1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7374778

Besoekers aanlyn

Ons het 20 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

LEGENDARIESE JOODSE HELDE VAN SWART REGERING IN SUID AFRIKA ... NÊ??

Dit was die opskrif van ‘n artikel in die Jerusalem Post op 1 Maart 2011, bokant die gesigte van twaalf Jode op posseëls. Die artikel is geskryf deur Judy Siegel Itzkovich, ‘n joernalis van die koerant. Sy beskou hierdie Joodse onderkruipers wat Afrikanergesag in Suid Afrika oor baie jare ondermyn het, as legendariese helde. Sy skryf verder: Die African National Congress – ANC is In 1963 deur 'n groep Jode, met die naam die African National Congress gestig. Die ANC is gestig deur Lionel Bernstein, Bob Hepple, Dennis Goldberg, Arthur Goldreich, Hazel Goldreich en James Kantor, met 'n paar Afrika-frontmanne Nelson Mandela, Walter Sisulu, Govan Mbeki (vader) van Thabo Mbeki), Raymond Mhlaba en Ahmed Kathrada.

(Die AVP wys nogmaals daarop dat daar ses Jode, slegs vier swartes en een Indiër by hierdie sameswering betrokke was.  Siegel Itzkovich ontbloot egter die Joodse betrokkenheid, soos ook oral elders in die wêreld, in die proses om húlle siening, vir hulle eie persoonlike voordeel te bewerk. Die onreg daarvan word bedek met retoriek van demokrasie, “supremacy”, gelyke beskerming van die wet, en die reg vir alle mans om te stem, om op kommunitiese grondslag die politieke, opvoedkundige gelykheid van burgers van state te verseker en rassevooroordeel uit te skakel. Ook om alle hindernisse van rassediskriminasie deur middel van “demokratiese” prosesse te verwyder.)

 Hierin het die ANC die model gevolg wat die Jode daargestel het toe hulle die NAACP(National Association for the Advancement of Colored People)  in die Verenigde State gestig het, met die uitsondering dat die ANC 'n veel meer gewelddadige en openlik kommunistiese organisasie was. Hierdie Jode en hul African National Congress het befondsing en ondersteuning van beide die Sowjetunie en die Amerikaanse CIA ontvang

Op 12 Februarie 1909 is Amerika se grootste en mees erkende burgerregte-organisasie gebore, volgens NAACP se eie getuienis op hulle webblad.

Itzkovich skryf verder: In die besonder, Ruth First, die Joodse vrou van 'n Joodse Sowjet-KGB-kolonel Joe Slovo, 'n leier van die Suid Afrikaanse Kommunistiese Party, was hoofsaaklik verantwoordelik vir die tregter waardeur fondse aan hierdie "African National Kongres gekanaliseer is.

MOORD OP DR. VERWOERD

‘n Skokkende stelling van Itzkovich: In 1966 het die CIA die moord op  president Verwoerd finansier deur hul aleenloper operateur Demetrio Tsafendas ‘n Griekse immigrant na Suid-Afrika. In besonder het Oppenheimer se South African Foundation die CIA se gefinansierde geld aan Hendrik Van Den Bergh van die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie en John Vorster, die minister van Justisie besorg, wie die manne was wat Tsafendas gewerf het om Verwoerd te vermoor.

Teen 1970's het die Joodse veldtog om Suid-Afrika te ondermyn, geen uitwerking gehad nie. Selfs die ekonomie was onaangeraak deur sanksies en kommunistiese onrus was minimaal, hoewel groot ophef daarvan gemaak is in die Joodsbesitte elemente van die Amerikaanse pers!  Hierdie stelling bevestig ook dat daar geen rede vir die NP regering was om te kapituleer voor internasionale druk nie. Wat deur hulle voorgangers en veral dr. Verwoerd opgebou was, het selfs vier jaar na sy dood geen tekens van wankeling getoon nie!

Storie van die Jode se betrokkenheid by die ANC

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie