’n Brief wat in 2000 geskryf is aan die Ridge Times in Secunda na aanleiding van die Broederbond se aanspraak dat hy aan skole hulp verleen, plaas perspektief op die Broederbond se oogmerke met die Afrikanervolk. Dit is veral interessant in die lig van die rol van die AB in die Afrikaner Burgerlike Netwerk.
For the past few days, Tottenham and a few other vibrantly multicultural areas of
It has taken the shape of chairs smashing shop widows, Molotov cocktails igniting autobuses, Black fists smashing White faces, charging youths hurling missiles, private enterprise going up in flames, and police officers going down to hospital.
It has also taken the shape of a wave of socialism, which has swept through the high streets redistributing wealth, transforming shops into great piñatas to be exploded, with TVs, iPods, trainers, mobile phones, jewellery, chemist products, carpets, and booze of various grades and descriptions being transferred from shops to local residents in thousands of unrecorded transactions, at all hours of the night and day, without need for shop assistance.
Daar is onlangs in die media ernstig na mekaar gehap deur die Afrikanerbond en landbouorganisasies. Uit korrespondensie wat daaruit voortgevloei het, het die naam van die Afrikaner Burgerlike Netwerk na vore gekom wat heelwat vrae onder behoudende en Nasionalistiese Afrikaners laat ontstaan het.
Met die verbale houe wat na mekaar gemik is tussen Vrystaat Landbou, Agri SA en die AB, moet ‘n mens egter waarsku dat hulle versigtig moet wees dat hulle nie straks mekaar raak slaan nie! Met die standpunte en onderlinge oogmerke van elke organisasie, kan ’n mens nie regtig agterkom of hulle wil vry of baklei nie.
Moet asseblief tog nie ons volk se posisie met dié van die Jode en Israel vergelyk nie!
“… en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is maar dit nie is nie, maar ‘n sinagoge van die Satan”.
Openbaring 2:9
Daar is persone in ons volk se geledere wat die posisie van die Afrikanervolk met dié van die “Jode” van vandag vergelyk. So word beweer dat die Jode ook baie lank moes rondswerf (2 000 jaar) voordat hulle ‘n deel van hulle eie land (
In Rapport van 7 Augustus 2011 word nog ‘n aanslag op die Afrikanervolk geloods. Hierdie keer op een van sy helde van weleer, naamlik die Voortrekkerheld, Andries Pretorius. Pretorius, die held van Bloedrivier, word nou as ‘n kindermolesteerder en verkragter uitgebeeld volgens “navorsing” van ‘n sekere dr JC van der Walt. En Rapport aanvaar uiteraard sonder meer die weergawe van Van der Walt.
ROMEINE 10:11-21
Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie. 12. Want daar is geen onderskeid tussen Jood en Griek nie; dieselfde Here tog is Here van almal en is ryk oor almal wat Hom aanroep.
13. Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
14. Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?
Op 27 Desember van 2010 het daar ’n artikel op die AVP-Webblad veskyn onder die titel: DIE DE KLERKSTIGTING NOG NIE KLAAR MET AFRIKANER-UITVERKOPING NIE. Daarin is verwys na ‘n interressante onderhoud wat die Internasionale korrespondent van WorldNetDaily, Anthony C, Lobaido, met vier “ uiters vername posbekleërs” as anti-kommuniste in die voormalige Suid-Afrikaanse Regering gevoer het, waar daar belangrike, voorheen versluierde perspektiewe na vore gekom het.
Die persone is Pieter du Toit, voormalige S A Lumag Vliënier, Kol. Wakefield Manner, Hoof van 32 Bataljon tydens die Angolese oorlog, Harry Botha, Akademikus en Jan Louis Coetzee, voormalige Hoof van Dept. Strategiese Kommunikasie van Buitelandsesake, ‘n koverte intelligensie eenheid.