
President Cyril Ramaphosa het sy steun toegesê aan die voorgestelde R100 miljard Transformasiefonds in Suid-Afrika.
Hy het gesê dit sal help om langdurige ongelykhede in Suid Afrika se ekonomie aan te spreek deur geleenthede vir swartbesit-in Suid- Afrika ondernemings uit te brei en deelname aan sleutelbedrywe te verbreed.
Die voorgestelde fonds, wat oor vyf jaar gekapitaliseer sal word, sal na verwagting jaarliks sowat R20 miljard in meerderheid swartbesit- en beheerde ondernemings kanaliseer.
Matt. 20:29-34:“En daar het twee blindes langs die pad gesit; en toe hulle hoor dat Jesus verbygaan,roep hulle uit en sê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid! En die skare het hulle bestraf, dat hulle moes stilbly; maar hulle het al harder geroep en gesê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid! Toe gaan Jesus staan en roep hulle en sê: Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen? Hulle antwoord Hom: Here, dat ons oë geopen mag word. En Jesus het innig jammer vir hulle gevoel en hulle oë aangeraak, en dadelik het hulle oë gesien, en hulle het Hom gevolg.” (:30-34).FAKSIEVOORSITTER MNR PETER VERMAAS: "DAAR IS BAIE VROUENS EN MEISIES WAT AANGEGEE HET DAT HULLE BEKOMMERD IS VIR HUL VEILIGHEID OMDAT DAAR TAL VAN VOORBEELDE IS DAT ASIELSOEKERS SOMTYDS MEER AS NEDERLANDERS VERKRAG EN AANRAND EN ANDERE KRIMINELE DADE PLEEG WAT DIE DAGLIG NIE KAN VERDUUR NIE"
Geagte leser. Ons het nav die feit dat Forum vir Demokrasie in die Gelders dorpie Epe, tydens die verkiesings van Maart drie setels gewen het, 'n insiggewende onderhoud in Nederlands gehad
met die faksievoorsitter van hierdie party, mnr Peter Vermaas. Meneer Vermaas het in ons voorgesprek vir ons gesê dat 'meisies en vrouens baie bekommerd is oor hul veiligheid vanwee die aanwesigheid van asielsoekers wat glo net uit jongmanne bestaan'.
Die munisipaliteit van Epe wil hê dat die noodskuiling vir asielsoekers by die Fletcher Hotel by die Dellenweg vinnig gesluit word.
Indien aan hierdie eis nie gehoor sal gegee word nie, sal die munisipaliteit stappe doen om 'n geldboete op te lê.
Ons het hom onder gevra wat sy siening is oor aan die eenkant die proteste wat dwarsdeur die land plaasvind en reeds plaasgevind het, en andersyds die feit dat burgers wat protesteer stelselmatig swartgesmeer word as kriminele en ekstreem regses. Ook het ons hom vrae gestel oor wat na sy siening moet gebeur om die dwingelandy deur die owerheid 'n halt toe te roep.
Miga 6:1-16:“Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God?”(:8).
Die postmodernisme het die Afrikaner geweeg en te wit bevind vir die hemel. Die
reënboognasie is die nuwe voorskrif vir heiligmaking volgens die Regering van Nasionale Eenheid. Die NG Kerk het dit ook dan bevestig met hul Belhar Belydenis.(Praat van Lucifer op die kansel). Die Belhar Belydenis is in wese ‘n sataniese perkament van rebellie teen witmanskap.
“MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die Here God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie?”( GÉNESIS 3:1 1933 Afrikaanse vertaling van die Bybel)
As die beginsel van die waarheid en die werklikheid van dit waarmee ons vandag in Suid Afrika konfronteer word met, “is dit ook so, “sê die slang vir die Afrikanervolk: Julle sal gewis nie sterwe nie!”
BRITSE MOORDKAMPE.
Ons onthou vandag die onvergeeflike onreg wat deur die Britse Empaaier aan ons volk gedoen is tydens die tweede Vryheidsoorlog.
Op 16 Junie 1901 vaardig Lord Kitchener ‘n dekreet uit wat lei tot sy verskroeide aarde beleid en
die konsentrasie kampe waarin tussen 34,000 en 38,000 vroue en kinders sterf. Dit verteenwoordig ongeveer 26% van die Boervolk op daardie stadium.
Vroeg in Maart 1901 het Lord Kitchener besluit om die dooiepunt te verbreek wat die uiters duur oorlog oorlog bereik het. Dit het die Britse belastingbetaler 2,5 miljoen pond per maand gekos. Hy het besluit om die land skoon te vee van alles wat lewensmiddele aan die Boere kan gee, naamlik beeste, skape, perde, vroue en kinders.