Die toestand van die Afrikaner versleg bykans daagliks. Almal het verklarings daarvoor, maar min mense beskou dit as ‘n oorlog teen ons volk. Weliswaar is daar mense wat van ‘n volksmoord praat en is dit ‘n feit dat die getalle van die Afrikaner stelselmatig verminder het, moorde op volksgenote ‘n algemene verskynsel is en ons volk aan onderdrukkende omstandighede blootgestel word. Tog is daar ‘n huiwering om dit as ‘n oorlog te bestempel. Hoekom? Boere dreig na elke nuwe plaasmoord dat dit die “laaste strooi” was, ander waarsku keer op keer dit nie so kan aangaan nie en die regime verklaar self “oorlog” teen misdadigers. Moordenaars en misdaigers word selfs deur die regime as “vyande”van die land beskou. Dit is ‘n gepraat van die more tot die aand. Maar net more word weer en meer Afrikaners vermoor.
By URI AVNERY www.counterpunch.orgWhy obnoxious? Any Israeli spokesman (not to mention spokeswoman) will tell you readily: because it is a “unilateral” move. How dare they proclaim a state unilaterally? How dare they do so without the consent of the other party to the conflict - us?
A stickler for detail might ask at this point: “But was the State of Israel not proclaimed unilaterally?” Our state, it may be remembered, was declared by David Ben-Gurion and his colleagues on Mai 14, 1948, without asking anyone. But who would dare to compare?
Verlede week het ek geskryf dat Malema se praatjies deur die media aan die groot klok gehang word, terwyl hy eintlik maar net die doelwitte van die Freedom Charter herhaal. So gesien, verskil dit wat Malema sê dus niks van dit wat die ANC verkondig nie. Pas is verneem dat die ANC in Noordwes die sieninge van Malema onderskryf het. Dit behoort ingeligte mense nie te verbaas nie. Nasionalisering was en is steeds ANC-beleid. Die Grondwet rek wel net die proses van onteiening uit, terwyl die gewone ANC-lid ongeduldig raak met die stadige proses. Hulle wil ook soos die nomenklatura deel in die rykdomme!
by Martin Hart-Landsberg
Although capitalism has always been a global system, the international integration of production and finance and our dependence on cross-border activities seems greater than ever before. At the risk of oversimplifying, we now have a world system within which Latin America, Africa and the Middle East specialize in the production and export of primary commodities, increasingly to East Asia. East Asia operates as the world's manufacturing hub, exporting final products to the developed capitalist world, especially the United States. And the United States specializes in providing the finance that underpins the international production system and developed capitalist country consumption.
Daar word reeds geruime tyd bespiegel oor die moontlike betrokkenheid van die Regime by die moorde wat op Blankes gepleeg word. Hoewel daar heelwat meer Swartes as blankes vermoor word, is dit hoofsaaklik swart op swart moorde terwyl Blankes feitlik voor die voet deur swartes vermoor word. In enige staatsordening is die verantwoordelikheid vir die veiligheid van die land se inwoners sonder uitsondering, dié van die Owerheid wat in beheer is. Dít veronderstel die handhawing van wet en orde, ’n bevoegde polisiemag en ’n regstelsel wat onafhanklik en volgens gesonde regsbeginsels oor elke inwoner en besoeker van die land se veiligheid, optrede en belange waak en oordeel.
Lees: Matt 5:4
Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word – Matt 5:4
Wanneer treur ‘n mens? ‘n Mens treur in krisistye. In die gelykenis van Lasarus en die ryk man het Lasarus ook getreur. Hy het baie krisisse gehad. Hy was oud, siek, honger en sonder vriende. Hy moes bedel vir krummels. Die honde het aan sy swere gelek. Aan die ander kant was die ryk man gesond, goed geklee en het elke dag vrolik en weelderig gelewe. In die oë van die mense was die ryk man ‘n gesiene persoon terwyl Lasarus ‘n boemelaar was. Jesus sien dit egter anders.
Vlaams Belang Parlementslid meneer Tanguy Veys heeft vandaag vragen aan de commissie voor Binnenlandse Zaken gesteld vanwege de onrustbarende berichten vanuit interne politiebronnen, dat de politie van de Brusselse gemeente Sint-Jans -Molenbeek word verzocht om tijdens de komende islamitische vastenmaand Ramadan geen processen-verbaal te geven en overdag zich te onthouden van eten en drinken. ( Kyk asb by: Ramadan )