Steeds 'n simptoom van die afwyking van 'n suksesvolle beleid van Nasionalisme, in ruil vir 'n rasgemengde "moderne demokrasie"
Hierdie simptoom wil Afriforum uitwis deur ras te negeer as 'n onderskeidingsterm!
In 'n verslag deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE), wat verlede week gepubliseer is, het dit aan die lig gekom dat 5 467 kontrakte toegeken is aan 3 066 diensverskaffers teen 'n totale waarde van R14,3 miljard. Nadat vasgestel is dat 4 549 kontrakte afgehandel is, waarvan reeds 2 803 as onreëlmatig bevind is, is daar niemand in die regime wat 'n geluid maak nie!
Dit verg joernaliste van buite af om alarm te maak. In hierdie geval Scorpio se Pieter-Louis Myburgh. In die saak van Digital Vibes, die Departement van Gesondheid (DoH) en ANC NUK-lid en voormalige minister van gesondheid, dr Zweli Mkhize, het Myburgh vasgestel dat Mkhize se voormalige persoonlike woordvoerder en jarelange vriendin, Tahera Mather, en Mkhize se voormalige persoonlike assistent, Naadhira Mitha, na bewering die middelpunt was van 'n massiewe plunderwaansin wat deur 'n twyfelagtige kommunikasie-ooreenkoms van die DoH moontlik gemaak is.
In 'n ander ondersoek is bevind dat die Gautengse onderwysdepartement tussen Junie en Augustus 2020 meer as R431 miljoen bestee het aan die ontsmetting van skole. Hierdie geld is in verskeie betalings aan honderde maatskappye betaal, waarvan baie blykbaar geen kundigheid of vorige betrokkenheid by die skoonmaakbedryf het nie. Dit was vir 'n vorm van "diep skoonmaak" en "dekontaminasie" wat nie deur die Departement van Gesondheid of die Departement van Basiese Onderwys vereis of aanbeveel is nie;
Dit het ook weer dieSpesiale Ondersoekeenheid (SOE geverg om die " sakeman" Hamilton Ndlovu, se trustrekening ter waarde van R42-miljoen te laat bevries. Daily Maverick het destyds berig dat die SOE ondersoek korrupsiebewerings waarby agt maatskappye betrokke is wat met Ndlovu verbind word.
Die Johannesburg Property Company (JPC), het nadat die Stad se uitvoerende beoordelingskomitee op 16 Maart 2020 besluit dat die Stad en sy entiteite op die pandemie moet reageer, besluit om diensverskaffers te kontrakteer vir diep skoonmaak en sanitasie by die Stad se Metro-sentrum, taxi-staanplekke en markte. Vier diensverskaffers is met die hand uitgesoek. Die JPC, wat die Stad Johannesburg se portefeulje van 64 000 eiendomme bestuur,is nog 'n verhaal van finansiële wangedrag. Luidens ’n verslag was die noodverkrygingsproses gebrekkig en het dit geblyk dat vier diensverskaffers met die hand uitgesoek is deur JPC-amptenare. Die SOE het bevind hierdie aanstellings is “onreëlmatig en ongeldig”. Die SOE het ook die kantoor van die staatsprokureur opdrag gegee om advokate in te lig om 'n aansoek in te dien om die vier kontrakte wat deur die JPC gesluit is, ter waarde van R18,6 miljoen, te hersien en tersyde te stel.
Inligting verkry uit Daily Maverick <Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.; Dinsdag, 1 Februarie 2022 (DM)
Wat Suid Afrika hier mee te doen het, is die voorspelling van David Styles in sy boekie,"Understanding the Freedom Charter" Hy het voorspel dat die Freedom Charter die ANC instaat gaan stel om 'n "vinnige onomkeerbare stelsel van herverdeling van rykdom" aan die gang te sit. Wat vinnig en onomkeerbaar herverdeel kan word, is geld! En doen hulle dit nie met oorgawe nie?
Dit is hierdie kenmerk van die swart ras wat Afriforum wil uitvee met hulle benadering om weg te doen met die rasterm! Wat 'n stommiteit! 'n Denkvlug van 'n wanstaltige onhaalbare politieke ideologie wat oor eeue gefaal het en juis sedert 1994, in Suid Afrika besig is om teatraal te manifestreer! Horende doof en siende blind strompel Afriforum voort op die weg wat deur die kommunisme, Liberalisme en Humanisme vir hulle voorberei is, tenkoste van hulle volk se voortbestaan! Of doelbewuste vyande van die Afrikanervolk in die vorm van "Wolf in skaapsklere", of onbeskryfbaar politiekbeneweld! In albei gevalle egter 'n dodelike gevaar vir vreedsame naasbestaan en voorspoedige landsbestuur! In albei gevalle ook terminaal gekontamineerd en in politieke terme, ongeneeslik! In die ontleding van Professor Lyle Rositer wat die boek "The Liberal Mind" geskryf het, selfs kranksinnig!
The Liberal Mind is the first in-depth examination of the major political madness of our time: The radical left’s efforts to regulate the people from cradle to grave. To rescue us from our troubled lives, the liberal agenda recommends denial of personal responsibility, encourages self-pity and other-pity, fosters government dependency, promotes sexual indulgence, rationalizes violence, excuses financial obligation, justifies theft, ignores rudeness, prescribes complaining and blaming, denigrates marriage and the family, legalizes all abortion, defies religious and social tradition, declares inequality unjust, and rebels against the duties of citizenship.
Through multiple entitlements to unearned goods, services and social status, the liberal politician promises to ensure everyone’s material welfare, provide for everyone’s healthcare, protect everyone’s self-esteem, correct everyone’s social and political disadvantage, educate every citizen, and eliminate all class distinctions. Radical liberalism thus assaults the foundations of civilized freedom. Given its irrational goals, coercive methods and historical failures, and given its perverse effects on character development, there can be no question of the radical agenda's madness. Only an irrational agenda would advocate a systematic destruction of the foundations on which ordered liberty depends.
Only an irrational man would want the state to run his life for him rather than create secure conditions in which he can run his own life. Only an irrational agenda would deliberately undermine the citizen’s growth to competence by having the state adopt him. Only irrational thinking would trade individual liberty for government coercion, sacrificing the pride of self-reliance for welfare dependency. Only a madman would look at a community of free people cooperating by choice and see a society of victims exploited by villains. [From The Liberal Mind; The Psychological Causes of Political Madness by Lyle H. Rossiter, Jr., MD]