Markus 4:1-20: “En hulle by wie in die dorings gesaai word – dit is hulle wat die woord hoor, en die sorge van hierdie wêreld en die verleiding van die rykdom en die begeerlikhede in verband met die ander dinge kom in en verstik die woord, en dit word onvrugbaar. En dit is hulle by wie in die goeie grond gesaai is – hulle wat die woord hoor en aanneem en vrugte dra: een dertig- en een sestig- en een honderdvoudig.” (:18-20).
Geliefdes, hierdie jaar staan alweer op sy kop. Asof in ’n oogwink is nog ’n jaar verby.
Uittreksels uit die mediabronne, wat vir dekades lank voor 1994, nasionalisme afgetakel en verketter het, berig nou die voorspelde sigbare neerslag van hulle misvattings asof dit glad niks met hulle te doen het nie! Dit is almal en alles se fout behalwe hulle s’n!
Die tragiek is egter dat hulle soveel mense kon oortuig om met hulle saam te stem en oortuig het om selfs ten spyte van die kulminasie van hulle kranksinnige politieke beleidsrigtings, vandag nog in ontkenning poog om die laaste nie-stemmers met hulle saam te neem die afgrond in.
AFRIKANERS IS NIE SPESIAAL NIE, SKRYF MAX DU PREEZ IN BEELD
Netwerk 24: Afrikaners-is-nie-spesiaal- 14-11-2017 BEELD se middelblad waar Max du Preez sy mond uitspoel oor Afrikaners, asof hy ‘n kenner van die Afrikanervolk is, het die AVP se aandag getrek. Du Preez is reg as hy sê dat die Afrikaners nie spesiaal is nie. Waarvan hy egter klaarblyklik níks weet nie, is dat Afrikaners ‘n geskiedenis het waaruit ‘n volk ontstaan het en waarin ‘n kultuur en ‘n taal gevestig is wat anders is en dus onderskei kan word van die ”groepe” waarin hy mense plaas.
Deut. 18:15-22 " 'n Profeet sal Ek vir hulle verwek uit die midde van hulle broers, soos jy is, en Ek sal my woorde in sy mond lê, en Hy sal aan hulle sê alles wat Ek Hom beveel. En die man wat nie luister na my woorde wat Hy in my Naam spreek nie, van hom sal Ek self rekenskap afeis.” (:18&19).
In die gelese gedeelte gee God aan Sy volk, deur Moses, ’n kosbare belofte wat ook aan ’n opdrag gekoppel is. Hy beloof aan die volk ’n Profeet en beveel hulle om na Hom te luister.
OPVOLGER VAN MNR. DRIES VAN LANGENHOVE VIR VLAAMS BELANG, MEJ. BRITT HUYBRECHTS: "EK IS WEGGEGAAN BY N-VA NADAT EK BESEF HET DAT DIE MEESTE LEDE VAN HIERDIE PARTY EERDER VIR POSTE SOU GAAN AS VIR MEER VLAAMSE OUTONOMIE"
Geagte leser. Ons het 'n baie insiggewende onderhoud gehad met mej Britt Huybrechts, wat in Junie 2024 mnr. Dries van Langenhove as federale lystrekker vir die Kamer in die provinsie
Vlaams-Brabant sal opvolg. Haar speerpunte is onder meer om Vlaandere weer veilig te maak, die Vlaamse volk weer eerste te stel en om die Islamisering en toestroming van onvanpaste asielsoekers stop te sit. In 'n gesprek vóór die onderhoud het sy ons toevertrou dat sy in die lente van volgende jaar gaan trou.
Behalwe die voorheen genoemde temas, het ons haar ook vrae gevra oor wat sy dink oor die huidige toestand van Suid-Afrika.
Direk teen die Woord van God!! In lyn met die Godlose grondwet van hierdie onwettige en ongelowige swart meerderheidsregime, storm kiesers wat vir die DA stem, soos skape agter 'n Judasbok aan, reguit by die hek van die slagpale van Lucifer in!! Dit is hierdie soort besluite waarvan ons die gevolge noual vir dertig jaar sien manifesteer in vernietiging van alles en almal wat onvermydelik op die ewige dood afstuur! Is dit werklik wat ons hemelse Vader sy Seun vir ons laat kruisig het? Kan u regtig daarmee saamleef indien uself of van u familie en vriende vir sulke gemors stem sonder dat u hulle vermaan?
KRIPTIES: DIE WIT MOTOR RY MET SWART BANDE OP ‘N
SWART TEERPAD MET WIT EN GEEL STREPE, VOL SINKGATE !!!
As jy meriete en moraliteit by die deur uitsmyt is onreg ‘n noodwendige gevolg. So ervaar ons dit vandag in die nuwe Suid-Afrika. Parlementariërs spog dat die slovo grondwet so wonderlik is, terwyl dit in chaos, wanhoop, kommer, korrupsie, waansin, Afrikanerhaat, stryd en tweespalt uitmekaarval en die dood van ons mense laat opstapel.