1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037336

Besoekers aanlyn

Ons het 43 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

WOLF AS SKAAPWAGTER

Klaas WaarseggerDaar is ‘n bars in die muur van “Utopia”. De Klerk se Utopia sonder fondasie. Laat ons liewer sê, fondasie op sand gebou, of was dit maar sommer modder? Die wit skape is nou in Dingaan se kraal, beskou as die swartskape van Suid Afrika. De Klerk se beloftes van vryheid, vrede en voorspoed is nou op sy kop gekeer.

stuck in the mudIn modder versink! Die wit skape word een vir een geslag en gestroop van sy eiendomlike. Dit is ‘n tranedal by oop grafte wat nimmereindigend is. Die Afrikaner is nou die mees gehate en vervloekte volk in die nuwe Suid Afrika. De Klerk se swakheid in verraad was volledig. Sy cabinet in die modder vasgeval!

Wat huidiglik so laakbaar is, is die voortsettting van die kaputulasie deur die DA en VF+ en hul aanhangsels. Siender oë word die harde werk van oor honderde jare van die blankes geplunder en onder vuil moddervoete vertrap. Sedert 1994 is ‘n deaboliese plan bewimpel om die blanke uit te rangeer van alle seggenskap en te verwyder uit alle staatsdiensinstellings. Die gevolg is dat daar geen sprake van dienslewering meer is nie. Slegs indiensneming van onbekwame personeel het die motto geword.

Die voorbarigheid het so groot geword dat aanspraak ook gemaak word op die inisiatief, arbeid en besit van die privaatsektor. Soos ‘n honger wolf word alles verslind en ingesluk. Ons land is reeds bankrot gesteel en wanorde heers. Selfs ons trotse geskiedenis word geskend met leun en laster. Standbeelde van ons helde is afgebreek en grafstene word geskend en geplunder.

Die oplossing vir hierdie onuithoudbare situasie is voor die hand liggend. ‘n Regering van jou eie in jou eie grondgebied volgens jou eie strewes. So lank as wat ons vreemde oorheersing verdra, so lank sal ons letterlik en figuurlik begrawe word.

Klaas Waarsegger

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie