Terwyl die internasionale geldmag deur middel van sy geheime magte uiterste pogings aanwend om met sy oëverblindery in die Oekraїne, Rusland en Amerika te betrek in ‘n derde wêreldoorlog teneinde hulle finansieël, militêr en fisies te verswak in voorbereiding vir die oorname deur die nuwe wêreld orde, duur die oorlog wat de Klerk in 1994 in Suid Afrika aan die gang gesit het, onverpoosd voort!
Sonder grofgeskut en derduisende infanterie, begelei deur tenks, troepedraers, vuurppyllanseerders, vegvliegtuie en bomwerpers waarmee infrastruktuur vernietig en verwoes word, moet die Afrikanervolk toekyk hoe sy regmatige en swaarverdiende besit en sy land, besig is om in ‘n oorlog sonder koeëls gereduseer te word tot niks minder as ‘n rioolput en rommelstatus!
Met veel groter lewensverlies as in die Oekkraїne, deur volgehoue moord sedert 1994 en vernietiging van infrastruktuur deur gebrek aan instandhouding, diefstal, korrupsie en blote onvermoë, die verval van water, krag en gesondheidsdienste, veiligheid en beskerming, is daar sonder vrees vir teëspraak, ‘n paralel tussen die voorkoms en toestand van Suid Afrika en elke ander oorloggeteisterde land, met die uitsondering van gebombardeerde geboue.
Kyk ons egter na die toestand van geplunderde spoorwegstasies, verlate huise en veral na verdiepinggeboue in stedelike gebiede wat deur swartes betrek word, is daar nie werklik verskil nie!
Onderwyl daar deur die regime blaam geplaas word op die “oorlog” in die Oekraїne vir die brandstofprysverhogings, steel die swartes miljoene rand se brandstof uit die pypleidings, waaruit onberekenbare skade aan die omgewing, spruite, riviere en damme aangerig word. As hulle vindingryk genoeg is om die brandstof af te tap, is die feit dat hulle niks doen om te voorkom dat versplilde brandstof die omgewing beskadig, ‘n aanduiding van hulle samestelling!
Die vraag wat beantwoord moet word, is hoe verskil die liberale politici in Suid Afrika wat met die plunderaars, moordenaars, rowers en “voormalige” wêrelderkende terroriste saamwerk om die “nuwe demokrasie” te maak werk, van die satanaanbidders, pedofilia en humaniste soos Zelensky, Tredou, Makron, Stoltenberg en ander Wêreld Ekonomiese Forumgeskoolde en verkose handlangers van George Soros?
Dat dit waarskynlik ons belastingbetalers is wat moet opdok vir die brandstofdiewe se gratis brandstof deur die skandalige verhoogde brandstofpryse, is nie ongegrond nie! Dat ons verder gebuk moet gaan onder die belaglike maand vir maannd verlenging van die “ramptoestand”, beslis nie terwille van die beskerming van menselewens soos wat Ramaphosa verkondig nie, maar ten koste daarvan, is ongetwyfeld die voortsetting van die oorlog sonder koeëls teen die Afrikanervolk!
Is daar net één uit die Vorster, Botha, de Klerk ondersteuners wat bereid is om te erken dat hulle verkeerd was? As daar so iemand is, het hy of sy genoeg moed om dan te kom hulp aanbied in ‘n poging om verset te demonstreer teen hierdie ongeregtigheid? Net soos die oorlog sonder koeëls wat teen ons gevoer word, net só effektief kan verset sonder koëls wees!