1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7280715

Besoekers aanlyn

Ons het 17 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

SÓ BELEEF MENS DAT DIE DRAAI VAN DIE WIEL, ONVERBIDDELIK IS!

Boris Johnson bedankingDie Britte se oorlog sonder koeëls teen die Afrikanervolk, is besig om wat bo was na onder te bring met die strekking dat die onreg wat deur hulle teen ons volk gepleeg is, besig is om hulle in te haal.

Boris Johnson se bedanking saam met die redes daarvoor, is tekenend van die verval van die eens “magtige” Britse Koningryk. Sy verleentheid vir die Britse volk, wat deur sy verkiesing as eerste minister, ook die Britte se verleentheid geword het, saamgelees met prins Harry se huwelik oor die kleurgrens, Brexit en die Engelse betrokkenheid by die oorlog in die Ukraїne, dui op ‘n volk wie se regering nie meer in beheer is nie.

Soos in Suid Afrika die magte agter die skerms John Vorster, Pik Botha, F.W.de Klerk en hulle raadgewers beheer en bestuur het teen hulle beterwete, só word die Britte ook ingetrek deur die suigkrag van “menseregte”. Die onfeilbare strategie van rasvermenging wat noodwendig moet lei tot getalleoorheersing, het Engeland en Europa onder die voorwendsel van asielsoekende vlugtelinge die beginsel van rasseskeiding laat verruil vir rasseintegrasie!

Uit hierdie draaikolk kom hulle nie los nie omdat hulle die natuurlike wetmatigheid van eiesoortigheid met die ideologie (fancifull speculation) van identiteitloosheid, soos radio sonder grense, vervang het. Sonder begrensing is daar noodwendig blootstelling van botsende culture met onvermydelike toeloop na konflik en rassebotsing.

Die strewe na vrede en harmonie word daardeur verydel. Daarvan was die onlangse botsing tussen Ian Cameron en Bheki Cele ‘n sprekende voorbeeld. Wat vir die witman reg is, is vir die swarte verkeerd en andersom! Kan of liewer, wil ons nie uit die geskiedenis leer nie? Hoe lank en hoeveel keer was daar nie hieroor debat gevoer en bewys gelewer dat rasseintegrasie nog nêrens in die wêreld gewerk het nie?

Dr. Verwoerd se waarskuwing

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie