Johannes 1:1-14
Dit is belangrik om tydens die lees van hierdie gedeelte ook die Skeppingsverhaal in gedagte gehou. Wanneer ons laasgenoemde doen, leer ons dat Jesus Christus nie eers “ontstaan” het tydens Sy geboorte uit die maagd Maria nie, maar dat Hy tydens hierdie gebeurtenis eerder mens (vlees) geword het en na die aarde gekom het.
Wanneer ons in vers 1 lees dat die Woord by God was, besef ons dus dat God deur Sy Seun, Jesus Christus, die aarde geskape het, want Hy het deur die Woord geskape. As Skepper van die aarde, sou ‘n mens tog verwag dat die skepsel en alles daarop en daarin Hom sou verheerlik en dien wat dit geskape het. Laasgenoemde was tog sekerlik die bedoeling, maar deur die listige slang wat genoem word duiwel en satan, is daar opstand teen God bewerkstellig.Die opstand teen God en Sy Koninkryk het tot gevolg gehad dat daar ‘n voortdurende stryd tussen God se Koninkryk en Satan en sy volgelinge en magte sou wees. Ons sien vandag hoe hierdie magte van die satan oorlog voer in volle swang en hoe geestelike oorlogvoering menige mense oorweldig in hul lewens en hul in ellende dompel. Een van die gevaarlikste taktieke wat die satan gebruik in sy oorlogvoering teen die mens hier op aarde, is om die kulkunsie van nabootsing te gebruik. Die satan doen homself voor as ‘n engel van die lig, terwyl die uiteinde van sy misleiding slegs weë van die dood is.Terwyl daar bespiegel word dat die mees omvangryke militêre oefeninge in ‘n dekade in die Arktiese omgewing deur Amerika en sommige van sy Navo bondgenote gehou word, niks anders as voorbereiding is vir oorlog met Rusland nie, word opleiding en toerusting aan Navolede verskaf.
Uit ‘n saamflansing van verskeie berigte waarin Rusland as die aggressor voorgehou word, blyk dit dat Navo onder leiding van die VSA van die geleentheid gebruik maak om troepe en toerusting nader aan die Russiese grens te beweeg.
Dit is interessant om in die lig van die huidige konflik in die Oekraïne, net weer te kyk na wie en wat Navo werklik is en indien hulle by ‘n oorlog met Rusland betrek sou word, dit werklik in lyn met die doel is waarvoor hulle by Navo aangesluit het.
Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (NAVO; is 'n militêre bondgenootskap wat tot stand gekom het met die ondertekening van die Noord-Atlantiese Verdrag op 4 April 1949. Die organisasie se hoofkantoor is in Brussel in België geleë. Die organisasie het 'n stelsel van gemeenskaplike verdediging daargestel waar die lidlande instem om mekaar te verdediging in geval van 'n aanval deur 'n eksterne party. Hierdie verdrag het 'n militêre bondgenootskap gesluit wat later die Westerse Europese Unie sou word.
(Die beginsel van wysheid, is vrees vir die Here)
Die artikel op die voorblad van Rapport van 1 Maart 2015 onder die opskrif, “Om hofsake te wen ‘verkies die staat wit mans’, sê baie meer as wat die twee artikelskrywers waarskynlik bedoel het! ‘n Mens kan dit aflei uit die kommentaar van die redakteur op bladsy 2 in die rubriek, “Rapport sê”.
“Dié kennis móét gebruik word”, is sy opskrif. Van watter kennis praat die man? Sy eierdans om Rapport te beskerm as sou dit glad nie gaan oor wit of swart nie, “want wit advokate is nie beter as swart advokate nie, inteendeel” sê hy, is daar niks inherent aan wit mense wat hulle meer geskik maak vir die professie (as swart mense nie). Dít is bepaald nie kennis nie maar ‘n seker bewys van gebrek daaraan.
Wanneer wil die media ophou om met woorde te speel? Laat daar onomwonde gesê word: Die staat kies wit mans omdat hulle die saak wil wen en daarvoor die bekwaamste advokate benodig wat sonder omhaal van woorde eerder by die blanke ras te vinde is as by die swartes!
1 Samuel 3:1 – 21
Ons lees in die gelese gedeelte van die seun Samuel wat voor Eli diens gedoen het in die huis van God nadat sy moeder hom hierheen afgebring het om aan God diensbaar te wees, volgens haar belofte.
Samuel het daagliks in die tempel geleef en selfs daar gewoon, maar tog lees ons in vers 7 die ontnugterende woorde: “Maar Samuel het die HERE nog nie geken nie;…”. Op hierdie stadium lyk dinge glad nie pluis nie, want Samuel het dan voor die HERE geleef en elke dag diens gedoen in die tempel? Was Samuel dan die enigste persoon wat “godsdienstig” was sonder om God waarlik te ken? Ons lees in die Nuwe Testament van ‘n man wat ‘n baie ywerige godsdienstige was, maar nie ‘n dienaar van God nie – inteendeel, hy het ywerig die kerk van Christus vervolg. Paulus, wat deur God voorgekeer en aangespreek is, het egter nie in sy verkeerdheid volhard nie. Nadat hy kennis gemaak het met God, het hy hom waarlik tot Hom bekeer en Hom met oorgawe begin dien.
Verhoging van rentekoerse, brandstofpryse en liefdadigheid, spel niks goeds vir die ekonomiese verknegting waarin die oorgrote meerderheid van die blanke bevolking verval het sedert die moord op dr. Verwoerd en in besonder na 1994 nie.
In die lig van die moontlike vervolging van die fluitjieblaser Stephen Goodson oor die ongerymdhede binne die Suid Afrikaanse Reserwe Bank, die ekonomiese beleidsrigting wat nie in belang is van die bevolking wat dit behoort te bedien nie en die internasionale korruptiewe belang daarby, het die AVP ‘n vorige artikel gaan opdiep wat hier intens betrekking het.
Hoewel hierdie artikel aanvanklik in vier aflewerings geplaas was vanweë die lengte daarvan, plaas ons die volledige artikel terwille van die samehang.
WAAR IS 2 000 MILJOEN METRIEKE TON MUNTMETAAL EN 16 TRILJOEN AMERIKAANSE DOLLAR, VAG, BROEDERBOND?? (Eerste van vier aflewerings)
OORLOGSBUIT Die rolprent Verraaiers oor die Tweede Vryheidsoorlog laat liberaliste in hul gewetes ronddelf, een so 'n delwer 'n Blink Stefaans van Naspes, Neels Jackson. Laat dadelik geskryf word dat hierdie waarnemer nie Jackson se verbeeldingsvrug gelees het nie, hy het 'n ander saak op die hart: Oorlogsbuit.
PSALMS 18:30 WANT MET U LOOP EK 'N BENDE STORM, EN MET MY GOD SPRING EK OOR 'N MUUR
Dominee Olaf Latzel: "Christene moenie saam met moslems 'hul' Suikerfees en al die nonsens mee vier nie".
Ons het 'n insiggewende gesprek in die Nederlands gehad met dominee Olaf Latzel. Hy is gebore op 5-11- 1967 in die Duitse stad Biedenkopf en het op die ouderdom van 15 jaar in Augustus 1982, tydens 'n byeenkoms van die Christlicher Junger Menschen sy hart oopgesluit vir die Here God. Sedertdien het hy die verlange gehad om net suiwer die Evangelie te predik omdat hy voel dit is belangriker om God gehoorsaam te wees as mense. Vanaf 2007 is die dominee verbind aan die St Martini Kerk in Bremen.
‘n Wonderlike demonstrasie van sigbare eenheid en saamhorigheid oor die kleurgrens. Hoewel gemeet aan die gesigsuitdrukkings, nie vir almal nie, slegs sommige! Yster en klei, maar niemand sal haar kan beskuldig dat sy nie probeer het nie.