2 Kron. 1:1-13:“Toe sê God aan Salomo: Omdat dít in jou hart gewees het, en jy nie rykdom, skatte en eer en die lewe van jou haters of selfs ’n lang lewe begeer het nie, maar wysheid en kennis vir jou begeer het om my volk waaroor Ek jou koning gemaak het, te kan regeer — daarom word dié wysheid en dié kennis aan jou gegee. Ek sal jou ook rykdom en skatte en eer gee soos die konings wat voor jou gewees het, nie gehad het nie, en soos ná jou nie sal wees nie.” (:11&12).
Die mees ontstellende onderhoud van my lewe - met dr James Thorp: Hoe HHS ...miljoene betaal het om duisende dokters te kry om vroue te beskadig; seer te Maak en babas dood te maak.
DEUR Dr. James A. Thorp en Dr. Naomi Wolf
Global Research, 28 Augustus 2023 Uitgesproke met Dr Naomi Wolf 27 Augustus 2023
Die nuwe Suid-Afrika het ‘n diverse honde gemeenskap. Stink muishonde, wildehonde, waghonde, hakskeenbyters, skoothondjies en keffertjies, om maar net ‘n paar te noem. Die wildehonde of ook genoem die roofdier- tipe, is bo-aan die voedselketting. Hul konstitusie bepaal dit so. Daar was wel diegene wat hond se gedagte gehad het met die opstel van die nuwe konstitusie wat nou ontbloot is.
Hoeveel intelligensie is werklik nodig om te kan kies vir getalle teenoor bekwaamheid en kundigheid?? Om dit makliker te maak, om te kan kies tussen reg en verkeerd? En dan, wanneer dit vir almal wat kan sien en kan hoor duidelik is dat jy verkeerd gekies het, wat is nodig in jou samestelling om openlik te erken, behalwe as jy van meet af aan verraad bedink het, dat jy ‘n fout begaan het?
GEMEENTERAADSLID MNR. GUY D'HAESELEER VAN VLAAMS BELANG AFDELING ZELZATE: "HIERDIE FEITE IS SKERING EN INSLAG IN HEEL ONS LAND EN IS NA MY MENING DIE GEVOLG VAN DIE LINKSE PARTYE SE BELEID
Geagte leser. U sal ongetwyfel nog onthou het dat op Sondag 11 Oktober 2020 'n Vlaamse seun in die Antwerpse dorpie Puurs mishandel en verneder is deur 'n groep Islamitiese immigrante. Tans het daar weer 'n afskuwelike feit plaasgevind maar nou in die stad Zelzate wat lê in die provinsie Oos-Vlaanderen. 'n Vlaamse seun en 'n Vlaamse meisie is skielik omsingel deur Moslems kinders wat owerigens in die polities korrektes media steevas 'jeug' genoem word. Die seun is gedwing om op sy knieë te gaan en die skoene van die gemors te soen. Terwyl hy dit doen word hy getrap. Die meisie het dieselfde lot tegemoet gegaan. Nav. van hierdie ernstige voorvalle het ons die genoë gehad om vrae te stel aan die gemeenteraadslid van die stad Zelzate mnr Guy D'Haeseleer.
Rom. 13:1-7“LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel, sodat hy wat hom teen die mag versit, die instelling van God weerstaan; en die wat dit weerstaan, sal hulle oordeel ontvang.” (:1&2).
Die chaos wat in die Westerse samelewings heers, is duiselingwekkend.
Die slovo grondwet is die bloudruk om die witman te onteien. Nie alleen het blanke grond allemansland geword nie, maar die witman het ook die mag verloor om homself te regeer in ‘n kwaadwillige veelrassige bestel. Twee vryheidsoorloë was geveg om vry te wees in ‘n eie land wat nou deur verraad prysgegee is.