In Rapport van 3 April 2011 spog die hoof van Ben Vorster van Tzaneen met sy “reënboogskool”. Die “vrese van vyftien jaar gelede” dat Afrikaans sou ly en die skool sy “Christelike etos en werksetiek” sou verloor deur integrasie, is glo nie bewaarheid nie. “Smiddae word die skool … met gebed afgesluit”. En die hoof glimlag van oor tot oor waar hy by twee van sy twee Swart leerlinge staan.
Die boodskap is duidelik: Ben Vorster is nou die bewys dat integrasie werk! “Gemeenskaplike doelwitte bind die leerlinge oor kultuurgrense saam”. Sowat 30% van die skool is reeds Engels (lees: Swart). Met ANC-steun is Swart “presteerders” gelok. “Elke bloedjie” wat voor daardie hoof sit, is “steeds ‘n kind van God”, redeneer die ANC-huursoldaat.
DIE WALDENSE
Uit die boekie van prof. JJ Pienaar, “Waarheid en Werklikheid”, kry ons ‘n beknopte maar baie insiggewende beskrywing van die invloed wat die Waldense op die suiwerheid van die Christelike geloof, en veral die stryd om dit so te hou, gehad het.
Die oorsprong van die naam is Italiaans (Valdesi), towenaars, so genoem deur hulle Katolieke vervolgers, Vaudois (Frans) en Waldense(Romaans). Geskiedskrywers trek ‘n lyn vanaf die apostels se suiwer woordverkondiging aan die onderskeie gemeentes van oa. die sewe gemeentes van Klein Asië, Judea en Sirië, na Suid Frankryk en Noord Italië.
Die mense van die “valleie” soos die Waldense genoem was, het die verbindingsroetes tussen die gemeentes van Smirna en Efese in Klein Asië, na die Suide van Frankryk geken waar hulle vanuit die valleie en berge en afgesonderde plekke moes opereer om uit die hande van die moordende Katolieke te bly. Omdat die Waldense nie geskroom het om die dwaalleer van die Katolieke te ontbloot nie, moes hulle uitgewis word.
Lees saam Romeine 8 : 1 - 17
Ons reken ons is kinders van God? Nie waar nie? Wat bedink ons wanneer ons nie by die kerk is nie? Het ons ook deur middel van ons denke die Wet van God, kragteloos gemaak? Ons reken ons is kinders van God, maar getuig ons lewens dat ons nuwe mense is in Jesus Christus?
Hoe is dit moontlik dat die vlees die Wet kragteloos
MAROKKANEN PROBLEEM ONVERMINDERD GROOT
Reeds meer als 30 jaar zijn er zeer grote problemen met Marokkanen in Nederland die grensoverschrijdend gedrag vertonen. In het begin toen de problemen nog kleinschalig waren rustte er op dit thema een heus taboe. Praten hierover was volstrekt onbespreekbaar of werd afgedaan als 'stigmatisering van een bepaalde bevolkingsgroep' . De toenmalige politiek vond dat dit ten alle tijden voorkomen moest worden. Rapportages hierover werden angstvallig in de bureauladen gehouden en critici werden monddood gemaakt door hen meteen in de 'extreem-rechtse' hoek te plaatsen. Men probeerde zelfs door wollig taalgebruik de problemen te verdoezelen.
Die Konserwatiewe Party, dit is nou die party wat nooit as “regs” of “nasionalisties” beskou wou word nie, en wat bekend was vir leierskap wat hulle wind na die seile gespan het, leef steeds voort in die drome en verbeeldingsvlugte van sekere mense. Dit ondanks die feit dat die oordeel oor die KP reeds gevel is. Die titel van ‘n boek wat ‘n jaar of wat gelede oor die KP verskyn het, naamlik “Vegters teen Politieke Boelies” is uiters “gepas” op hierdie politieke waterloot. Die KP het deurgaans soos skoolseuns wat “geboelie” is, opgetree en hulle lot by ander bekla.
Die chaos in die onderwys behoef sekerlik nie debateer te word nie. As die onderwys owerheid egter na vier jaar eers tot die besef kom dat hulle stakende onderwysers se salarisse behoort af te trek en dan agterkom dat hulle nie meer rekord het van wie gestaak het en wie nie, kan ‘n mens ‘n idee vorm waar die oorsprong vir die chaos setel. Om egter dan te besluit om deur die bank salarisse af te trek waardeur pligsgetroue onderwysers onregmatig benadeel word, is aanduidend van die minagting wat die regime vir onderwys en opvoeding het.

Stalled sale a saving grace
By Ellen Brown
www.atimes.com
When a spokeswoman for the International Monetary Fund (IMF) said at a news conference on March 17 that Japan has the financial means to recover from its devastating tsunami, skeptical bloggers wondered what she meant. Was it a polite way of saying, "You're on your own?"
Spokeswoman Caroline Atkinson said, "The most important policy priority is to address the humanitarian needs, the infrastructure needs and reconstruction and addressing the nuclear situation. We believe that the Japanese economy is a strong and wealthy society and the government has the full financial resources to address those needs."
Asked whether Japan had asked for IMF assistance, she said, "Japan has not requested any financial assistance from the IMF."