'witte vlucht' die omstreeks de jaren tachtig in met name Nederland en Vlaanderen begon.. Mensen die zich dat konden permitteren vluchtten uit de grote steden om het door links opgedrongen veelkleurige samenlevingsmodel te ontlopen, om zich vervolgens veilig te wanen in witte enclaves ver van al die bonte multikul- en islam waanzin vandaan.
Waar ze op dat moment echter niet aan dachten was dat dit verschijnsel echt niet aan hun straatje voorbij zou gaan. Het enige wat ze met die volksverhuizing bereikten, was dat de islamisering zich minder snel in hun wijken zou manifesteren. Dát deze er zou komen was nu eenmaal een gegeven.
DIE AFRIKANER VOLKSPARTY STANDPUNT:
Hoewel daar weinig kritiek teen die nasionalistiese standpunte van die AVP ervaar word, besef ons dat daar wel mense sal wees wat ons beskou as kritici van alles en almal rondom ons en van mening is dat ons nie werklik oplossings het vir die pad vorentoe nie.
Op ons pad na vryheid, dit wil sê, totale onafhanklikheid in ons eie land, is daar egter nie ruimte vir opportunisme of die korttermyn suksesse van maklike oorwinnings en resultate van blote uit oorlêery van politieke opponente nie.
Die insien van die verband tussen gebeure en die berekening van wat die gevolge van bepaalde besluite en optrede sal wees, is onontbeerlik vir die sukses wat noodsaaklik is vir standhoudende vryheid, wat juis verloor is as gevolg van ’n politieke geknoei, waar die oorwig van ondersteuners daarvan, feitlik deurgaans nie bewus was van waarheen hulle op pad was nie en bloot in goedertrou agter verkose leiers aangeloop het!