Hoséa 4:1-19
“Hulle sweer en lieg en moor en steel en pleeg owerspel; hulle breek in, sodat bloedbad aan bloedbad raak. Daarom treur die land, en alles wat daarop woon, kwyn weg: die wilde diere van die veld en die voëls van die hemel, ja, ook die visse van die see kom om.” (:2&3).
Ons aanskou met ons eie oë wat rondom ons in ons land aangaan en tog weier ons om te sien! Ons sien daagliks hoedat ander volksgenote aangeval, beroof, verkrag en vermoor word. Ons sien hoedat bloedbad aan bloedbad raak. Ons sien met ons eie oë hoedat ‘n dorpie soos Coligney in die Wes-Transvaal bykans verwoes word en tog verkies ons om nie te sien nie. Is ons dan só verblind en bedwelmd deur die hoereerdery met Mammon en die sportgod, vermaak en selfbeheptheid of gee ons regtig net só min om?

In ‘n vorige artikel waarin ‘n relaas van die FAK oor die 1994 verkiesing geskryf is, word verwys na genl. Constand Viljoen. Hy sou dan ’n opstand beplan het waaraan meer as 150 000 man sou deelneem. Die doel was nie om die regering omver te werp nie, maar om ’n stuk van die land te beset en te probeer behou. Op die laaste oomblik is die plan laat vaar nadat die regering en die ANC op 23 April ’n akkoord oor selfbeskikking onderteken het. Aldus die FAK.
Die vraag wat die FAK moet beantwoord, is waarom verswyg hulle bekende en geskrewe feite asof die “heroïse” rol van Viljoen die aller tersaaklike inligting is in verband met die mandaatlose bedrogvolle 1994 verkiesing
In ‘n berig wat verwys na mnr. Dries Bruwer, voormalige President van TLU se oorlye op 28 April 2009, skryf Cobus Claassen:
PVV RAADSLID MEV. WILLIE DILLE: "PARTY VIR DIE ARBEID WIL GLO DAT HEEL EUROPA 'N GROOT ZUIDERPARK SWEMBAD WORD".
Die Haagse faksie van die Party vir die Vryheid het aan die wethouer vrae gestel ivm. wantoestande in die Zuiderparkbad. Sedert die opening in 2000 was daar al baie probleme wat deur swart Turke en Marokkane (ouderdom 8-15 jaar) veroorsaak is. Hierdie vuilgoed word deur die polisie aangekeer maar dikwels al gou weer vrygelaat omdat die klagtes nie ernstig genoeg bevind is nie. Jarenlank is die stad Den Haag gedomineer deur die sosialiste van die Party vir die Arbeid en is die klagtes in die doofpot gestop. In 2014 het die PVV met drie setels in die raad gekom en hulle is baie bekommerd oor wat nou gebeur.
"Mevrouw Dille, Uw fractie heeft onlangs vragen gesteld aan het college van Burgemeester en Wethouders naar aanleiding van een brief die anoniem werd verstuurd, en waarin een medewerkster beschrijft dat zij onzedelijk betast is en mishandeld omdat zij niet op de avances van moslims wilde ingaan. Werd deze brief als schokkend ervaren door de andere politieke partijen en zo ja hoe werd hierop gereageerd?"
Nog nie, maar wel die sagte ritmiese geklop van oorlogstromme wat sporadies oral in Suid Afrika gehoor kan word! Die mees onlangse is die trom van prof. Chris Malikane van Wits Universiteit vanwaar daar al jarelank tromslaners opgelei en uitgestuur is oor die lengte en breedte van Suid Afrika.
Dit is Richard Poplak wat homself ‘n “trainspotter” noem wat Malikane blykbaar as ‘n voortstomende trein beskou in sy beskouing van oplossings vir die Suid Afrikaanse problematiek. Malikane se antwoord op ‘n vraag of hy nie dink dat die opneem van wapens die oplossing is nie, het hy onder andere gesê: (Ons haal uit Poplak se artikel in Dayly Maverick aan) “We must encourage the war of the black working class against white monopoly capital.” Inevitably, after undergoing the sausage-making process of corporate mediation, several of the Sunday papers ran a version of the following: FINANCE MINISTER’S COMMIE ADVISER WANTS TO KILL US ALL.
Daar het videomateriaal op die lessenaar van die AVP beland van grepe uit toesprake van enkele NP woordvoerders waar hulle kiesers probeer oortuig om die NP te vertrou met hulle toekoms. Dit was in die aanloop tot die referendum waarin FW de Klerk ‘n mandaat wou verkry vir sy onderhandelings met die ANC.
Dit is in die huidige tydsgewrig geweldig interressant om daarna te luister. Dit sal onmiddelik bevestig met watter leuens die blanke kieserspubliek bedrogvol mislei is om hulle toekoms op die spel te plaas en derhalwe ‘n streep trek deur de Klerk se sogenaamde mandaat! Die AVP is besig om die videos voor te berei om op ons webblad geplaas te word en sal dit aanstons beskikbaar wees.
Johannes 21:1-25
“Hy vra hom die derde maal: Simon, seun van Jona, het jy My lief? Petrus het bedroef geword, omdat Hy hom die derde maal vra: Het jy My lief? En hy antwoord Hom: Here, U weet alles, U weet dat ek U liefhet. Jesus sê vir hom: Laat my skape wei.” (:17).
As Jesus Christus vandag in ‘n sigbare Persoon aan u sou verskyn en u met hierdie vraag – “Het jy my waarlik lief?” - konfronteer, sal u ook bevestigend daarop kan antwoord? En as Hy na afloop van u antwoord dieselfde vraag vir ‘n tweede en selfs ‘n derde maal aan u stel, sal u dalk begin huiwer in u antwoord waarvan u dalk uit die staanspoor so oortuig was?
Met die intrapslag wanneer ‘n mens konfronteer word met so ‘n vraag, sal die eerste gedagte wat opkom waarskynlik wees, maar is daar dan enige twyfel?
In die Afrikanervolk se geskiedenis is hierdie vraag egter al meermale gevra. Nie deur die gewone man op straat nie, maar veral deur diégene wat erns maak met die volksaak en die dieper betekenis van die doel vir sy bestaan. Waarom is die Afrikanervolk in aansyn geroep en wat is die middele beskikbaar vir sy groei en beskerming?