Hierdie berig in 'n Australiese koerant het die AVP bereik
Subject: FW: THE PLOT THICKENS........
SANRAL - From an Australian Newspaper on South Africa E-Tolls.
Friday 20 April 2012
"The deal between Sanral and Kapsch of Austria, the e-tolling operating company is not with the corporate entity, but with Kapsch Sweden.
Kapsch Sweden used to be SAAB Aerospace, a 50% shareholder in a company called SANIP. British Aerospace held the other 50%. SANIP is alleged to be the payment vehicle used by SAAB and BAE to pay the alleged bribes of around R100Million in the Arms Deal saga to ensure that the Gripen fighter was chosen.
51.ESÉGIËL 21:24
Daarom, so sê die Here HERE: Omdat julle jul ongeregtigheid in herinnering bring deurdat julle oortredinge openbaar word, sodat julle sondes in al jul handelinge gesien word — omdat julle in herinnering gebring is, sal julle met die hand gegryp word.
As dit waar is wat Loots bely, wat wag vir die Afrikanervolk wat vir sy vryheid en reg wil stry? Aan die hand van die stelsels wat sy reg moet beskerm en nog deur Afrikaanssprekende blankes beman word? Indien gebeure agter die skerms, soos wat dit gaandeweg ontbloot word se verloop sedert die sluipmoord op dr. Verwoerd in aanmerking geneem word, sal noukeuriger ontleding daarvan ʼn bydrae kan maak om persone en organisasies bloot te lê wat deur onmenslike, korruptiewe en onwettige wyse, hulleself en hulle verwronge strewes daardeur ten koste van ander, bevoordeel het. Sou Deon Loots se verklaring waar bevind word, is daar generaals, advokate en prokureurs wat vervolg en van die rol geskraap behoort te word terwyl polisie en ander geregsamptenare van meineed en ander onwettighede aangekla en toegesluit behoort te word!
Dit is dus in openbare belang dat hierdie verwikkeling grondig bestudeer en die verloop daarvan in die howe gevolg moet word.
Toe ek dit in verslae rapporteer, is ek ingeroep deur Roos, wat my opdrag gegee het om dadelik die ondersoek van “VAG” te staak
Die verwagtinge is dat die bewerings in Loots se verklaring van beslissende betekenis in die sogenaamde Boeremag-verhoor sal wees. Loots se verklaring, waarvolgens die Boeremag-aangeklaagdes die slagoffers van polisielokvinke was en dat suggesties dat die optrede van hierdie lokvinke deurslaggewend sou wees in die besluite van die aangeklaagdes om tot beweerde onwettighede soos sabotasie oor te gaan, sal na verwagting die grootste toets nog wees sedert 'n nuwe politieke bedeling vir die land in 1994 aangebreek het. Ook luide stemme dat die ANC-regime 'n handperd van die land se regstelsel gemaak het en die land van 'n sogenaamde regstaat in 'n ANC-magstaat in diens van sy Nasionale Demokratiese Rewolusie verander het, sal harder gehoor word.
En die profeet Hanánja het in dié jaar, in die sewende maand, gesterwe.
Dit is wat die Bybel sê oor die onbeskryflike en meedoënlose wyse waarop diegene wat beheerposisies beklee, met volksgenote handel. (Na aanleiding van die verklaring van Kaptein Deon Loots)
Lukas 17:1
EN Hy het vir sy dissipels gesê: Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom.
Die handhawing of verdediging van 'n verkeerde standpunt, hoe godsdienstig of polities korrek op die oogaf, wek God se toorn op, en om leuens te verkondig is gelyk aan die verkondiging van afvalligheid van die HERE, volgens Jeremia 28: vers 16!
Hierdie onderstaande verklaring het onlangs op facebook verskyn en werp ʼn helder lig op adv. Pie
t Pretorius se boek getiteld Volksverraad wat in April 1996 verskyn het. Die skokkende openbarings van adv. Pretorius is destyds met ongeloof bejeën met die gevolg dat daar weinig van gekom het. Saamgelees met hierdie beëdigde verklaring van Deon Loots se verklaring wat die departement van justisie in dieselfde kategorie van korruptiewe optrede plaas as die swart Kommunistiese Meerderheidsregime waaronder Suid Afrika nou gebuk gaan, is dit noodsaaklik dat adv. Pretorius se boek nader getrek moet word sodat die korruptiewe verband van die verlede en dié van nou, in perspektief beskou kan word.
Die absolute veragting van en vir geregtigheid wat uit hierdie openbarings na vore kom, sal deur die AVP indringend ontleed en geboekstaaf word ten einde die stelsels en persone daarby betrokke, aan die kaak te stel.
BEËDIGDE VERKLARING
Ek, die ondergetekende DEON LOOTS verklaar hiermee onder eed soos volg:
David Cameron, eerste minister van Brittanje mag in die interim geloof word vir sy steun vir die meerderheid stem om homoseksuele huwelike goed te keur. Sy vooruitsig is egter kaal soos die plekke waar Sodom en Gemorra eens was toe hulle ook so gekies het!
Hierdie bekende gesegde het in die verlede en seker vandag ook nog, iemand beskryf wat weinig besit maar deur sy optrede voorgee om vermoënd te wees deur spoggerig te lyk, te doen en te praat..
Americans have in fact become so open to everything that they have become closed to the idea that something might be right and something else wrong
Die AVP plaas hierdie uittreksel uit ʼn boek van Dave Hunt as ʼn oortuiging van onskatbare waarde vir elke Christengelowige. Hy behandel argumente wat ʼn mens daagliks op die lyf loop en veral deur liberale en humanistiese vrydenkers as onomstootlik beskou word. Veral in die lig van die politieke gelykstellingsdogma is Hunt se argument vir gelowiges wat begin twyfel het of die beginsel van verskeidenheid wel verdedigbaar is, ʼn koel bries van nugterheid van denke, gerugsteun uit Gods Woord wat ook die dreigende onheil in ons onderwys uitwys!
In Defense of the Faith (Dave Hunt)
“A Higher Power by Whatever Name”?
Question: Why are Christians so adamantly opposed to the many other concepts of God that are honored in other religions? I agree with what Vice President Al Gore said at the 1993 Presidential Prayer Breakfast in Washington D.C.: “Faith in God, reliance upon a Higher Power, by whatever name, is in my view essential.” Think of the unity there could be if religions would stop quarreling and honor all concepts of God in an open-minded and brotherly fashion!