1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7280663

Besoekers aanlyn

Ons het 45 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

INFEKSIE BY HOËRSKOOL JAN VILJOEN

Hoerskool Jan Viljoen onlusteInfeksie is 'n besmetting! Dit is 'n kruipende siekte wat geleidelik alle lewe binne bereik infekteer totdat allmal en alles wat daarmee in aanraking kom, terminaal ge-affekteer is. Dit beteken dat nie net bestaande gesonde beginsels, maar ook waardes en standaarde op pad is om vernietig te word.

'n Blanke skool word deur toedoen van beleidsverandering, ingedring deur 'n verskeidenheid van rasse onder die waan dat daar nie meer so iets soos verskil tussen rasse bestaan nie, en meer nog, dat Suid Afrika nou "NIE-RASSIG" geword het en dus rasloos is!

Wat by Jan Viljoen in Randfontein gebeur het, is 'n natuurlike uitvloeisel van die saamdwing van verskillende rasse met die onvermydelike standpuntinname van die homogene groepe teenoor mekaar. Nou vind daar oor en weer beskuldigings teenoor mekaar plaas  met die voordeel, reg of verkeerd, aan die kant van die ras wat in politieke beheer is!

Hierdie is 'n ongeskrewe wetmatigheid wat nie sal weggaan nie en was voorkom deur die erkenning van ras as 'n onderskeidingsmaatreël. Dit was die onderbou van Afsonderlike Ontwikkeling as beleid wat reëlreg ingegryp het en in die pad kom staan het van die Nuwe Wêreld Orde. Dit het deur die handhawing van Nasionalisme, 'n versperring geplaas in die pad van een wêreldregering, een wêreld godsdiens, een wêreldtaal en een wêreld geldstelsel.

Met die kreet van "Menseregte" kan almal wat poog om alle volke, nasies en tale gelyk te maak in die totstandbring van die tweede toring van Babel, maar skree totdat hulle hees is. Daar sal niks van tereg kom nie omdat dit indruis teen die skeppingsorde van God! Luister na die aantygings:

"We have been victimised and a few teachers make remarks behind our backs calling us demonic over things we can not control. I was removed from the school for two terms because of something I can not control," said another learner referring to her ancestral calling. 

Tensions high at Hoërskool Jan Viljoen as Lesufi visits over racism allegations.None of the pupils can be identified because they are still minors. Parent, Tshepho Tena, whose child was also injured, was at the school's gate demanding answers. 

"The school has a first aid kit why didn't they help him, now we are here and we want answers. What is Panyaza addressing, disciplinary action? We don’t want that we want those boys out of the school," he said. 

While Lesufi met the principal and members of the school's governing body inside the school for nearly three hours, racial tensions were laid bare  outside the school gates as black and white parents, as well as people from different political parties clashed. White parents formed a blockade in front of the school gate in an attempt to stop anyone from entering. 

Community leader and parent Solomon May said: The things that are happening here are disgraceful, the things that are happening here are undermining our children, our dignity and self respect. If you were here [on] Friday you would have been shocked to see the behaviour and hear this video where they blatantly called us the k-word it is so painful.

"In my view people are being provoked and we are running away from the real problem that apartheid is still alive here in Randfontein and people are scared and afraid to address it. We are here to fight for our children and we will get it right," he added. 

Parents protesting outside the school looked on helplessly as their children, most of whom were black and coloured, who were protesting inside the school, were sprayed with a water cannon by a private security company to disperse them. 

As tensions grew, and as some in the crowd attempted to set tyres on fire in front of the school, police fired stun grenades and rubber bullets in an attempt to disperse the crowd.

Daar word in die blanke se skole, wat met blankegeld, sweet en kundigheid opgerig is ingedring. Nou word die onhoudbaarheid deur die indringers bevraagteken en die skuld gepak op rassisme wat niks anders as 'n bestaande wetmatigheid is nie. 'n Bewys van wat deur apartheid vermy was.

As 'n grootliks gelowige volk het die Afrikaner 'n baie goeie begrip van onreg omdat dit in die Bybel beskryf word. Die ongelowige het geen probleem om van 'n leuen die waarheid te maak, dit in sy grondwet in te skryf en dan onregmatig op die blanke af te dwing nie. Die beste voorbeeld is die leuen dat ons Suid Afrika van die swarte gesteel het en dat hy dit dus kan terugvat sonder vergoeding!

Die feit dat die Afrikaner grond beset het, soos wat die swartes ook gedoen het, met die verskil dat ons voorsate die grond wat hulle beset het ontwikkel het tot by die Republiek van Suid Afrika in 1961, terwyl die swartes, soos in Afrika, nie die grond wat hulle beset het, ontwikkel het nie. Die gevolg was dat hulle in die grootliks ongelowige en onontwikkelde staat gebly het en uiteindelik heenkome by die blanke van Suid Afrika moes kom soek en gekry het!

Die gelykenis in die Bybel van die heer wat in die oggend op die plein gekom het en daar mense opgemerk het wat daar gesit het sonder werk, kom by 'n mens op. Hy het vir hulle jammer gevoel en werk in sy wingerd aangebied vir 'n penning. Toe hy later weer daar verbygaan merk hy weer mense op wat daar sonder werk sit en bied hulle ook werk aan in sy wingerd vir 'n penning. Nog later toe hy weer daar verbygaan was daar weer mense sonder werk en bied hy hulle ook werk aan vir 'n penning.

Dit was aan die einde van die werksdag dat daar onrus ontstaan het toe diegene wat van die oggend af gewerk het, dieselfde loon gekry het as die laastes wat slegs vir 'n kort tydjie gewerk het. Die heer se vraag was, waarvoor het ons ooreengekom, was dit nie vir 'n penning nie? Ja antwoord hulle! Waarmee het ek julle dan nou kort gedoen?

Die vraag aan die liberaliste, humaniste en kommuniste, wit en swart, behoort te wees waarmee het ons julle kort gedoen toe ons vir julle op aanvraag 'n heenkome in die vorm van inkomste, woonplek, onderwys en opleiding voorsien het toe julle eie mense in julle eie lande dit nie kon doen nie? Dit was blykbaar 'n fout! Ons het 'n siekte, 'n infeksie in ons land toegelaat wat besig is om ernstige afmetings aan te neem! Julle ondankbaarheid, hebsug, magsug en ongeregtigheid is egter besig om julle in te haal. Wanneer dit in julle gesigte ontplof, sal julle baie swakker daaraan toe wees as om julle in julle eie lande volgens julle eie aard en behoefte te ontwikkel en daar oor julleself te regeer!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie