Open. 4:1-11:“U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U
het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape.” (:11)Die herinnering aan hierdie waarheid onderstreep weer vir ons die veragtelikheid van hoogmoed, eiesinnigheid en trots. Laasgenoemde natuurlik alles dinge waarna die mens in sy vleeslike gesindheid aangetrokke is, maar ook alles dinge wat ons deur
die werking van die Heilige Gees in ons lewens moet oorwin. Dit is ongelukkig ’n hartseer werklikheid dat die mens van ons tyd heeltemal te dikwels hoor hoe oulik en belangrik hy is en heeltemal te min aan God se grootheid en heerlikheid herinner word. En dan sukkel ons om te verstaan waarom dit lyk asof die Satan self aan stuur van sake hier op aarde is.
Dit was op hierdie dag wat die aanslag op die Afrikanervolk se voortbestaan in fisiese gewelddadige vorm beslag gekry het! Anders as ander moorde op staatsleiers, was en is daar tot vandag toe, geen behoorlike, deurtastende ondersoek na die sluipmoord geloods nie. Dit is selfs na die tweede aanval, as bloot die optrede van ‘n “geestelikversteurde” persoon afgemaak wat meer vrae as antwoorde in volksgeledere gelaat het.
Die AVP roep daardie dag en die verloop daarna opnuut in herinnering sodat ons volk nie tred sal verloor met die erns wat steeds bestaan om ons as ‘n volk van die geskiedenisverhoog af te vee nie! Dit is vandag 6 September 2025! Dit verg nie meer verstand as die gebrekkige politieke begrip van mense soos die DA, VF-Positief, en elke ander siel wat steeds glo dat apartheid verkeerd was, om te verstaan dat die aanslag na bykans 60 jaar, ons Afrikanervolk in ons verdeeldheid, gebrek aan kennis van die geskiedenis en politieke insig, tot ‘n skynbaar magtelose “minderheidsgroepie”, soos wat baie van ons volksgenote begin glo, reduseer het!
Ek kul jou hier, ek kul jou daar en siedaar, jy is poer in jou koejawel in. Presies so is die Afrikaner van die poitieke veld afgejaag deur die judasbokke. Met die skepping van ‘n verbeeldingswȇreld van ‘n reënboognasie, is die kous oor jou kop getrek. Die aap is nou uit die mou, want die realiteit het nou openbaar dat die witman nie deel is van
die reënboognasie nie, maar die uitgeworpene.
LYS PIM FORTUYN SE PARTYLEIER MNR. IWAN DIENJES: "NA MY SIENING MAG DIT NOOIT GEBEUR NIE DAT 'N 15-JARIGE MEISIE SOMMER KAN VERDWYN IN 'N DEUR DIE OWERHEID BEFONDSDE ASIELSKUILING"
Geagte leser. U sal dalk nog onthou dat ons aan die einde van ons tweede onderhoud wat ons
met mnr. Iwan Dienjes in Junie gehad het, die asielskuiling in sy stad Breda (provinsie Noord-Brabant) onder die loep geneem het. Ons het tans 'n derde vraaggesprek in Nederlands met hom gehad n.a.v. die onlangse verdwyning van die 15-jarige meisie Kianna uit die provinsie Limburg wat glo drie dae op die kamer van 'n sg. 'loverboy' in 'n asielskuiling aan die Heerbaan gebly het. Die onthulling het begin met ’n uitsending van Hart van Nederland, waarin die verdwyning van die meisie uitgelig is. Daardie uitsending het gelei tot ’n golf van ontstellende meldings by mnr. Dienjes se plaaslike partytak.
Ons het die partyleier o.a. vrae gevra watter meldings op sy party se lessenaar beland het en hoe die munisipaliteitsraad op hierdie feit reageer het.
Die AVP plaas hierdie artikel omdat dit ‘n verskynsel is wat waarskynlik deur dieselfde geheime mag wêreldwyd, en veral in Suid Afrika, toegepas word om die Een-Wêreld-Regering gevestig te kry en dit dan met onverklaarde belastingbetalers se geld te bedryf!
Deur Ellen Brown
Michel Chossudovsky
28 Aug 2025
[Hierdie artikel deur Ellen Brown is op Global Research gepubliseer. Jy kan dit daar ook lees.]
Die Amerikaanse federale skuld het nou $37 triljoen verbygesteek en groei teen 'n koers van $1 triljoen elke vyf maande. Rente op die skuld oorskry $1 triljoen jaarliks, tweede slegs na Maatskaplike Sekuriteit in die federale begroting. Die militêre uitgawe is ook naby $1 triljoen, wat byna die helfte van die diskresionêre begroting verbruik.
Macmillan se winde van verandering waai stormagtig in die nuwe Suid-Afrika. Die eenkant-kampie het nou die hoofkamp geword wat die volk se skape nou huisves. Wokeness is nou die nuwe politieke evangelie. Predikante, pastore, sendelinge, biskoppe en politici propageer wokeness as goddelik geȉnspireer. Die skape (kiesers) het ingekoop in hierdie onderduimse psedo-koningkryk. Huntington is nou verhef tot die nuwe afgod, wie se deaboliese voorskrifte nou eerbiedig moet word, en Lucifer lag homself dat die skuim om sy mond sit!
Die AVP plaas graag hierdie artikel van Peter Koenig omdat dit op elke mens van toepassing is! Omdat ons as vrymens geskape is moet ons waak daarteen om slawe van ‘n stelsel gemaak te word wat deur bedenklike mense op bedenklike wyse op die mensdom afgedwing word.
Deur Peter Koenig 29 Aug
[Hierdie artikel deur Peter Koenig is die eerste keer deur Global Research gepubliseer. Jy kan dit hier lees.]
Op 7 Maart 2021 het Switserse burgers reeds gestem oor die bekendstelling van die elektroniese ID (e-ID) en die regering se voorstelle met 'n oorweldigende meerderheid van 64.4% NEE verwerp, teenoor 35.6% JA.