1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4962652

Besoekers aanlyn

Ons het 43 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE SLEUTEL TOT DIEFSTAL EN KORRUPSIE?

armmoedeOnderskat ons die intelligensie van die swart ras, of verstaan ons bloot nie hulle logika nie? As hulle byvoorbeeld sê, “this door is closed because it’s not open”, of die water tekort is omdat die witmense die damme te groot gebou het, is dit nie in lyn met Gwede Mantashe se opmerking hieronder in die berig van Enca nie?

Is dÍt nie dalk wat Malema vir ons wil sê as hy verklaar dat, as hy sê, “Kill the Boer”,  beteken dit nie dat die Boere doodgemaak moet word nie, julle verstaan nie ons logika nie. Gevollglik is Mantashe se stelling dat :“We have a president who has money, who's wealthy, who will not be tempted to steal... He is the president of the ANC. He is wealthy, he is rich. If he steals we will ask him why do you steal, because you have enough?”, se bedoeling glad nie wat ons daarvan sou aflei nie.

Vanuit ons blankes se verwysingsraamwerk sou dit beteken dat die swartes glo dat jy mag steel en korrupteer as jy arm is. Waarskynlik is dit waarom daar telkens eers ‘n kommissie van ondersoek aangestel moet word wanneer korrupsie waargeneem word. Ook waarom dit so lank neem vir só ‘n kommissie om ‘n verslag uit te bring, selfs jare! Die agtergrond van afkoms, dit is nou sekerlik vanaf die voorvader se finansiële toestand deur al die geslagte tot by die aangeklaagde! Dit alles om vas te stel of daar armmoede betrokke was wat dan sulke korrupsie sou regverdig. In daardie tyd moet so ‘n persoon dan ook ten volle vergoed word, sekerlik omdat dit regverdig is?

As ek my tong uit die kies haal is daar net een afleiding wat hier sin maak! Die Afrikaner moet in sy eie land, volgens sy eie aard en behoefte oor homself regeer! Dít, witman, geld ook vir die Zoeloes, die Xhosas, en elke ander rasse en etniese groepe in die wêreld, indien rasseharmonie en vreedsame naasbestaan die behoefte is!

eNCA - ‎05‎ ‎January‎ ‎2018

RAMAPHOSA IS RICH, WON'T BE TEMPTED TO STEAL: MANTASHE

JOHANNESBURG - The ANC National Chairperson Gwede Mantashe said the party's president, Cyril Ramaphosa is "rich" and would not be tempted to steal state resources.

Mantashe was speaking at the wreath laying ceremony honouring struggle icon OR Tambo on Friday.  “We have a president who has money, who's wealthy, who will not be tempted to steal... He is the president of the ANC. He is wealthy, he is rich. If he steals we will ask him why do you steal, because you have enough?” he said.

Mantashe’s comments come just a few weeks after the ANC elected its new top leadership, a move that many hope will close a decade-long chapter characterised by seemingly unstoppable corruption scandals.

Mantashe said the biggest challenge facing the party was to save its image and reputation.

 "You can’t have an ANC that is seen as synonymous with corruption. It can’t be. We can’t have an ANC that is having a trust deficit between itself as a movement of the people and the people.”  

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie