As daar niks is waarvoor jy bereid is om te sterwe nie, behoort daar ook niks te wees waarvoor jy behoort bereid te wees om te lewe nie! Hierdie lewenswaarheid vind ’n mens slegs by toegewyde en opregte gelowige mense wat ernstig is oor die waarheid en reg en geregtigheid. Hulle is dan gewoonlik ook diegene wat op brandstapels en in leeukuile gesterf het vir dit waarin hulle geglo het. Die afwyking van die Afrikanerleierkorps wat na die moord op dr. H.F.Verwoerd die Afrikanervolk moes voorgaan, het tot ’n eerlose politieke oorname aanleiding gegee omdat hulle eerder bereid was om te bly lewe vir ’n sekulêre en wêreld dienstige lewens-en-wêreldbeskouing, wat hand-oor-hand besig is om die Afrikanervolk eerloos uit te wis!
Lees: Num 12:1-3
Salig is die sagmoediges want hulle sal die aarde beërwe – Matt 5:5
Die skrywer van Spreuke het gesê ‘n sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom – Spr 15:1. ‘n Mens ondervind dit byna daagliks dat ‘n persoon wat sagmoedig is en ‘n sagte antwoord gee, die woede tot bedaring bring. Op ‘n stadium het Aäron en Mirjam met Moses rusie gemaak omdat hy met ‘n Kusitiese vrou getrou het.
WAT IS ’n VERBOND?
’n Verbond volgens die HAT is ’n verdrag, ’n ooreenkoms, ’n testament.
Testament: Die Heilige Skrif, Ou en Nuwe Testament, Uiterste Wil, in geldige vorm opgemaakte beskikking van wat iemand wil hê met sy besittings na sy dood sal geskied. Dit impliseer ’n voorskrif, ’n bevel... ’n Eenvoudige definisie van ’n verbond is dat dit ’n ooreenkoms of belofte tussen twee partye is. Wat baie maal uit die oog verloor word, is dat veral in Bybelse terme, so ’n ooreenkoms sekere bepalings of beloftes bevat en ook sekere vereistes wat ingevolge daarvan nagekom moet word, in gebreke waarvan daar sekere gevolge is.
Sedert donderdagochtend 07:00 uur hebben een twintigtal gemeenteraadsleden en parlementsleden van Vlaams Belang de toekomstige locatie waar naar verluid een supermoskee moet verrijzen bezet. Op het dak van de voormalige leegstaande Opel fabriek houden zij een symbolische actie om te benadrukken dat die moskee er nooit mag komen.(Kyk asb by Super Moskee)
Onder hen mevrouw Barbara Bonte, Anke Van Dermeersch en de heren Filip Dewinter,Tanguy Veys, Jan Penris, Steven en Frank Creyelman, Wim Wienen, Koen Spitaels, Nick de Wilde, Pieter Huybrechts, Albert Cleymans en Tim Willekens.
Die toestand van die Afrikaner versleg bykans daagliks. Almal het verklarings daarvoor, maar min mense beskou dit as ‘n oorlog teen ons volk. Weliswaar is daar mense wat van ‘n volksmoord praat en is dit ‘n feit dat die getalle van die Afrikaner stelselmatig verminder het, moorde op volksgenote ‘n algemene verskynsel is en ons volk aan onderdrukkende omstandighede blootgestel word. Tog is daar ‘n huiwering om dit as ‘n oorlog te bestempel. Hoekom? Boere dreig na elke nuwe plaasmoord dat dit die “laaste strooi” was, ander waarsku keer op keer dit nie so kan aangaan nie en die regime verklaar self “oorlog” teen misdadigers. Moordenaars en misdaigers word selfs deur die regime as “vyande”van die land beskou. Dit is ‘n gepraat van die more tot die aand. Maar net more word weer en meer Afrikaners vermoor.
By URI AVNERY www.counterpunch.orgWhy obnoxious? Any Israeli spokesman (not to mention spokeswoman) will tell you readily: because it is a “unilateral” move. How dare they proclaim a state unilaterally? How dare they do so without the consent of the other party to the conflict - us?
A stickler for detail might ask at this point: “But was the State of Israel not proclaimed unilaterally?” Our state, it may be remembered, was declared by David Ben-Gurion and his colleagues on Mai 14, 1948, without asking anyone. But who would dare to compare?
Verlede week het ek geskryf dat Malema se praatjies deur die media aan die groot klok gehang word, terwyl hy eintlik maar net die doelwitte van die Freedom Charter herhaal. So gesien, verskil dit wat Malema sê dus niks van dit wat die ANC verkondig nie. Pas is verneem dat die ANC in Noordwes die sieninge van Malema onderskryf het. Dit behoort ingeligte mense nie te verbaas nie. Nasionalisering was en is steeds ANC-beleid. Die Grondwet rek wel net die proses van onteiening uit, terwyl die gewone ANC-lid ongeduldig raak met die stadige proses. Hulle wil ook soos die nomenklatura deel in die rykdomme!