1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8529555

Besoekers aanlyn

Ons het 54 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

HOSPITALE EN GESONDHEIDS DIENSTE IN DIE NUWE SUID-AFRIKA.


Gesondheid in die rondheid!

Klaas Waarsegger

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Apps wine icon

Nasdarovia !

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Staatshospitale en klinieke vervul mens met afgryse. Asof dit nie vervoeilik genoeg is nie moet privaat hospitale en gesondheidssorg ook onder die ANC sambreel kom. Privaat mediese skemas is volgens die ANCtaboe. Dit bied nie genoeg ruimte vir kaders om hulle vuil vingers op die geld te lê nie. Die manier hoe Covidfondse geplunder is behoort ‘n les te wees vir die gehardste goedgelowige.

In die nuwe Suid-Afrika beklee ‘n mediese dokter en ‘n sangoma gelyke status.Selfs by kerklike rituele word siekes behandel met insekgif soos Doom. Afhangende van jou siektetoestand en hoe gelukkig jy is mag jy dalk ‘n reptiel kry om te eet.

Op hoogste regeringsvlak is rooibeet en wilde aartappel bepleit vir VIGS as ‘n kuur. ‘n Stortbad het ook die effek om die VIGS virus onskadelik te maak. Dis nou as jy bereid is om dit te sluk. Die beste behandeling vir geestelik gestremde pasiënte was ‘n grafsteewn vir ieder en elk, soos die geval was met die Esipidemie voorval waar die pasiënte uitgeplaas is na begrafnis ondernemers.

Vir kopluis behandeling word Voedoe rituele saam met ‘n paar klappe teen die kop gebruik. Dat dit dalk effektief is wil ek nie betwis nie. Ek is wel bekommerd oor die pasiënt se breinfunksie na die tyd.

wynglas

GESONDHEID IN DIE RONDHEID!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie