NIE NET JULIUS MALEMA NIE, MAAR OOK MOORDE OP BLANKES DEUR SWART MISDADIGERS IS BUITE BEHEER!
Uit die onderstaande uittreksel uit ‘n berig deur Media 24, is dit duidelik dat die ANC ten spyte van Zuma se verklaring tot die teendeel, nie alleen deur Malema dikteer word nie, maar ook aandadig is aan sy optrede.
“Mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, is nié in beheer van die land nie. Die ANC is, het pres. Jacob Zuma gister in Sandton op vrae oor Malema gesê.
Die ANC en die regering bestuur die land. Zuma het gesê die ANC het probeer om die ANC-jeugleier te beheer en het besluit om teen hom op te tree toe hulle besef hy raak buite beheer”.
"Die ANC sal egter nie sy leiers en lede van die party verhoed om belangrike kwessies, soos die nasionalisering van myne, aan te wakker nie, het Zuma gesê." "Dit is ’n demokratiese land. Hy opper kwessies, maar ons beheer hom en wanneer ons voel hy ruk handuit, tree ons op.” As deel van die jeugliga se veldtog vir “ekonomiese bevryding in ons leeftyd” preek Malema dikwels oor die noodsaak om Suid-Afrikaanse myne te nasionaliseer en grond sonder vergoeding te onteien. Die herverdeling van grond is ’n belangrike kwessie waaraan aandag gegee moet word, maar dit moet ingevolge die wet geskied, het Zuma gesê. Hy het gesê die regering oorweeg dit om aansoeke vir grondeise te heropen." (Eie beklemtoning)
Uit dieselfde bron word berig oor die barbaarse en ongebreidelde moordtog wat onverpoosd teen die blankes in Suid Afrika voortgesit word! Dit blyk dat die praktyk om werk by blankes te verkry, die invalspoort vir hierdie onbeheersde, en in die res van die wêreld, ongeëwenaarde uitwissing, wat telkens gepaard gaan met verkragting van vrouens en dogters en uiterste vorms van marteling en vernedering van die slagoffers.
2011/10/03 12:18:32 PM Johannesburg - A man was arrested on Monday for the murder of a couple and their teenage son, in De Deur, south of Johannesburg, said Gauteng police.
The 20-year-old man, who was the son of the family's domestic worker, was arrested at a nearby plot, said Brigadier Anton du Bruyn.
All the victims were shot dead.
"Their bodies were found at their house on a Walkerville smallholding on Sunday afternoon," said Du Bruyn.
"The security door was opened. There was blood on the floor in almost all the rooms."
The body of Geraldine Viana, 46, was found in the main bedroom, he said.
She was raped before being shot dead.
Her husband Tony, 50, was shot dead in the lounge. He was found on his stomach with his hands tied behind his back.
The body of their 13-year-old son Amaro was found in the bath with his hands tied behind his back. He was a Grade 7 pupil at Linmeyer Primary School. Police believed they were killed on Saturday night.
Rowers slaan man met ysterpyp dood 2011/10/02 09:07:06 PM
’n Bejaarde Duitser is die naweek doodgeslaan en sy sieklike vrou erg aangerand tydens ’n huisrooftog in Benoni.
Mnr. Hein Euler (75) en sy vrou, Erika (71), is of eergister laataand of gister vroegoggend by hul huis in Morehill Glen, ’n stil gemeenskap agter ’n valboom en met wagte, oorval.
Twee mans het blykbaar by hul huis ingebreek en wou geld en wapens hê.
Euler is met ’n ysterpyp doodgeslaan.
Sy vrou is ook erg aangerand,