Daar is by meer as een geleentheid op hierdie webblad daarna verwys dat die ANC onwettig in beheer van die bestuur van Suid Afrika is. Suid Afrika behoort aan die Afrikanervolk wat volgens elke aanvaarde wetlike bepaling, internasionaal en plaaslik, die landstreek bekend as Suid Afrika, beset, ontwikkel en beskaafd gemaak het sedert 1652, tot en met 1994!
As ‘n volwaardige volk het ons Suid Afrika as ons eiendom bewerk, beskaaf en beskerm deur bloed en sweet met hardwerksaamheid, deur verskeie oorloë sy grense getrek rondom die internasionaal erkende en aanvaarde en bestaande norms, en so ook gegun aan elke ander volk wat grond in Suid Afrika beset het soos ons.
1 Pet. 2:1-10: “Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige volk, ’n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig,” (:9).
Geliefdes, dit is bykans ondenkbaar dat die einde van hierdie jaar alweer in sig is. Asof in ’n oogwink is dit verby.
Publiseer die Dayly Maverick koerant Mbali Ntuli se mening waarom jy nou moet registreer om te stem.
Die AVP publiseer agt goeie redes in antwoord daarop, waarom jy nié moet registreer en derhalwe nié gaan stem nie!
Ek het vanoggend geregistreer om te stem, en was aangenaam verras oor hoe maklik die proses is. As jy nog nie geregistreer is nie, het Mbali Ntuli agt redes waarom jy moet wees: DM.
AVP: Dit is juis ontwerp om maklik te wees sodat al wat ‘n kieser nodig het is om te kan regop loop, met ‘n klip te kan gooi en ‘n kruisie te kan trek!
Hierdie wetters sal so wragtig jou melk uit jou koffie steel as jy vir ‘n oomblik jou oë knip. ‘n Roofdier benadering van wie loer kry niks, en wie gryp kry ‘n handvol. Dit is nou die sosiale verknorsing waarmee ons opgeskeep sit in die nuwe Suid-Afrika.
Indien ‘n voertuig onklaar raak langs die pad, word dit toegesak soos aasvoëls op ‘n dooie dier. “Affirmitive shopping” heet dit hier in Afrika.
Dit verg regtig nie veel intelligensie om na dertig jaar se pogings tot die slotsom te kom dat die swart ANC regering klaaglik faal om Suid Afrika te regeer nie. Selfs ‘n swarte is instaat om dit waar te neem! Dit ten spyte daarvan dat behoudende Afrikanerleiers presies dit voorspel en daarvoor gewaarsku het dat meerderheidsregering onder swartes nog nêrens in die wêreld ‘n land tot eerste wêreldstatus kon ophef nie, neem dit sommige swartes en blanke liberales dertig jaar se verwoesting en wanbestuur om saam met ons te stem!
Génesis 13:1-18: “Toe slaan Lot sy oë op en sien dat die hele Jordaanstreek oral volop water het; voordat die HERE Sodom en Gomorra verwoes het, was dit in die rigting van Soar soos die tuin van die HERE, soos Egipteland. En Lot het vir hom die hele Jordaanstreek gekies, en Lot het na die ooste weggetrek. So het hulle dan die een van die ander geskei.” (:10&11).
Ons lees hier van twee manne wat voor dieselfde keuse te staan kom. En twee manne wat die keuse heeltemal verskillend benader. Abram bied aan Lot die keuse van watter deel van die land hy verkies terwyl Lot nie huiwer om vir homself die beste deel toe te eien nie. Lot se fokus is op sy eie voordeel – hy soek dit wat vir homself goed sal wees ongeag of dit reg sou wees of nie.
MNR GEROLF ANNEMANS: "DIT DRUIS TEEN DIE VRYE MENINGSUITING IN DAT HULLE ONGEHOORD NEDERLAND WIL LAAT VERDWYN"
Geagte leser.Die politiek korrekte Nederlandse NPO, wat vergelyk kan word met die rooi SABC,
het besluit dat die uitsaai lisensie vir die uitsaaikoörporasie Ongehoord Nederland moet afgeneem word omdat ON glo 'fake nuus' sou versprei. Die Nederlandse Publiek Omroep is van mening dat ON afwyk van die nuus wat die Hoofstroom Media aanbied. Nav. hierdie feit het ons 'n insiggewende onderhoud gehad met mnr Gerolf Annemans wat besluit ,toe hy verneem het wat aangaan vir ON in die bres te gaan tree.