Op minder dan een week voor de gemeenteraadsverkiezingen van 14 oktober, word Vlaams Belang door de linkse en centrum-linkse media doodgezwegen. Om deze onrechtvaardigheid onder de aandacht van een breed publiek te brengen heeft de afdeling Hasselt op maandag 8 oktober met zes personen geprotesteerd pal voor het theater waar een lijsttrekkersdebat plaats vond en waar deze partij ook niet voor was uitgenodigd. Op spandoeken stond in niet mis te verstane bewoordingen: STOP DE MEDIABOYCOT
We vragen Vlaams Belang lid mevrouw Mariëlla Schoemans afkomstig uit de Limburgse stad Leopoldsburg of deze boycot het rechtstreekse gevolg is van het cordon sanitair wat er voor zorgt dat Vlaams Belang en haar leden als paria's worden behandeld. (http://af.wikipedia.org/wiki/Leopoldsburg)"
"Het is inderdaad nog steeds een vorm van het cordon sanitair, hoewel dit officieel niet meer zou bestaan. Stelselmatig worden we in de media, die gestuurd wordt door links en centrum-links geweerd. Het is tenslotte de media die een partij maakt of kraakt en een partij die niet aan gesprekken mag deelnemen, kan ook haar standpunten niet verdedigen, noch kan zij de beschuldigingen die ze van de traditionele partijen krijgt opgeplakt (racisme en vreemdelingenhaat) weerleggen."
7 MILJOEN LEERLINGE SAL VAN 17 SEPT. TOETS AFLÊ
Gedurende September 2012 is daar landswyd sogenaamde ANA- (die jaarlikse nasionale assesseringstoetse toetse) deur miljoene leerders afgelê.
Zuma het blykbaar die visier op ‘n 60% slaagsyfer gestel. Hoe haalbaar dit is in die lig van die onderstaande berig wat in Beeld verskyn het moet ons maar sien. Let veral op die antwoord van Polliah aan die DA-LP se vraag aan die einde van die berig. Daar is altyd ’n verskoning gereed om hulleself te verontskuldig.
Jan-Jan Joubert skryf:
“Kaapstad. – Die departement van basiese onderwys het gister die versekering gegee dat hy slaggereed is vir die reusetaak om die jaarlikse nasionale assesseringstoetse in Suid-Afrikaanse skole te administreer. Sowat 6,9 miljoen leerlinge in duisende skole sal die toetse van 17 September af aflê, het dr. Rufus Polliah van die departement aan die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys gesê.
ENOUGH IS NEVER ENOUGH! Luister Afrikaners, hier praat 'n man wat weet!
This prescient phrase was used in a recent speech in England by Mr. Roy Bennett, former Movement for Democratic Change (MDC) member of the Zimbabwe parliament, who now lives in South Africa. Bennett was one of three white parliamentarians elected in the Zimbabwe 2000 election, despite the intimidation and terror unleashed against MDC voters by supporters of Robert Mugabe’s Zanu-PF. During the campaign, Bennett’s wife who was five months pregnant was physically abused by ZANU thugs on their farm and subsequently lost her baby boy. Bennett served eight months of a 15-month prison term in the notorious Chikurubi Prison. On his release he declared that “the inhumanity with which prisoners are treated and their total lack of recourse to any representation or justice combined with the filth and stench of daily life is something I will never forget.” He went into exile in South Africa.
In 2009 he returned to Zimbabwe when MDC head Morgan Tsvangirai designated Bennett as Deputy Minister of Agriculture in the newly-formed government of national unity. A month later, Bennett was arrested and charged with treason. When a magistrate ordered Bennett to be released, the magistrate himself was arrested. In May 2010, Bennett was acquitted of all charges, but on the same day fresh charges were brought against him. After warrants of arrest were issued for Bennett, he fled to South Africa where he has been living ever since.
Vrede word beskryf as ‘n toestand waar daar ‘n afwesigheid van stoornis, twis en oorlog is. Dit is n toestand van kalmte en ongestoordheid. In die Bybel was dit dan ook ‘n vorm van groet. “Vrede vir julle” God praat bv. met Joshua in DEUTERONÓMIUM 20:10-15 As jy naby ’n stad kom om daarteen te veg, moet jy dit vrede aanbied. En as dit jou ’n antwoord van vrede gee en vir jou oopmaak, moet die hele volk wat daarin gevind word, aan jou dienspligtig wees en jou dien. Maar as dit geen vrede met jou sluit nie, maar oorlog teen jou wil voer, moet jy dit beleër. Jy mag hulle vrede en hulle geluk solank as jy lewe, vir ewig nie soek nie. En Josua het met hulle vrede gemaak en met hulle ’n verbond gesluit, dat hy hulle sou laat lewe; en die owerstes van die vergadering het hulle dit met ’n eed beloof.
Na aanleiding van dr. Gregory Stanton van Genocide watch se raad aan Afrikaners om te vlug, vra die AVP namens elke gelowige Afrikaner soos wat Dawid gevra het: “ By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ’n voël!”
Die voorwaarde is egter in vers 5:, Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. Ons behoort bekommerd te wees indien ons godsdiens net lippetaal is. In daardie geval sou vlug soos in die geval van Jona, geen oplossing bied nie omdat God ons selfs in die doderyk kan bykom!
VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ’n voël!
2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.
3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen? 4 Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders. 5 Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet. 6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ’n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees. 7 Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.
Die AVP se raad is dus, staan vas, verootmoedig en bekeer en vertrou op God soos wat Paul Kruger ons voorvaders gelei het om te vertrou, want dan sal vers 7 van Psalm 11 ook op ons van toepassing wees! Berei uself voor, wees paraat en moet nie toelaat dat omstandighede u ons geskiedenis laat vergeet wat wemel van geloofsdade, oorwinnings en seën op ons beproewings nie!
ZZZZZZZzzzzzzz......

Email from Dr Gregory Stanton Oct 6, 2012 to Afrikaans campaigner/singer Sunette Bridges warns Afrikaners to flee
To: Sunette Bridges
From: Greg Stanton
“As you know, Genocide Watch has already raised the Genocide Stage level for South Africa to Stage 6 because we now have evidence that the murders of Afrikaaner farmers and other whites is organized by racist communists determined to drive whites out of South Africa, nationalize farms and mines, and bring on all the horrors of a communist state. Marxism-Leninism is not yet the official ideology of the ANC government, as it is in ZANU-PF in Zimbabwe, but ANC policy will take a further step in that direction at the ANC national conference in December.