In die lig van die Israelstaat se optrede teen die Palestyne, het dit nodig geword om weer na die Sionistiese Jode se betrokkenheid in Suid Afrika te kyk. Romeine2:28 “Want nie hý is 'n Jood wat dit in die openbaar is nie,”…….
Neem kennis van Goldman Sachs se bydrae tot die vernietiging van die Christelik Nasionale beginsel en beleid wat die Afrikanervolk gevolg het as die enigste volhoubare politieke stelsel wat daar bestaan om volksidentiteit en voortbestaan in enige veelvolkige bestel te kon handhaaf. Die Sionistiese “Jodedom” wat oral in die wêreld deelgeneem het om die blanke ras te benadeel, was ook in Suid Afrika aan die voorpunt van die vernietiging van eeue se ywer tot beskaafdheid en vooruitgang van die blanke ras, en meer in besonder die Afrikanervolk.
Die Goldman Sachs Group, Inc. is 'n globale beleggingsbank-, wat 'n wye reeks finansiële dienste aan 'n aansienlike en gediversifiseerde kliëntebasis verskaf wat korporasies, finansiële instellings, regerings en individue insluit. Die firma, wat in 1869 gestig is, het sy hoofkwartier in New York en hou kantore in alle groot finansiële sentrums regoor die wêreld. Uiteraard sal hulle bande met die illuminatie hê. Derhalwe is dit in die lig van die toenemende vordering deur middel van die “Nuwe Wêreld Orde”, op pad na Een Wêreld Regering, belangrik om die ”Jode”, wat nie Jode is nie, van mekaar te onderskei. Dit is ondenkbaar dat Christengelowiges, terroriste organisasies sal steun!
Colin Coleman se openlike openbaring van betrokkenheid by die vernietiging van apartheid, kom nou in ‘n tyd van oënskynlike oorwinning in Suid Afrika oor die Christendom, waarin hulle reken dat openbaring van hulle onderduimse deelname hulle nie meer kan skaad nie. Dat Israel se optrede in Gasa die “Jode” in Suid Afrika, en ook elders se standpunt teen Afsonderlike Ontwikkeling moeilik sal kan regverdig, is nou onweerlegbaar en sal blyk uit die onderstaande korrespondensie wat die AVP met die “Joodse” Raad van Afgevaardiges in Suid Afrika gehad het, reeds in 2012.
Colin Coleman van Goldman Sachs saam met Ramaphosa en Pravin Ghordan
It was a privilege and honor to receive, on behalf of the Coleman Family, an award last weekend from the South African Jewish Board of Deputies "in recognition of the Coleman family's contributions to
ending Apartheid and building democracy" . It was especially significant to share the stage on this
occasion with President Ramaphosa, Minister Gordhan and Stephen Koseff. The Coleman family
also acknowledged the heroic contribution of the Gordhan family who have borne the brunt of the
attacks on democracy in SA in the last 3 years, and who when giving evidence at the Zondo Commission to expose State Capture had to endure insults from those populists hellbent on dividing South Africa. #award #democracy
22 Junie 2012
Die Voorsitter
Joodse Raad van Afgevaardiges
Geagte mnr. Li Boiskin
Ek verwys na ʼn berig in die Beeldkoerant van Dinsdag 12 Junie 2012, wat behalwe dat dit kommentaar verdien, helder lig werp op ʼn politieke dubbelslagtigheid van Joodse kant, wat uitgeklaar moet word. Ek haal enkele stellings uit die berig aan.
Israel wil Afrikane ‘uit liefde vir volk’ deporteer
2012-06-11 22:58
Tel Aviv. – Israel het immigrante van Afrika begin bymekaar-maak in die eerste fase van ’n omstrede “noodplan” om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer.
Tientalle Afrikane, hoofsaaklik ma’s en kinders van Suid-Soedan, word volgens Israel Radio al in Eilat, die oordstad aan die Rooi See se oewer, aangehou. “Hierdie is nog net ’n klein groepie van die indringers.
Ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, gesê.
Die doel met die noodplan is die repatriasie van al die geraamde 60 000 immigrante van Afrika.
Die immigrante se teenwoordigheid word deur talle Israeli’s as ’n kwessie van reg en orde en selfs ’n bedreiging vir die lewensvatbaarheid van die Joodse staat bestempel.
Nagenoeg 500 Soedanse mans het eergister vreedsaam in Tel Aviv betoog teen die deportasie, die oplossing wat Binyamin Netanyahu, die Israelse premier, voorgestel het ná maande van debat oor hoe om die intog van immigrante te hanteer.
“Ons is vlugtelinge, nie misdadigers nie!” het die Soedannese gedreunsing. Talle van die Soedannese sluit vlugtelinge van Darfoer in en hulle leef al jare vreedsaam in Israel in ’n wetlike niemandsland omdat hulle nie amptelike vlugtelingstatus het nie.
Hulle het gesê hulle word nou die teiken van vyandigheid teenoor swart mense in ’n arm deel suid van Tel Aviv waar ’n klomp van hulle woon.
Die vraag wat beantwoord moet word is of die Jode van Suid Afrika, mnr. Eli Yishai en Binyamin Netanyahu se standpunte steun en of u dit repudieer? Ek vra die vraag omdat die Jode en Joodse gemeenskap in Suid Afrika se optrede dusver, lynreg bots met die standpunt van die Israeliese regering soos in die berig hierbo.
Wat nog erger is, is dat die Suid Afrikaanse Jode se optrede ook teenstrydig is met julle verklaarde beleid van: . “We work for the betterment of human relations between Jews and all other peoples of South Africa, based on mutual respect, understanding and goodwill, and to protect the civil liberties of South African Jews. We are committed to a South Africa where everyone will enjoy freedom from the evils of prejudice, intolerance and discrimination”, soos wat dit verskyn op julle webblad.
Julle “All other peoples of South Africa”, het beslis die Afrikanervolk uitgesluit en die Kommunisme ingesluit. Die aandeel van die, “two tiny communities in South Africa, waarna Mary Kluk hier onder verwys en waarvan u gemeenskap een is, het bygedra tot die verlies van die Afrikanervolk se land en algehele verval en ongebreidelde geweld wat volgens statestiek van Interpol, tot die onnatuurlike dood van meer as 600,000 mense gely het.
As klein gemeenskap wat die gasvryheid en ekonomiese voordeligheid van die Afrikanervolk en ons land geniet het, het die Jode alle perke van welvoeglikheid oorskry deur linkse politieke betrokkenheid onder die dekmantel van die Humanisme, terwyl die “civil liberties” van die Jode, nooit deur die Afrikaners aan bande gelê is, behalwe diegene wat staatsveiligheid deur ondermynende bedrywighede bedreig het.
Die DA, vroeër die DP wat voorheen die PFP was en voor dit die Progressiewe Party, was nog altyd teen alles waarvoor die Afrikaner gestaan het en het van meet af aan die ANC en ander rewolusionêre aksies ondersteun. Ten spyte daarvan dat die verklaring op u webblad stel dat, “the South African Jewish Board of Deputies (Cape Council) is the umbrella organisation and non-partisan political arm of the Jewish community of the Western Cape Province verteenwoordig, was die Joodse gemeenskap feitlik deur die bank in die bo-vermelde liberale politieke organisasies toonaangewend.
Dit was die DP wat in Maart 1960 saam met die Liberale Party, die Black Sash en ander Engelse organisasies in die geheim vergader het waarna ‘n verklaring, “Verwoerd must go!”
Antwoord van die Jode op my ope brief.
From: David Saks [mailto:Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.]
Sent: 09 July 2012 12:31 PM
To: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Subject: Re 'Ope Brief' SA Jewish Board of Deputies
Dear Mr Varkevisser
With reference to your letter of 25 June, I would like to make the following brief points.
While it is true that the SA Jewish Board of Deputies may differ sharply with aspects of the current
Government’s policies, this in no way implies that we are unhappy about the fact that we now live in a
democratic, non-racial society as opposed to the discriminatory, oppressive apartheid regime that
preceded it.
Regarding your assertion that the South African Jewish community has always been against, and even
“hated” the Afrikaners, this is ridiculous nonsense. It is true that the majority of Jews supported
the political opposition during the apartheid years and that a high proportion of anti-apartheid
activists were of Jewish origin. However, this was based on the firm conviction that the apartheid
system was both morally wrong and unsustainable from a practical point of view, not in order to
undermine the Afrikaner people.
I regret that you conclude your letter by making veiled threats against the Jewish community, that
is, by stating that in the event of returning to power in the future, the Afrikaners would remember
what they had allegedly done against them and expel them from the country as a danger to the nation.
In conclusion, my advice to you is that if you and your party truly wish to be effective leaders of the
Afrikaner people, you need to honestly confront the mistakes that have been made in the past
rather than continually putting the blame on others. Yielding to prejudice, paranoia and self-pity
will not get you anywhere.
Yours sincerely
MARY KLUK
REAKSIE OP SA JOODSE RAAD SE ANTWOORD
Gepubliseer op 23 Julie 2012 | Geskryf deur Redaksie | | | Trefslae: 1400
17 Julie 2012
Geagte Mev. Kluk
I.S. OPE BRIEF AAN DIE SUID-AFRIKAANSE JOODSE RAAD VAN AFGEVAARDIGDES
Ek erken met dank ontvangs van u antwoord op my bovermelde skrywe.
Hoewel die bedoeling nie was om met u raad in lang en uitgerekte korrespondensie betrokke te raak nie, verg u antwoord tog enkele opmerkings ter wille van perspektief oor u raad se standpunt ten opsigte van die vrae wat aan u gestel is en wat in u skrywe onbeantwoord gelaat is.
U kriptiese stelling dat :
‘While it is true that the SA Jewish Board of Deputies may differ sharply with aspects of the current Government’s policies, this in no way implies that we are unhappy about the fact that we now live in a democratic, non-racial society as opposed to the discriminatory, oppressive apartheid regime that preceded it’
saamgelees met u stelling dat:
‘It is true that the majority of Jews supported the political opposition during the apartheid years and that a high proportion of anti-apartheid activists were of Jewish origin. However, this was based on the firm conviction that the apartheid system was both morally wrong and unsustainable from a practical point of view’.....
bevestig u raad se politieke agenda. Feit is dat die aftakeling van apartheid gepaardgaan met ‘n toename in geweld en armoede en ‘n snelle agteruitgang in standaarde en basiese dienslewering. U raad verkies dus blykbaar ‘n “democratic, non-racial society” ongeag Afrikaners se waarskuwing en geskiedkundige bewys dat dit sal gepaardgaan met verval, korrupsie en derduisende moorde en verkragtings op onskuldige mense, bo ‘n staat waarin wet en orde geld, en wat eens gereken was as een van die modelstate in die wêreld. Behalwe dat dit ‘n verdere openbaring van u agenda is, maak dit u ook aandadig.
As daar verder in hierdie debat na “ridiculous nonsense” verwys kan word, dan is dit u stelling dat:
“the apartheid system was both morally wrong and unsustainable from a practical point of view”, behalwe vir al die geskiedkundige bewyse tot die teendeel, asook die huidige onberekenbare mislukking van die “democratic, non-racial society” wat u help vestig het in die plek daarvan, is daar vanuit Joodse oogpunt nie n beter argument as dié van die Israelse minister van binnelandse sake, Eli Yishai, se standpunt: “ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het hy gesê.
Om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer, is die oplossing van mnr. Binyamin Netanyahu, die Israelse premier waarmee ons nie fout te vind het nie.
My vrae aan u was of u die Israelse standpunt repudieer en hoe hulle standpunt verskil van die “discriminatory, oppressive apartheid regime”, volgens u raad se oordeel?
Met verwysing na u antwoord het daar nou ʼn derde vraag bygekom. U erkenning dat: “It is true that the majority of Jews supported the political opposition during the apartheid years and that a high proportion of anti-apartheid activists were of Jewish origin”, Regverdig u deur u standpunt dat: “However, this was based on the firm conviction that the apartheid system was both morally wrong and unsustainable from a practical point of view”.
U is ons nou ook ʼn antwoord verskuldig of u siening dat apartheid as beleid moreel verkeerd en prakties nie volhoubaar was nie, ten spyte van al die bewyse tot die teendeel, regverdiging is vir Joodse betrokkenheid om so ʼn stelsel dan met geweld en gepaardgaande lewensverlies omver te werp, soos wat die Rivonia-komplot duidelik beoog het.
Daar is weinig indien enigiets wat u kan aanvoer om die Jode se optrede in Suid Afrika en veral teen die Afrikanervolk, te regverdig. Dit is aan ons welbekend. Die twee vrae wat u onbeantwoord gelaat het, is betekenisvol. U antwoord bevestig bloot die AVP se vertolking van u teenwoordigheid in Suid Afrika en die gesindheid jeens die Afrikanervolk . Dit is vir ons belangrik om in die lig van die Israelse regering se standpunt oor die Swart Somaliërs, en tweedens hoe Eli Yishai en Binyamin Netanyahu, die Israelse premier, se uitgesproke standpunte volgens u raad, sou verskil van die apartheidsbeleid wat u in Suid Afrika as so veragtelik beskou.
Wat die sogenaamde bedekte dreigemente betref, is dit u eie afleidings. Deportasie, die oplossing wat Binyamin Netanyahu, die Israelse premier, voorgestel het ná maande van debat, klink tog seker vir u ook na ʼn redelike oplossing vir mense wat jou staat se vryheid ondermyn, of hoe? In Afrikaans het ons ʼn gesegde wat lui: “As die skoen jou pas, trek hom aan!” Of moet ons aanvaar dat ʼn geheel ander stel reëls in Israel mag geld as hier by ons?
Ek het in die lig van wat u voorkeur beleid wat in apartheid se plek gekom het, in ons land aangerig het, eerder toegeneentheid van u raad teenoor ons Afrikaners verwag, as die onsinnigheid van ongevraagde raad oor ʼn onderwerp waaroor u raad kennelik bitter weinig insig openbaar.
Indien u raad nie oor die vermoë beskik om op vrae, wat na behore toegelig is, reguit te antwoord nie, kan ons die korrespondensie as afgehandel beskou en behou die AVP hom die reg voor om ons eie afleidings te maak op sterkte van die inligting en geskiedkundige verloop tot ons beskikking.
By voorbaat dank
Danie Varkevisser
Leier
AFRIKANER VOLKSPARTY