Soos onkruid in ’n koringland staan hulle daar! Die Britse eerste minister en 25 Engelse sakemanne, elkeen met ’n breë glimlag vir die kamera op bladsy twee van die Beeld koerant, vir elke Afrikaner om na te kyk! ’n “Gebalanseerde” samestelling van ’n multikulturele nasie waarvan op die foto drie swartes en twee Indiërs onder die oorweldigende groep blanke “sakemanne” wat Cameron met hom saamgesleep het op tipiese Afrika styl.
Sonder dat hulleself ’n skoot geskiet het poseer hulle vir hierdie simboliese oorwinningsfoto op Suid-Afrikaanse bodem en straal die genot van die oorwinning uit vir almal om te sien. Wat in hierdie foto ontbreek is egter die gesigte van veral die verraaierkabinet van de Klerk wat hierdie sege vir die Britte moontlik gemaak het.
by Pepe Escobar www.globalresearch.ca
Surge, bribe and run? Or surge, bribe and stay? How US military bases and the energy war play out in Afghanistan. Among multiple layers of deception and newspeak, the official Washington spin on the strategic quagmire in Afghanistan simply does not hold. No more than "50-75 'al-Qaeda types' in Afghanistan", according to the CIA, have been responsible for draining the US government by no less than US $10 billion a month, or $120 billion a year. At the same time, outgoing US Defense Secretary Robert Gates has been adamant that withdrawing troops from Afghanistan is "premature". The Pentagon wants the White House to "hold off on ending the Afghanistan troop surge until the fall of 2012."

In Rapport van 17 Julie 2011 verskyn ’n berig met die opskrif: “Godsdiens in die skole gaan monster skep”. Dit bring my dadelik ook by ’n ander bespreking of debat as u wil, wat ook op die voorblad van dieselfde Rapport verskyn wat die opskrif het: “Breyten: praat eerder as slaan”
Waar lê die oorsprong van beide hierdie gebeure, naamlik die links liberales se vermetelheid om Afrikaners te beledig en te beskuldig wat trou is en wil bly aan hulle volk, hulle volk se lewens-en-wêreldbeskouing, hulle volk se godsdiens, hulle volk se onderwysstandaarde, hulle volk se kultuur en taal en veral hulle volk se eiesoortigheid, en tweedens dan die ontstaan van stryd teen godsdiens in die skole?
In deel vier van deze reeks behandelen we de illegale praktijken die als gevolg van het ontstaan van een parallelle samenleving al snel ingang vonden in landen zoals België, Nederland, Duitsland en Oostenrijk waar er steeds meer vreemdelingen in het kader van de gezinshereniging werden toegelaten. Vreemdelingen en dan met name eerst Turken en later Marokkanen werd haast geen strobreed in de weg gelegd als ze zonder diploma een onderneming wilden beginnen. Controle hierop vond zeer summier dan wel niet plaats.
Winkeltjes van dikwijls bedenkelijk allooi ,waar het met de hygiëne ook niet allemaal tip-top in orde was verschenen in het normale straatbeeld.
By Herman Griessel on Times Live
Black Africans NEVER owned any land. Any form of formal ownership is a Western concept. The 'black' tribes of the mid 19th century haphazardly SETTLED in an ad hoc manner - effectively governed by tribal savagery, in other words, the most savage ruled the land (a bit like Hillbrow today). They simply ran away until they could not run anymore - not having ANY grasp of the concept of a horizon or for that matter any measure of finite land mass - eg the boundaries - that is the fundamental concept of ownership.
In 1956 het Harm Oost ‘n boek geskryf met die titel Wie is die Skuldiges? Die rede daarvoor was, soos hy dit self gestel het om uitvoering te gee aan ‘n “opdrag” wat generaal Christiaan de Wet aan hom gegee het meer as dertig jaar tevore. Want die nageslag moes die waarheid weet.
Generaal de Wet het in 1925, kort voor sy dood vir Oost gesê:
“Doen geregtigheid, maar bly Afrikaners… Jy moet sorg dat die nageslag volgens waarheid ingelig word oor die dinge wat ons saam deurleef het.”
Lees: Matt 18:23-35
Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word – Matt 5:7
Ons het gister stilgestaan by geregtigheid. Barmhartigheid is die eerste vrugte van geregtigheid en moet daarmee gepaard gaan. Geregtigheid sonder barmhartigheid is hard en ongenaakbaar. Dit het nie medelye met die swakhede en gebreke van andere nie. Aan die ander kant is geregtigheid met barmhartigheid liefdevol en vol deernis. Van diegene wat God se barmhartigheid in hulle lewe ervaar het, verwag God ook barmhartigheid vir hul medemens.