Exodus 29:38-46
“Dit moet ‘n voortdurende brandoffer vir julle geslagte wees, by die ingang van die tent van samekoms, voor die aangesig van die HERE, waar Ek met julle sal saamkom om daar met jou te spreek.” (:42).
God gee aan Moses die insetting dat die kinders van Israel ‘n voortdurende offer in die oggend en in die aand aan Hom moet bring. Die handeling in hierdie verband word spesifiek voorgeskryf sodat dit vir God aanneemlik sal wees en Hy Hom tot Israel sal wend om met hulle te spreek daar waar hulle die offer moes bring.
Dit mag dalk wees dat ons nie meer brandoffers van diere bring soos aan Israel van ouds voorgeskryf was nie. Die rede hiervoor is nie dat ons aan God ongehoorsaam is nie, maar dat God self ‘n offer berei het wat ons van ons sondeskuld sou skoonwas.
SGP SENATOR MNR. DIEDERIK VAN DIJK: 'EK WIL JULLE VERSOEK GAAN MEER DIKWELS NA DIE KERK, LEES MEER DIKWELS JOU BYBEL, EN KYK MEER DIKWELS OMHOOG".
Tydens die Nederlandse Leeu aand wat op Vrydag 19 Januarie in die Suid Hollandse stad Rijswijk gehou is, was daar verskeie sprekers soos bv. mevre. Jenny Douwes 'n entrepeneur uit Friesland, wat wal het gegooi teen die anargiste wat op Saterdag 18 November 2017 wou protesteer in Dokkum teen die Sinterklaasfees, die voormalige liberale VVD minister Rita Verdonk, mnre. Sam van Rooy van die Vlaams Belang party , Joost Eerdmans van die Rotterdamse Leefbaar Rotterdam party , Machiel de Graaf van die Tweede Kamer faksie van die Party vir die Vryheid, en Diederik van Dijk van die faksie van die Staatkundige Gereformeerde Party in die Eerste Kamer.
Sy sit en toekyk in die laat 70’s en vroë 80’s hoe Lord Cameron en Margaret Thatcher die blankes in Rhodesië met die hulp van Ian Smith en John Vorster uit hulle geboorteland uit onderhandel, die land aan Mugabe oorhandig en sy sprak geen sprook nie.
Nou dat die land tot ‘n rommelhoop vernietig is en honderde duisende swart “Zimbabwiërs” ( indien nie miljoene nie), by blankes in Suid Afrika ‘n heenkome kom soek het, noú wil sy verhoudinge herstel hê.
Moet egter nie die fout maak om te dink dat antie Liesbet se gewete haar pla nie. Sy, soos al haar maghebbers, hét nie ‘n gewete nie!
Goeiedag almal,
Is dit nie ironies dat die meeste “JA Stemme” in 1992 in Kaapstad uitgebring is, en dit nou juis die Kaapstadse kiesers is wat nou moet toustaan vir water, waarvoor hulle verkose ANC nie voorsiening gemaak het nie.
Foeitog!
Ek verneem van vriende in Kaapstad dat daar oorlog dreig omdat die “nedersettings” steeds kraanwater kry terwyl die liberale ja-stemmers wat belasting betaal, moet toustaan met plastiek bottels vir water.
'n Interressante artikel in sy oorspronklike vorm geplaas sodat die oorsprong en betekenis daarvan vir die Afrikanervolk in sy vryheidstryd, nie verloor word deur slegs uittreksels te publiseer wat die volle betekenis van die inhoud daarvan kan verskraal nie. As die Afrikaner se weerstand teen die "Totale Aanslag" vir sommige Afrikaners wat dit as blote retoriek afgemaak het, en nie werklik dr. Verwoerd en veral behoudende Afrikanerleiers se weerstand teen F.W. de Klerk se nuwe Suid Afrika mooi kon begryp nie, sal hierdie artikel werklik dien om hulle oë oop te maak! Dit is 'n lang artikel maar lees dit gerus tot aan die end daarvan. Suid Afrika was nog deurgaans 'n skakel in die Afrikaketting waarin die Afrikanervolk die blokkasie was.
This article appears in the January 12, 2018 issue of Executive Intelligence Review.
STRATEGIC BACKGROUND
Johannes 14:1-31
“En wat julle ook al in my Naam mag vra, dit sal Ek doen, sodat die Vader in die Seun verheerlik kan word. As julle iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.” (:13&14).
Dit is mos soos musiek in ons ore! Die gedagte dat ek van die God by wie geen ding onmoontlik is nie enigiets kan vra laat sommer onmiddellik my gedagtes dwaal. Ek sukkel al so lank hiermee of ek wou al so graag hierdie of daardie gehad het. En amper instinktief rol die mens se gedagte van die een na die ander begeerte wat homself sal bevredig.
Skielik kom daardie gedagte egter dan weer by jou op dat jy al voorheen dinge van God gevra het, maar dit nie ontvang het nie. En dan wonder ons hieroor – sou Jesus dan ‘n belofte maak en dit nie hou nie?
MNR. MARTIN HAIJKENS: "DIE REGTER HET GEOORDEEL EK HET OORTREE"
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands gehad met mnr. Haijkens, die eienaar van die fietsewinkel 'Paddepoel Fietsen' wat sedert die jare 70 in die winkelsentrum met die selfde naam gevestig is. Omdat die eienaar voel dit is 'n beginsel om op Sondag nie oop te sluit nie, het die regter nou geoordeel hy moet gedwing word om dit tog te maak.
"Meneer Haijkens we mogen toch wel zeggen dat dit een enorm boete is die u moet betalen. Wij vragen ons af of dit niet een beetje té is. Heeft de rechter tegen u gezegd waarom deze zo fors is?"