Indien u ‘n sweempie van geregtigheid in u samestelling het, moet u noodwendig saamstem dat die nuwe SA ‘n mislukking is. Ongesofistikeerde stemvee neem die land op horings. Die feit is, as jy ‘n dwaas verkies as jou verteenwoordiger, is jy self ‘n dwaas. Volgens die huidige grondwet is die witman in ‘n ondergeskikte posisie geplaas waar dwase jou toekoms ruїneer, agv. ‘n oorweldige meerderheid by die stembus. Die toekenning van stemreg aan volksvreemdes was in elk geval ‘n daad van dwase verraad deur FW De Klerk en sy trawante.
Die ironie is dat parlementêre partye wat voorgee dat hulle die belange van die land en die witman op die hart dra, hulle beywer om die mislukking voort te sit. Nog 'n dwaasheid gebore uit onreg! Dit is ‘n klad op politieke insig en mede aandadigheid aan die onreg en gepaardgaande verwoesting en verarming van ons land.
Hierdie mense in ons midde moet as bewerkers van ongeregtigheid en kriminele beskou word.
Die vraag is nou, wat is die alternatief? Die eerste optrede moet wees om nie die mislukking voort te sit nie maar terug te keer na geregtigheid! Tweedens het die tyd aangebreek om weer volksgeoriënteerd te raak. Derdens is verset geoorloof teen wetgewing wat bedoel is om die witman te ondergrawe. Vierdens moet verantwoordelikheid geneem word vir ‘n eie toekoms en om vreemde oorheersing af te wys.
Die stand van sake op die oomblik is dat die swartvolk hulself in elk geval nie steur aan enige wetgewing nie, maar jy as witman moet gedwee die onreg aanvaar.
Ons land is bankrot gesteel. Alles wat oor dekades deur die witman opgebou is lê in puin. Die ANC se verskoning vir elke enkele mislukking en onregmatige eise wat gestel word aan die witman, word telkens bloot toegeskryf aan die beleid van apartheid.
Die noodsaak van apartheid word juis nou oral in oortreffende trap uitgewys as die redding van die witman. Die veelrassige parlement is ’n ramp vir SA en al sy mense. Wat waar is is dat geregtigheid verkies moet word bo ongeregtigheid en hoe gouer hoe beter!
Klaas Waarsegger