Vince Musewe
16 October 2012
Letter to Julius Malema on Zimbabwe
If uncollected rubbish dumps, lack of running clean water and a dilapidating infrastructure inspire you Julius, then I suppose you should relocate to Harare.
Greetings to you Julius. I am sure you will note that this is my second letter to you on the same subject matter.
I understand that you visited my country Zimbabwe recently, and that you continue to be inspired by how ZANU (PF) has decimated our economy and its potential. Well, Julius, I dare say that your standards are obviously not that high and I forgive you for that. You see, this is the case with most black Africans; all you have to do is look throughout Africa to realise that the black man, left to his own devices, has dismally failed to raise his standard of living despite having all the resources he needs.
WHAT IS AN INFIDEL?
Hier het ons ʼn brokkie inligting ontvang, wat as dit waar is, nie net die ANC Swartes nie, maar ook die blankes soos bv. Pieter Mulder en Jeremy Cronin, en dan wyer gesien, ook Zille en haar gevolg wat nie Moslems is nie, uiters ongemaklik sal laat voel. Hoe trek jy in dieselfde juk met iemand wat ‘n opdrag het om jou dood te maak? Vraag is, waarvoor wag hulle?
WHAT'S AN INFIDEL?
This is a true story and the author, Rick Mathis, is a well-known leader in prison ministry. The man who walks with God always gets to his destination. If you have a pulse you have a purpose. The Muslim religion is the fastest growing religion per capita in the United States, especially in the minority races. Last month I attended my annual training session that's required for maintaining my state prison security clearance. During the training session there was a presentation by three
speakers representing the Roman Catholic, Protestant and Muslim faiths, who each explained their beliefs. I was particularly interested in what the Islamic had to say. The Muslim gave a great presentation of the basics of Islam, complete with a video. After the presentations, time was provided for questions and answers.
BLATANT DISCRIMINATION BY ENGEN
Hierdie is ‘n interessante E-Pos wat die AVP bereik het en ons het moeite gedoen om vas te stel wat die waarheid is. In die lig daarvan het ons ook Engen se reaksie op die E-Pos wat in sirkulasie is, geplaas sodat u ‘n nugter opinie kan vorm
WAT, IS HULLE DIE VOLGENDE WOOLWORTHS ?
IS HIERDIE WEL WAAR ? LAAT WEET MY ASB IEMAND.
H de V
Dit is geverifieer deur Engen as korrek soos hieronder aangedui. Volgens
Engen is dit a.g.v. druk van die regering en dreigemente dat hul lisensie om
in petroleum produkte te handel in gedrang kan kom.
Ek het my laaste Engen produk vroeër die week gebruik!
ENGEN DISCRIMINATION
ENGEN Head office has just announced that in future no ENGEN Garage will be
sold to any White person.
The ENGEN Board will not allow any ENGEN garages to be managed by any White
persons, as "they don't need Whites" according to their spokesperson.
When you next fill up your car use any other garage and not a ENGEN garage.
If they don't need us, they don't need our support either!!!
Lees Engen se reaksie op bo-genoemde en oordeel dan self. Ons het gedeeltes in Engen se verklaring beklemtoon wat moontlik aanleiding tot die bo-genoemde aanklag kon gelei het.
Dit is ongetwyfeld een van die merkwaardigste verskynsels in die media, plaaslik en internasionaal, dat by die ineenstorting van die Regering van Nasionale Eenheid, al die ondersteuners daarvan dit eens is dat daar nou fout is. Erger nog, dat ons op ‘n ramp afstuur! Wat egter merkwaardig is, is die algehele verswyging van die feit dat hierdie toestand in detail voorspel was, beredeneer was, in besonderhede aan die hand van talle ontledings en voorbeelde uit die geskiedenis verduidelik en voorgelê was. Geen woord van erkenning dat daar foutiewe, insiglose, om nie eers te praat van doelbewuste verraderlike en veragtelike politieke geknoei was wat ten grondslag van wat nou genoem word: “Die Reënboog het sy glans verloor!”, lê nie.
Dit verg regtig nie uitermate hoë intelligensie om die rede daarvoor raak te sien nie. Geen van die beskuldigings wat nou in omloop is en persone wat daarvoor verantwoordelik gehou word, raak aan die oorsprong van hierdie toedrag van sake nie. Wat egter onomstootlik vas is, is dat die Afrikanervolk die teiken van die aanslag was en nog is. Net so futiel as wat dit is van Afrikaners om met Swartes oor hierdie kwessie in debat te gaan vanweë onversoenbare uiteenlopende verwysingsraamwerke, net so futiel is n debat tussen Nasionalis en Liberalis.
Dawid leer ons van wat dit beteken om die Bybel te lees
PSALM 119:97-105
97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.
98 U gebooie maak my wyser as my vyande, want hulle is myne vir ewig.
99 Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.
100 Ek het meer verstand as die ou mense, want ek bewaar u bevele.
101 Ek het my voete teruggehou van elke verkeerde pad, dat ek u woord kan bewaar.
102 Ek het van u verordeninge nie afgewyk nie, want Ú het my geleer.
103 Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
104 Uit u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke leuenpad.
105 U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad
Dankie o Vader vir hierdie leersame gebed van Dawid. Wil u gee dat ons ganse volk weer die Bybel met dieselfde toewyding sal lees as waarmee Dawid dit gedoen het, sodat ons weer wys mag word. Ons bid dit in die Naam van Jesus ons Middelaar, met danksegging, amen.
Persverklaring
ERFGELD IS SWERFGELD!
Dit is ʼn ou gesegde wat weer nuut bewys word. Die ou mense het gesê dat as jy nie vir iets gewerk het nie, trek jy dit gewoonlik deur jou gat ek na die staat toe, dan is dit waar dit by uitstek gebeur! Vyf biljoen rand geblaas op partytjies deur die swart deurbringers, terwyl die land se infrastruktuur in duie stort.
Teen die tempo waarteen partytjies en reiskoste befonds word uit die staatskas met belastingbetalers, hoofsaaklik blanke belastingbetalers se geld, is dit geen wonder dat bitter min amptenare beskikbaar is vir vergaderings, en wanneer iemand wel opdaag sit en slaap hulle deur die vergadering. Daar kan weinig tyd of krag oor wees vir konstruktiewe werk as daar tot watter tyd gerinkink word op ander se koste!
Wittes moet ons land (gelees grond), teruggee sê Malema
‘n onheilspellende berig wat op die oog af as blote swart politieke retoriek afgemaak sou kon word, verdien egter om van nader bekyk te word aangesien die blankes by die hare ingesleep word in wat as ‘n toespraak by ‘n swart troue in Zimbabwe bedoel was om die gaste te vermaak. As hierdie berig egter saamgelees word met die artikel wat ons direk daarna plaas met die titel: Zanu PF, ANC at war
By Richard Chidza, vorm daar ʼn tendens wat blankes in Suid Afrika hulle onderlinge verskille ondergeskik sal moet laat maak aan eendragtigheid in voorbereiding vir verweer teen die moontlikheid van die uitvoering van sommige van die uitgesproke ideale.
Ons sal by ‘n later geleentheid meer breedvoerig hieroor berig.