Dit waarna ons luister, dit waarvoor ons ore ontvanklik is, sal onvermydelik ʼn invloed op ons lewens uitoefen!
20 DIE Wysheid roep hardop daarbuite, sy verhef haar stem op die pleine, op die hoek van die rumoerige strate roep sy, by die ingange van die poorte, in die stad, spreek sy haar woorde:
Hoor ons haar?
Spreuke 1:1-33
1 DIE spreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel,
2 om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan,
3 om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid;
4 om aan die eenvoudiges skranderheid te gee, aan die jongeling kennis en oorleg;
5 laat die wyse luister, dan sal hy insig vermeerder, en die verstandige sal verstandige gedagtes verkry,
Genl. F.W. de la Rey en die Groenskrif oor “Grondgryp”
Om de Klerk se rol in hierdie verband ten volle te begryp, is dit belangrik om mnr. v.d. Spuy se artikel oor die Kommuniste se oogmerk met die groenskrif weer te lees! U moet dan maar self besluit of die hamer hier ʼn rol speel of die sekel, of miskien albei?
So vier, vyf jaar gelede was daar 'n opwelling van Afrikanernasionalisme, grotendeels aangewakker deur 'n liedjie, De la Rey, de la Rey, gesing deur Bok van Blerk, die skepper van die liedjie self Sean Else.
In hierdie opwelling het die jongmanne en jong seuns volgens die voorbeeld van internasionale rugbyspelers op aandag gekom, hul hande op hul harte en dan het die liedjie gloeiend en uit volle bors weerklink.
The Architects of ApartheidBy Mike Smith
Today when one asks, “Who was the Architect of Apartheid” one would almost unanimously get the answer of “Dr. H.F. Verwoerd”. It is today taught in schools and all over the internet as “fact”...
The saying goes that when you want to beat a dog, it is easy to find a stick. Today the Afrikaners, the decedents of the Boers, are bearing the brunt of this accusation as “”The Creators, and or the Monsters of Apartheid”.
Now some Afrikaners would proudly accept that title as the inventors of a system of segregation called Apartheid and as I have said, they might even try to patent this model, but do they actually have a claim to it?
DIE VERSUGTING OOR DIE UITERSTE ELLENDE WAARIN GEBREKKIGE POLITIEKE INSIG ONS GEDOMPEL HET!
(Soos wat dit in die Beeldkoerant verskyn het. 30 Mei 2012) Dinge wat nié in die strate gewen word nie.
Dis nie ’n plek vir ’n kind nie, asemloos in die donkerte onder ’n bed; in ’n wit kissie so klein dat een man dit kan dra. Dis nie ’n plek vir ’n kind nie, in die donker koue van haar ma se vrieskas, asemloos. Kinders hoort nie op plekke waar bendes hulle kan brandmerk as slawe van die Donkerte nie. Kinders behoort nie vasgepen te word onder die gewig van ’n oom, ’n broer, ’n vreemdeling om die donkerste van lyfgeweld te ontgeld nie.
Toespraak van Mnr. Pieter van der Spuy, aangebied op die 3de Jaarkongres van die AVP op 19 Mei 2012
ANC-GROENSKRIF OOR GRONDHERVORMING
DEEL VAN DIE TWEEDE FASE VAN DIE KOMMUNISTIESE REWOLUSIE IN SUID-AFRIKA
Die ANC-regime het enkele maande gelede sy Green Paper on Land Reform vrygestel. Dit is die voorloper van beoogde wetswysigings in verband met grond-aangeleenthede. Alhoewel die Groenskrif vaag en dubbelsinnig is, kan die volgende hoof-voorstelle geïdentifiseer word:
(a) Nuwe vorms van grondbesit
(b) Instelling van ‘n Grondbestuurskommissie (Land Management Commission)
(c) Aanstelling van ‘n Grondwaardeerder-Generaal (Land Valuer-General)
(d) Instelling van ‘n Grondregte-bestuursraad met plaaslike bestuurskomitees
(e) Uitbreiding van die beskerming van plaaswerkers
(f) ‘n Program vir die produktiewe aanwending van grond wat sedert 1994 deur die staat vir swartes aangekoop is.
Die beoordeling van hierdie voorstelle, waarvan sommige later ontleed word, moet gedoen word teen die agtergrond van die voortgaande Rewolusie in Suid- Afrika. Daarsonder kan die volle betekenis van die ANC se grondbeleid nie verstaan word nie.
DIE AVP HERDENK REPUBLIEKDAG
Hierdie Nasionale volksfees se waarde word daarin gesien dat dit ’n groot bydrae gelewer het tot die bevordering van die nasionale gevoel, dat mense saam één volk uitmaak en dat daar eenheid van strewe behoort te bestaan.
Wanneer ’n hele volk saam feesvier, die verlede herdenk en hulle oor die goeie verbly, verbind hulle hulself om in die toekoms saam te geniet of saam te dra, wat die toekoms ook mag oplewer.
Godsdienstigheid, geloof, betroubaarheid, beginselgebondenheid en volharding was enkele van die uitstaande kenmerke van die Bittereinders wat ons vooruitgegaan het. U volharding om ons voorsate se geskiedenis te gedenk, kenmerk u wat vandag Republiekwording herdenk, as die troue erfgename van ons Strydende voorsate! Getrouheid in 'n tyd waar die aanslag se intensiteit en omvang ongeëwenaard is, vereis heldemoed!
South Africa’s governing ANC party—which was supported and largely created by Jewish Supremacists working from that country’s communist party—has announced a law forbidding retailers from labeling goods made in the Palestinian occupied territories as coming from Israel.
The move is ironic as leading South African Jews played a major role in propelling the ANC to power, organizing its structures, overseeing its armed struggle and providing the ideological leadership.
The names of Joe Slovo, Denis Goldberg, Arhtur Goldriech, James Kantor, Harold Wolpe, Ruth First, Albie Sachs, Lionel and Hilda Bernstein, amongst many others, will be familiar to all those who have studied the history of communism and the ANC in South Africa.
Though Jews accounted for only 2.5% of South Africa’s white population and 0.3% of South Africa’s total population, many Jews played notable roles in the anti-apartheid movement.