Die skoen is alreeds aan die ander voet! Waar dit in die hitte van die aanslag op Nasionalisme, altyd die voorstanders daarvan was wat moes verdedig, is dit nou anders. Wanneer Donald Trump die waarheid praat, al is dit nou in kru taal, dan is dit die taalgebruik wat hom ‘n rassis maak om die klem te probeer afwentel van die waarheid wat hy praat. Deur elke bekende én onbekende liberalis en swarte, word hy aangeval en veroordeel .
Indien die Afrikalande, die “Nuwe” Suid Afrika daarby ingesluit, nie spreekwoordelik die voorkoms van ‘n rioolput verteenwoordig nie en die uitsprake en optredes van swart Afrikaleiers nie verdien om gekritiseer te word nie, in watter terme ookal, wat dan??
Jeremia 35:1-19
“So spreek die HERE van die leërskare, die God van Israel: Gaan sê aan die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem: Wil julle hieruit geen lering trek om na my woorde te luister nie? Spreek die HERE. Die woorde van Jónadab, die seun van Regab, wat hy sy kinders beveel het om geen wyn te drink nie, het hulle gehou; want hulle het geen wyn gedrink tot vandag toe nie, maar het geluister na die gebod van hulle vader. En Ék het met julle gespreek, vroeg en laat, maar julle het na My nie geluister nie.” (:13&14).
‘n Baie seldsame karaktereienskap in ons samelewing vandag – getrouheid. Dink maar hoe gereeld u met iemand by ‘n sakeonderneming praat wat onderneem om u binne minute terug te skakel en u wag vandag nog vir daardie oproep. Dit gebeur ongelukkig nie net so nou en dan nie. Hierdie verskynsel het so algemeen geraak dat dit ons byna nie eers meer pla nie omdat ons daaraan gewoond raak.
Hierdie jaar het vir die Afrikaner afgeskop soos elke een sedert die nuwe bedeling van 1994 deur bedrog en verraad op ons afgedwing is. Ons toestand versleg jaarliks. Op die oog af is daar min om oor opgewonde te raak. Hoe dan gemaak om die Afrikaner weer op koers te kry?
Wat is die feite?
Pas het die Wêreldbank bekendgemaak dat Suid-Afrika se groeikoers maar sowat 1,1% gaan wees hierdie jaar.
Die vergissing onder sommige Afrikaners dat dit net óns volk is wat onder druk verkeer, word deur hierdie E-Pos vanuit Nederland van die tafel afgevee. In hierdie stamland van ons is die aanslag ook hewig en die weerstand ewe treurig. Die gees van humanisme en liberalisme wat in die wêreld posgevat het, het ‘n vernietigende uitwerking op nasionalisme gehad.
Sedert Gorbatjef en de Klerk se kapitulasie wat die einde van die “koue oorlog” en die uitfassering van apartheid ingelui het en daarmee saam kastig die “rooi gevaar” agter die “ystergordyn” tot ‘n einde gebring het, is die pad vir die “Nuwe Wêreld Orde” effektief ge-open.
Onderskat ons die intelligensie van die swart ras, of verstaan ons bloot nie hulle logika nie? As hulle byvoorbeeld sê, “this door is closed because it’s not open”, of die water tekort is omdat die witmense die damme te groot gebou het, is dit nie in lyn met Gwede Mantashe se opmerking hieronder in die berig van Enca nie?
Is dÍt nie dalk wat Malema vir ons wil sê as hy verklaar dat, as hy sê, “Kill the Boer”, beteken dit nie dat die Boere doodgemaak moet word nie, julle verstaan nie ons logika nie. Gevollglik is Mantashe se stelling dat :“We have a president who has money, who's wealthy, who will not be tempted to steal... He is the president of the ANC. He is wealthy, he is rich. If he steals we will ask him why do you steal, because you have enough?”, se bedoeling glad nie wat ons daarvan sou aflei nie.
Markus 12:18-27
“En Jesus antwoord en sê vir hulle: Is dit nie daarom dat julle dwaal dat julle die Skrifte en ook die krag van God nie ken nie?” (:24)
“God is nie ‘n God van dooies nie, maar ‘n God van lewendes. Julle dwaal dus grootliks.” (:27).
Jesus wys die Sadduseërs in die gelese gedeelte op hul dwaling en voer ook as rede aan waarom hulle dwaal. Die rede is tweeledig dat hulle die Skrifte nie ken nie en tweedens dat hulle die krag van God nie ken nie.
MEV. GABY DEPAUW: "EK IS DAARVAN OORTUIG DIE AFRIKANERS SAL HUL LAND TERUGVAT".
Ons het nav. die artikel 'Die sneller is getrek om Suid Afrika weer te begin terugvat vir die Afrikanervolk' wat deur mnr. Danie Varkevisser, die leier van die Afrikaner Volksparty op 11 Desember geskryf is, 'n insiggewende vraaggesprek gehad met die voormalige raadslid vir Vlaams Belang mevrou Gaby Depauw uit die munisipaliteit Burcht-Zwijndrecht.
Sy het verheug gereageer op die feit dat die Afrikaners net die ou name sal hanteer en die 'nuwe' name voortaan sal ignoreer.
"In ons vorige vraaggesprek over de dappere Friezen had u het er al over dat het Nederlandse volk in verzet komt tegen al die 'zegeningen' van de regenboognatie en het uitbannen van tradities en gebruiken. Waait dit nu over naar het Afrikanervolk of zou dit al lang hebben liggen broeien?"