1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7095890

Besoekers aanlyn

Ons het 21 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE WAARDE VAN DIE "GRONDWET" VAN DIE NUWE SUID AFRIKA

PLAASAANVALLE VOLGENS VONKMEDIATerwyl Juniemaand se plaasaanvalle en moorde die voorafgaande maande se syfers opvolg en selfs daarop verbeter, skuif dit na die agtergrond terwyl Zuma die Grondwethof se gesag tot die uiterste beproef.

Met ondersteuning uit Zulugeledere wat saam met die Mkonto We Siswe oorlogsveterane onderneem het om te sorg dat Zuma nie ge-arresteer of toegsluit word nie, is dit interressant om te sien hoe die werklike vyande van Suid Afrika wat agter die skerms knoei, hulle bes doen om militêre konflik te vermy. Die waarde van die grondwet van 1996Hulle dilemma word verdiep sonder die sekerheid dat die polisie vertrou kan word om hulle nie by Zuma te skaar as die situasie handuitruk nie.

Dit is 'n feit dat die Zulu's die talrykste volk in Suid Afrika is. Die AVP het reeds by talle geleenthede op hierdie werf daarop gewys dat die geskiedenis die onverdraagsaamheid tussen die swart volke, en ook ten opsigte van die blanke volke, wanneer die outoriteit in die swartes se hande geval het, onoplosbaar is. Om te dink dat deur die skrywe van 'n ideologiese grondwet dit haalbaar is om verdraagsaamheid tussen hulle te bewerkstellig, is presies wat die Engelse woordeboek se beskrywing van 'n ideologie is! Fancifull Speculation! 'n Verbeeldingsvlug wat noual vir 27 jaar daagliks demonstreer word sonder dat dit wil waar word!

Die klein faksie swartes wat Westerse opleiding ondergaan het, bevind hulle telkens vervreemd van die massas en bly die swart rasse dus gevangenes van hulle getalle! Nie 'n Xhosa, of 'n Venda, of 'n Zwasi kan vir 'n Zulu voorskryf nie en geen geskrewe grondwet sal daarin slaag om sonder die vermoë om gesag af te dwing, die papier werd wees waarop dit geskryf is nie. Wat vir ons blanke beskawing reg is, is vir hulle verkeerd en andersom.

Vir die Zuluvolk is Zuma veronreg en hulle sal hom ten alle koste ondersteun. Dit is net die verloopte en gelooflose liberale blankes wat hulle vaderlandsliefde verruil het vir "politieke korrektheid" wat die sekulêre stroom volg ten kosste van hulle eie en hulle nageslag! Indien die magte agter die skerms op slinkse wyse daarin slaag om Zuma toe te sluit, soos wat hulle Ramaphosa aan bewind gekry het, sal daar ongekende onrus en onlus voorkom. Indien nie nou nie, sal dit onvermydelik sporadies begin en tot volskaalse burgeroorlog eskaleer!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie