In de andere afleveringen hebben we het onder andere al uitgebreid gehad over ''positieve discriminatie' , 'politieke correctheid', 'islamisering' en 'de snelle vervreemding van Europese steden'.
In dit zevende deel willen we stil staan bij de zeer grote geldbedragen die de multikul projectjes en allerlei andere nonsens de belastingbetaler reeds gekost hebben maar nog nooit tot enig positief resultaat hebben geleid. (n.s al die geld wat vir die multikul aangewend is is in die bekende bodemlose put verdwyn).
Ten eerste waren er natuurlijk de bekende miljarden kostende initiatieven om met name de Marokkaanse reljeugd weer op het goede pad te brengen zodat ze het wel zouden laten om de wijk of buurt waar ze woonden te terroriseren.
Ons plaas hierdie berig wat September ‘n jaar gelede op ons webblad was en nou in ons argief is, net weer vir perspektief. Al gaan die leuen hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel, gaan die ou gesegde! Cele moet nou weer van voor af verduidelik!
Die verstommende aksies van ANC-hoofde is nie altyd as gevolg van onvermoë nie maar dikwels deurdagte besluite om hulle doel, wat dit telkens ookal is, te bereik. So kan genl.maj. Stephanus Terblanche, ’n voormalige polisiegeneraal en bestuurder in die polisie se afdeling Voorsieningsbestuur, getuig ná Bheki Cele, die ANC se nasionale polisiehoof, se inkriminerende uitlatings verlede week in die parlement. Terblanche wat in Augustus summier afgedank is nadat hy geweier het om te bedank word nou saam met nog 'n voormalige generaal deur Cele beskuldig van korrupsie, dinge waarvoor Cele self in die spervuur staan. Maar Cele het betyds van Terblanche ontslae geraak, of so dink hy, en nou kan die blaam na Terblanche verskuif word.
Die grootste hindernis wat staan tussen die Afrikaner en sy vryheid is die Demokratiese Alliansie (DA). Dit is ’n party wat vandag steeds denke openbaar en propageer van sy voorgangers wat nog altyd die Afrikaner strewe ontwaardig was. Die filantropiese denke van die DA was alreeds in stryd met die Afrikaner denke so vroeg as die era van die kafferoorloë aan die oosgrens. Ten spyte van die diefstal, moord en doodslag deur die swartes (soos ons dit vandag ook ervaar) is daar altyd kant gekies teen die boere.
Die vernaamste rede waarom die grensboer ’n eie staat wou hê , was territoriale segregasie en differensiasie. Die beleid van gelykstelling en assimilasie (DA beleid) het lynreg met die Afrikaner-Boer se heiligste oortuigings gebots en sy bestaan op stoflike gebied onmoontlik gemaak. Die Britse anglisasie beleid was daarop bereken om swart mense te misbruik om Afrikaners tot aanvaarding van hul filantropiese beskouings te bring.
THESSALONICENSE 2:1-17
MAAR ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus en ons vereniging met Hom,
2 . om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie — deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees — asof die dag van Christus al daar is.
3 . Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf,
4 . die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.

Gaan kliek op die skakels hieronder en gaan lees waarom daar NIE aan hierdie Volksraad Verkiesings Kommissie (VVK) se verkiesing deelgeneem moet word nie.
Die VVK mislei die Afrikanervolk om te gaan onderhandel met die ANC en SAKP oor 'n Volkstaat.
SEX AND VIOLENCE INCULCATED THROUGH ENTERTAINMENT
Entertainment. Movies would gradually be made more explicit as regards sex and language. After all, sex and rough language are real and why pretend that they are not? There would be pornographic movies in the theatres and on television. VCR's were not around at that time, but he had indicated that these cassettes would be available, and video cassette players would be available for use in the home and pornographic movies would be available for use on these as well as in the neighbourhood theatre and on your television. He said something like: "you'll see people in the movies doing everything you can think of." He went on to say that all of this is intended to bring sex out in the open. That was another comment that was made several times- the term "sex out in the open." Violence would be made more graphic. This was intended to desensitise people to violence.
Die aanslag op die Christelike geloof neem al hoe meer openlik toe. Hieronder volg ’n artikel uit die Daily Mail van 19 September 2011 in Engeland waar bekende akademici hulle skaar agter die evolusie gedagte. Daar word openlik gesê die idee dat God die aarde en die mens geskape het gevaarlik is en en dat dit met wetgewing verhoed moet word om in skole geleer te word.
Ek is persoonlik van mening dat jy nie moet argumenteer met ’n persoon wat dink hy stam van ’n aap af nie. Die vorming van die mens d.m.v. evolusie is en bly slegs ’n teorie. Die AVP staan onwrikbaar by die geloof in die Drie-enige God wat hemel en aarde gemaak het.
BAN TEACHING CREATIONISM AT SCHOOL, SAY ACADEMICS - Daily Mail
The teaching of creationism should be outlawed in school science lessons, a group of leading scientists have said.