Mattheus 7:7-11
[7] Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
[8] Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
[9] Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom ‘n klip sal gee;
[10] en as hy ‘n vis vra, aan hom ‘n slang sal gee?
[11] As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!
Dankie ons Vader wat in die hemel is, dat ons altyd na U toe kan kom, want aan U kom al die eer en die heerlikheid en die krag en die lof toe. Daar is niemand soos U nie en daarom bely ons teenoor U ons afvalligheid, ons ongeërgdheid, ons ontrouheid, en ons dank U dat U Seun ons Middelaar dit alles op Hom geneem en steeds vir ons by U intree. Ons wag op U O Vader en bid dat U ons volk sal bekeer sodat ons kan bekeer. Dat U ons harte van klip sal vervang met harte van vlees en dat ons onsself elke dag sal toerus uit U Woord waaruit ons die krag kan ontvang wat U vir ons daarin beskikbaar gemaak het. Ons pleit dit in Jesus se Naam. Amen.
Selfs in ligte luim blyk liberales kranksinnig te wees! Dr. Lyle Rossiter se navorsing lyk hier lagwekkend waardevol.
Sy boek: “The Liberal Mind” word hier in duidelike terme uitgebeeld sodat selfs ‘n liberalis sal kan verstaan hoe sy eie kop werk!

BAIE MOSLEMS DINK HULLE IS KLEIN DUIMPIE EN VERAL TURKE VOEL HULLE SPEEL 'N ROL IN DIÈ VERHAAL
In aflevering 6 uit onze reeks DIE 'SEËNINGE' VAN DIE REËNBOOGNASIE gingen wij al in op het feit dat veel moskeebezoekers verpakkingen van etenswaren zoals die van yoghurt, melk en snoep zomaar op straat gooien of er nu een prullenbak voorhanden is of niet dat maakt ze niet uit. De islamitische 'geestelijke' Omar al-Haddouchi zei vorig jaar april, dat de landen waar moslims zich bevinden slechts als een toilet kunnen worden beschouwd en het moet gezegd worden dat veel islamieten er alles aan doen om de woorden van deze imam gestand te doen (n.s Moslems wat na die moskee gaan sal enigiets wat hulle eet se pakkies so rondstrooi. 'n Islamitische 'geestelike' het verklaar dat hulle in die lande waar hulle bly, hul vullis sommer kan los omdat lande van 'ongelowiges' slegs as 'n toilet beskou kan word) Tot nog toe zijn het vooral turken die er een gewoonte van gemaakt hebben om gehoor te geven aan wat deze sjeik hun opdroeg.
Die waarheid- en werklikheidsgetroue Afrikaner weet van 'n hele spul trogvreters wat die nuwe Suid-Afrika se kraamsaal voorberei het
Die Naspes-koerant Beeld sinspeel vanoggend in sy hoofartikel met behulp van die vraag wie die land aan die Indiër-familie Gupta verkoop het, dit kan die Geldmag se kommunistiese krismisvader Jacob Zuma wees. So wil dit in elk geval voorkom.
Dit is seker goed dat hierdie pulpkartel van 'n vroedvrou wat FW de Klerk en die Verligte Aksiegroep (VAG) getrou bygestaan het in die miskraam van 'n nuwe Suid-Afrika en dié basterbrak probeer grootmaak onder beskerming van 1996 se konstitusionele wonderwerk, se ogies na hoeffel jaar self nou begin oopgaan.
Maar nou wys die Naspes-liegfabriek net 'n bewerige vinger na Zuma. Wat van die res!
1. 12 JUNIE 1987 Hansard kolom 1464: met betrekking tot die onderwerp wat eie sake is, ook met betrekking van uitoefening van mag in die politiek, eis ons omstandighede van ons dat die wat vryheid het nie in ‘n situasie geplaas sal word waarin daardie vryheid ontneem word nie, hulle is daarop geregtig om te sê “hulle sal nie oorheers word nie”.
En ook sommer te verwys na die stelling van Pik Botha in Farmer's Weekly van 7 November 2008 dat die NP nooit tot die grondwetlike skikking (ek merk op die gewilde woord is "akkoord") sou gekom het as die NP geweet het die boere se kaart en transport is onveilig nie. Wat ‘n pot @#%t! Nietemin het menige Afrikaners dit vir soetkoek opgeëet! Kop in een mus lui die gesegde. Koppe vol muisneste, lui ‘n ander.
Genl. F.W. de la Rey en die Groenskrif oor “Grondgryp”
Een so 'n beroemde laaste woord was deur De Klerk self op Vrydag, 9 Februarie toe hy verklaar het (Hansard, kol. 445): “Ek wil vir die agbare lid (dr. A.P. Treurnicht?) oor die grondkwessie sê, die KP moet ophou om die boere op te pomp. Die boere se kaart en transport is veilig...”
In die lig van die erns van gegewens in mnr.Pieter van der Spuy se berig en die klaarblyklik oorweldigende reaksie daarop, is dit raadsaam om weer te verwys na FW se versekering in die Parlement dat die boere se kaart en transport veilig is. Ook te verwys na stellings van Pik Botha in Farmer's Weekly van 7 November 2008 - , dat die NP nooit tot die grondwetlike skikking ( merk op, die gewilde woord is "akkoord") sou gekom het as die NP geweet het die boere se kaart en transport is onveilig nie. Wat daar nietemin uit FW en Pik se stellings oor grondbesit afgelei kan word is dat hulle salig geglo het (terwyl ons weet hulle lieg!), dat die boere se kaart en transport veilig onder 'n ANC-regime sou wees.
In die Vryburger van April 29, 2013, verskyn hierdie interessante berig wat onderskryf word deur die fisiese en waarneembare gedrag en uitsprake van die liberaliste. Hoewel daar genoeg rasionalisme by sommige van hulle oorgebly het om te weet dat hulle deur sulke “getemperde kranksinnige" optrede bepaalde oogmerke kan bereik, is die AVP geneig om met dr. Lyle Rossiter heelhartig saam te stem! ‘n Vooraanstaande sielkundige het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer.
Net toe liberaliste trots op hulleself begin voel het, het ʼn vooraanstaande sielkundige, dr. Lyle Rossiter die stelling gemaak dat die ideologie wat hulle aanhang as ʼn gevaarlike afwyking getipeer kan word.