FAKSIEVOORSITTER VAN FORUM VIR DEMOKRASIE MEV. CLAUDIA ARNOLDUS: "ONDANKS DAT ONS PARTY UITGESLUIT IS VAN DEELNAME EN ONS IN DIE OPPOSISIE BELAND HET, KAN DIE KIESERS DAARVAN VERSEKER WEES DAT HULLE BEKOMMERNISSE EN BELANGE ONS RIGLYNE VIR DIE KOMENDE VIER JAAR SAL WEES"
Geagte leser, Ons het die genoë gehad om 'n derde onderhoud in Nederlands te hê met mev.
Claudia Arnoldus, faksievoorsitter vir die Forum vir Demokrasie Alphen aan den Rijn-tak, na aanleiding van die feit dat die groep nou op volle sterkte is. Ons wil graag die drie ander verkose raadslede hier weereens noem. Dit is mnr. Frank Arnoldus (eggenoot van mev. Claudia Arnoldus) en mnre. Jim van den Bos en Daniël Oorthuizen. Tydens die raadsvergadering van 28 Mei is die twee komiteelede ook amptelik geïnstalleer. Dit is mnr. Robby Stedehouder, wat homself aan die Sosiale en Samelewingsdomein sal toewy, en mev. Fleur van de Wall en mnr. Leon Ruijs, wat op die Finansiële, Administratiewe en Openbare Domein sal fokus.
Efés. 6:10-20:“EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte. Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel.” (:10&11).
Die intelligente les van Afrika is dat demokrasie nie vir alle rasse bedoel is nie.
Demokrasie kan net gedy met ‘n beskaafde kieserspubliek. Dit veronderstel gedragsreëls om sosiale orde te handhaaf. Dit sluit in om wat ‘n samelewing as eerbaar, wetsgehoorsaam, respekvol of skandelik beskou. Afwykende gedrag wat nie aan bepaalde etiese norme voldoen nie, aberreer ‘n regeringstelsel.
Klaagl. 3:1 - 66:“Dit sal ek ter harte neem, daarom sal ek hoop: Get. dit is die goedertierenhede van die Here dat ons nie omgekom het nie, want sy barmhartighede het geen einde nie; hulle is elke môre nuut; u trou is groot. Die Here is my deel, sê my siel, daarom sal ek op Hom hoop. Tet. Goed is die Here vir die wat op Hom hoop, vir die siel wat Hom soek. Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die Here.” (:21-26).
Jes. 41:8-20:“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.” (:10)
Hoeveel gerusstelling bring hierdie woorde nie in ’n mens se gemoed nie. Die versekering van die lewende God se nabyheid, hulp en ondersteuning. ’n Mens moet egter met erns hierdie gedeelte bestudeer en verstaan dat die mens nie die sentrale en belangrikste tema van hierdie gedeelte is nie.
Die onderstaande artikel het op 25 Julie 2010 op ons webblad verskyn en is waarskynlik vandag meer belangrik as toe dit verskyn het in 2010, wanneer dit gebruik word om ons volksankers te trek!
25 Julie 2010
“Dink weer APK, en daarmee saam elke ander kerk wat die Afrikanervolk poog te bedien, oor waarmee julle besig is wanneer julle apartheid veroordeel!
Jes. 7:1-25:“Daarom sal die Here self aan julle 'n teken gee: Kyk, die maagd sal swanger word en 'n seun baar en hom Immánuel noem.” Wanneer ons die hemelvaart van onse Here Jesus Christus gedenk, roep ons weer in herinnering hoedat Hy die aarde verlaat het en na die hemel opgevaar het. Ons dink daaraan hoe oorweldig en selfs verlate Sy dissipels dalk moes voel nadat hulle soveel jare bykans elke dag in Sy teenwoordigheid geleef het.