Fact and Not Fiction... by Captain America www.globalresearch.ca
Forget so-called conspiracy theories. Instead look at reality. Dare ask yourself who actually seems to have benefited from the 9-11 calamity. In light of the debt ceiling debates and the continuous corrupt politics as usual of Washington D.C., it is time for the American people, and individual states of this federation, to look at a troubling set of facts. It seems there were “several” beneficiaries of 9-11 that don’t exactly fit the story line we were constantly fed by the propaganda machine and mainstream media as to how to connect the dots (which we were rhetorically asked to do).Here is a list of peoples that benefited. Most of this list is factual. Some are more opinion but with strong support in reality-based argument:
ESEGIEL 7:1-27
DAARNA het die woord van die HERE tot my gekom en gesê:
2 En jy, mensekind, so spreek die Here HERE tot die land van Israel: Einde! Die einde het gekom oor die vier hoeke van die land.
3 Nou is die einde oor jou, en Ek sal my toorn teen jou uitstuur en jou oordeel volgens jou weë en al jou gruwels op jou laat neerkom;
4 en my oog sal jou nie verskoon nie, en Ek sal nie spaar nie, maar Ek sal jou wandel op jou laat neerkom, en jou gruwels sal in jou midde wees; en julle sal weet dat Ek die HERE is.
5 So sê die Here HERE: Onheil op onheil, kyk, dit kom!
6 ’n Einde kom, die einde kom, dit word wakker teen jou; kyk, dit kom!
’n Totale Aanslag?
“’n Totale aanslag teen Suid-Afrikaanse beleggers in Mosambiek” skryf Beeld op sy voorblad oor die gewelddadige besetting deur die weermag en polisielede van die swart Mosambiekse regering op die luukse eiendomme van blanke Suid-Afrikaners.
Nee, ’n totale aanslag is dit beslis nie. Hierdie is nog maar bloot net onteiening van mense wat in ontkenning leef deur Afrika as aanskouingsles, nou al jare met minagting te ignoreer en te midde van die sigbare ruïnes van wat eens 'n vrugbare en vooruitstrewende beskawing was, die swart Mosambiekers teen alle nugter en verantwoordbare politieke ervaring in, vertrou het en inruil daarvoor met AK 47’s bedreig en met onteiening beloon is! Dat niemand dood is nie, is voorwaar nie hulle skuld nie!
Dit is in die mens se aard om altyd eers te onderhandel voordat tot meer ekstreme stappe oorgegaan word. Daar is baie voorbeelde in die geskiedenis waar onderhandeling geweld voorafgegaan het. Die vraag is vandag dan ook of met die ANC-regime oor ‘n staat vir die Afrikaner onderhandel behoort te word, of nie. Wie is hierdie ANC met wie sekere mense wil onderhandel? Is hulle ‘n vredeliewende organisasie wat ons volk se regte respekteer? Begeer hulle vrede met die witman? Is hulle “deurdrenk” van naasteliefde en vergewensgesindheid? Indien wel, behoort onderhandeling mos nie ‘n probleem te wees nie.
LEEFBAAR ROTTERDAM RAADSLID MNR RONALD BUIJT: “NA MY MENING WIL DIE LUCASSEN BROERS DIE MITE IN STAND BLY HOU”
Onlangs hebben de Lucassen broers -Leo is hoogleraar sociale geschiedenis in de stad Leiden en Jan is als hoogleraar internationale en comparatieve geschiedenis verbonden aan de Vrije Universiteit van Amsterdam én senior onderzoeker bij het IISG Internationaal Instituut voor Sociale Geschiedenis in Amsterdam- 'n onderzoek uitgevoerd waaruit zou moeten blijken dat het met de problemen die de veelkleurige samenleving veroorzaakt best allemaal wel meevalt. (n.s Komparatiewe geskiedenis wil sê hy ondersoek die geskiedenis van toeka tot nou met betrekking tot immigrasie ens)
Die verset optredes van mnr Abel Malan en die lede van die Verkennersbeweging het opnuut die waarde van lydelike verset bevestig. Anders as baie van ons, was hierdie manne bereid om daad by woord te voeg, hulle persoonlike vryheid in ‘n kommunistiese land op die spel te plaas en vir die wêreld te toon dat die Afrikaner nie berus in hierdie toestand van vernedering en onderwerping nie. Belangrik is egter die vraag waarop hierdie verset gerig is.
GEDAGTE VIR DIE DAG Vrydag 22 Julie 2011
Die vryheidstryd, as dit eenmaal begin, word van die vader bloeiend deur die seun geërf en die stryd sal altyd, hoe moeilik ook al, gewen word.
George Byron