JEREMIA 42
TOE het al die owerstes van die leërs aangekom, naamlik Jóhanan, die seun van Karéag, en Asárja, die seun van Hosája, en die hele volk, klein en groot,
2 . en aan die profeet Jeremia gesê: Laat ons smeking tog voor u kom en bid tot die HERE u God vir ons, vir hierdie hele oorblyfsel — want ons het as ’n klein klompie uit baie oorgebly, soos u oë ons sien —
3 . dat die HERE u God ons bekend mag maak die pad wat ons moet trek, en die saak wat ons moet doen.
4 . En die profeet Jeremia het hulle geantwoord: Ek hoor; kyk, ek sal tot die HERE julle God bid volgens julle woorde; en alles wat die HERE julle antwoord, sal ek julle bekend maak; ek sal vir julle niks agterhou nie.
5 . Toe sê hulle vir Jeremia: Laat die HERE ’n waaragtige en geloofwaardige getuie teen ons wees as ons nie stip handel ooreenkomstig elke woord waarmee die HERE u God u na ons sal stuur nie.
6. Laat dit goed of sleg wees — ons sal luister na die stem van die HERE onse God na wie ons u stuur, dat dit met ons goed kan gaan as ons luister na die stem van die HERE onse God.
7. En aan die einde van tien dae het die woord van die HERE tot Jeremia gekom,
Lees ook: DIE REHOBOTH BASTERS - LESSE GELEER
In weerwil van herhaalde waarskuwings van wyle mnr. Jaap Marais aan die blanke kiesers van Suid-Wes-Afrika om nie resolusie 435 te aanvaar en om nie deel te neem aan die verkiesing wat Suid-Wes-Afrika volledig in die hande van die Kommuniste sou laat, het almal deelgeneem en in die proses, soos die Rehoboth Basters, hulle grond verloor.
Geen hofsake en vertoë kon hulle regmatige aanspraak op hulle grondgebied en hulle strewe om oor hulle eie lotgevalle te beslis, herstel nie.
Net so het ’n vier-uur lange pleitrede van mnr. Marais met ander regse organisasies en partye om saam te werk om ’n verkiesing af te dwing om de Klerk te stuit, op dowe ore geval en is die dwaasheid van daardie moedswillige weiering op ons voltrek en bestaan meeste van daardie organisasies en partye net in naam of groeperinge waarin hulle opgegaan het.
Die Pad van die Rehoboth Basters http://www.rehobothbasters.org/
Lees ook VLUGTERS EN VEGTERS
6 September 2004
The Honourable Minister
Ministry of Lands, Resettlement
and Rehabilitation
Government Park
WINDHOEK
Namibia
Dear Honourable Minister
TRADITIONAL LANDS OF THE REHOBOTH BASTER COMMUNITY
Thank you for availing us as representatives of this community the honour and opportunity to submit this humble but cogent matter to you as Minister of Lands, Resettlement and Rehabilitation.
We convey our sincerest congratulations on your commendable promotion to be elected as the Presidential Candidate for the ruling party in the coming elections. We do believe that you are eminently suitable for this august office and that you will serve as an excellent President for the Republic of Namibia. May God grant you health and wisdom to sustain true democracy, peace, stability and prosperity in the years ahead.
Omdat op veel Zwitserse scholen het aandeel van niet-Zwitserse kinderen (en dan met name Turkse scholieren) reeds gestegen is naar 70 %, is onlangs op een lagere school in de stad Weinfelden gelegen in het kanton Thurgau besloten om de Zwitserse kinderen voortaan Turkse les te geven.
Volgens een onderwijzer van de bewuste Martin-Haffter school is dit "omdat de Zwitserse leerlingen hun Turkse medeleerlingen anders niet kunnen verstaan omdat die alleen maar Turks spreken en maar mondjesmaat de Zwitserse taal beheersen.
Om niet het risico te lopen dat Zwitserse kinderen uitgesloten worden is het goed dat zij zich aanpassen aan hun vreemde klasgenootjes" aldus deze onderwijzer.
Nuus 24 berig só oor die uitspraak in die gelykheidshof: Ek haal slegs enkele sinne aan
GEMENGDE REAKSIE OP 'SKIET DIE BOER'-UITSPRAAK 2011/09/12 11:18:14 PM
Johannesburg – Die sing van die woorde “awudubula ibhuna” (skiet die boer) en “dubula amabhuna baya rapyha” (skiet die boere, hulle verkrag) is Maandag onwettig verklaar, wat tot vreugde onder sommige en mismoed onder andere gelei het.
Woorde is magtige wapens wat tot rampspoedige dade en selfs volksmoord kan lei, het Regter Collin Lamont gesê in sy uitspraak. Hy het beslis dat Julius Malema, leier van die ANC-Jeugliga, se sing van die woorde as haatspraak geld.
Hier volg ’n baie interessante en insiggewende waarneming wat lig werp op die omvang van die stryd van die mens op aarde. Ons het baie van wat hier blootgelê word al beleef en sien baie daarvan onbeheersd ontplooi rondom ons sonder om werklik te weet waar dit vandaan kom en veral hoe om ons daarteen te verweer.
As dit sal help om ons opnuut te laat besef dat ons stryd nie teen vlees en bloed is nie maar teen die Magte, die Owerhede, die Wêreldheersers van die Duisternis van hierdie eeu en die Bose geeste in die lug en dan ons hulp by God die Vader, Seun en Heilige Gees gaan soek, dan is hierdie openbaring iets werd! Ons begin deur net vir u die inhoudsopgawe te gee van die beplanning, waarna ons in ’n paar aflewerings die opnames se inhoud vir u sal deurgee vir ingeval u dit nog nie êrens raakgeloop het nie. (Redaksie)
Alhoewel daar verdeeldheid in die HNP is oor dié party se deelname aan die VVK-verkiesing, het die Volksbonders in HNP-geledere tog die hef in die hand en is hulle onverpoosd besig om een en elk te probeer oortuig om aan hierdie verraad deel te hê. Dat hulle in die proses die HNP ook gaan vernietig, skeel hulle duidelik min.
Pas is ook onthul hoe Louis van der Schyff, die hoofsekretaris van die HNP, onder ‘n skuilnaam op die organisasie Boerevolk Vryheidstigting se webblad voorbrand vir die VVK se verkiesing gemaak het. In die HNP verkondig hy nog al die jare dat die hele Suid-Afrika Blanke land is, dat die regime onwettig is en deel hy die HNP se Vryheidsmanifes uit vir elkeen wat hy raakloop. Ja, so het hy selfs ‘n swart joernalis jare gelede by ‘n HNP-kongres verjaag. Op www.boerevryheid.co.za het hy te vertelle dat ‘n “groot genoeg stuk grond” van die ANC “geëis” gaan word! Dit