Kultus is per definisie ‘n groep wat die essensiële bybelse waarhede verloën en Dan nog steeds aanspraak maak om ‘n ware geloof aan te hang. Seker die mees berugte kultus in Afrikaner geledere is die NG Kerk. Op politieke vlak is die DA en VF Negatief die voorbokke. Ongelukkig is daar ook goeie mense onder hulle wat opreg glo dat hulle die waarheid ondersteun. Ongelukkig word hulle ook beheer deur die gebruik van swendeltaktiek, emosionele molestering en word sodoende slawe van die instutisie. Met valshede, word skuldbelydenisse by hul lede ingeskerp.
(Belhar Belydenis). Die predikers sorg dat slegs geselekteerde inligting by hulle lede uitkom. Om hul aanspraak as ware verteenwoordigers van God te handhaaf, word ‘n nuwe veranderde revolusionêre teologie voorgehou wat jou in die beskuldige bank plaas om byvoorbeeld jou apartheidsonde te bely.
Sou die mens wat sy ontstaan by die Skepper van hemel en aarde gehad het in die jaar 2025 bereid wees om ag te gee wanneer die Skepper hom, die geskape mens, aankla oor sy afvalligheid, sy louheid, sy sondigheid, sy ongehoorsaamheid, sy troueloosheid en sy eiesinnigheid?
As ‘n mens rondom jou kyk, lyk dit eerlikwaar nie asof die mens besef dat daar onbetwisbaar ‘n Lewende God is wat oor die lotgevalle van alle volkere en nasies beslis nie. Indien die mens “toevallig” die Bybel by die profeet Amos oopmaak en lees wat ons hemelse Vader in ‘n tweede strafrede, in geen onduidelike terme aan die Israelvolk deur die profeet Amos laat toekom het, die mens sal moet besef vir wat vir hom op die pad wag as gevolg van sy ontrouheid!
DIE CALVINISTIESE TOESPRAAK
van
Dr. A. Hertzog L.V.
in die
VOLKSRAAD
14 April 1969
Vir die eerste keer woordeliks en volledig gepubliseer
Oor hierdie toespraak is dr. Albert Hertzog gerepudiëer deur
sowel die Eerste Minister, mnr. John Vorster, as die Transvaalse
leier van die Nasionale Party, mnr. B. J. Schoeman.
Van hierdie repudiëring het mnr. Jaap Marais, L.V., daarna
gesê: „Mens kon hoor hoe hulle die Nasionale Party en die
Afrikanerdom skeur.”
Vanaf 12 tot 16 Desember 1880 kom tussen 4000 en 5000 Burgers by Paardekraal bymekaar. Want op 11 Desember het die ou Republiekeinse Volksraad, wat in 1877 laas bymekaar was, weer die Regering van Transvaal herstel en die driemanskap Paul Kruger, Piet Joubert en M.W. Pretorius is aangewys om die vierkleur te gaan hys by die tydelike regeringsetel te Heidelberg.
MNR. MARK VERSPEEK VAN DIE POLITIEKE PARTY 'LOKAAL ONAFHANKELIJK SCHIEDAM': "ALLES WAT EK DOEN, DOEN EK UIT LIEFDE VIR MY LANDGENOTE EN MY LAND"
Geagte leser. Op Saterdag 4 Oktober het in die Suid Hollandse stad Schiedam 'n protes
plaasgevind waar honderde bekommerde burgers opgedaag het. Hierdie is georganiseer deur mnr Mark Verspeek wat as faksiemedewerker vir die plaaselike politieke party Lokaal Onafhankelijk Schiedam werksaam is wat met 4 setels verteenwoordig is in die raad.
In 'n insiggewende onderhoud in Nederlands wat ons met hom gehad het, het ons hom andere vrae gevra hoekom die munisipaliteitsraad 'n plek aan die s' Gravelandseweg as skuiling aangewys het. Ook het ons die demonstrasie bespreek.
'n Petisie teen die opvang, wat meneer onlangs begin het, is reeds meer as 3300 x onderteken.
Die politiek van die nuwe Suid-Afrika het ontaard in ‘n giftige mengsel van korrupte ministers, kriminele sindikate en medepligtige saboteurs. Politici gebruik huurmoordenaars om fluitjieblasers te vermoor, sodat misdaadbase toegang kry tot winsgewende, opgeblaaste, soms nog fiktiewe en algaande aangepaste staatskontrakte. Dwelmhandel, konstruksie mafia, water mafia, kole mafia, polisie mafia, is alles deel van die spel.
Elke Afrikaner in Suid Afrika wat nie in die Nasionale denksroom ingeprop was nie, maar tog nasionaalgesind was en nou nog is, het nooit regtig kon verklaar waarom die Afrikanerleiers wat gekies was om ons grondwet van 1961, na Republiekwording te beskerm,te bewaar en ons volk daarvolgens te lei, gedwaal het nie. Die AVP het daardie Antwoord in Engels en op skrif van ‘n lojale Engelstalige patriot weer gaan nalees en dit as onvervangbare politieke insig onveranderd geplaas en vertrou dat u dit net so waardevol sal vind en op u pad vorentoe gebruik om elkeen wat gedwaal het weer rigting te gee!
S.A.OBSERVER March 1966
GENERAL ELECTION SURVEY
SOUTH AFRICA HEADING FOR NEW
POLITICAL ERA
By S. E. D. BROWN
THE election campaign now being conducted in South Africa, in preparation for the forthcoming general election on March 30, is one of those curious events which history presents from time to time.
The political issues facing the country are as clear as signposts on an open road and as tangible as a barbed-wire fence, yet the political engagement taking place between the opposing parties is quite unreal.