1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7441673

Besoekers aanlyn

Ons het 9 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

KRIMINALITEIT

straf vir krimineleWat beteken dit om krimineel te wees?

Om krimineel te wees, beteken doodgewoon om ‘n misdadiger te wees. Om iets te doen wat strafbaar is voor die reg. Kriminele optrede is dus skandelik, betreurenswaardig, uiters sleg, in sommige gevalle wreed en in elkgeval altyd tenkoste van iemand anders.

Misdaad statestiekSuid Afrika ‘n kriminele staat

Die kriminele toestand waarin die Afrikanervolk se land verval het, het sy sigbare kriminele toestand van verval begin in 1966 op 6 September, met die sluipmoord op dr. Verwoerd. Die onderduimse beplanning, ondergrawing en uiteindelike moord op een van die beste volksleiers wat die wêreld opgelewer het, kan nie anders beskryf word as kriminele optrede van die betrokkenes by sy moord nie.

Die verval wat daarna ingetree het is by herhaling deur dr. Verwoerd voorspel, verduidelik, en onbestrede debatteer op plaaslike en internasionale verhoë. Daar was nooit enige oortuigende verweer teen sy goedberedeneerde argumente ten opsigte van die nadelige gevolge wat sou volg op die verandering van die beginselpad van rasseskeiding wat die NP sedert 1948 gevolg het nie.

Die afwyking van daardie moreel regverdigbare beginselpad na dr. Verwoerd se dood, was dus in sy aanvang krimineel. In die verdere kriminele geknoei agter die skerms, om die mandaat van Afsonderlike Ontwikkeling van die Afrikanervolk aan die NP van die sestigs te omseil, het die teenhang daarvan, naamlik almal saam en almal gelyk, die beleidsrigting van die liberale Engels/Joodse gemeenskap in Suid Afrika, in wese die Kommunisme in wording beslag gekry. Die voorspelde toestand waaruit korrupsie, diefstal, verkragtings, moord, bankrotskap en totale vernietiging van alles wat die Afrikanervolk opgebou het, het dus in toenemende mate versnel en Suid Afrika ten gronde gerig.

VOORTGANG VAN BEGINSELAFWYKING

As daar nou in aanmerking geneem word dat daar duidelike waarskuwings, vermanings en uiteengestippelde voorspellings was van wat die gevolge van die afwyking van die beginsel van rasseskeiding sou wees, en dat die afwykings steeds nie net goedgepraat word en voortgesit word nie, dan word die beskrywing van kriminaliteit daarvoor, heeltemal ontoereikend!

Nie net is dit in die lig van huidige getuienis van vernietiging van lewe, veiligheid, voorspoed en vrede, misdadig om daaraan deel te hê nie, maar is die uiterste ellende wat veelrassigheid en “gelykheid” aan land en volk aangerig het, skandelik, betreurenswaardig, uiters sleg, wreed en tenkoste van wat oor eeue opgebou is.

 

Waarom dan daarmee voortgaan?

Is dit blote domastrantheid of is daar ‘n vooraf bepaalde agenda om tenspyte van die gemanifesteerde agteruitgang, soos waaroor daar dringend gewaarsku was, daarmee voort te gaan om by die ideologie van “moraliteit, morele hoëgrond, christelike humanistiese eenheid” ten koste van gesonde verstand en verantwoordelike lewenswaardes, uit te kom?

Het ervaring, feitelikheid en selfs sigbare resultate dan nou die onderspit gedelf teen charismatiese, filosofiese en akademiese wanpersepsies van ideotiese, liberale en humanistiese Universiteitsopleiding wat die beterwete verdring?

Wanneer daar in die lig van bestaande bewyse steeds voortgegaan word op hierdie vernietigingspad is dit behalwe vir die waansinnigheid daarvan, misdadig en strafbaar voor die reg. Elke lewe, elke verlies, elke ellende het ‘n aanspraak en ‘n reg op herstel deur vergoeding maar ook ‘n reg op vervolging van die misdadiger!

VEG OF VLUG?

Waarom sou ‘n Afrikaner saam met Hein Marx van ULA of VVA hom begewe in ‘n veelrassige afskeiding na die Kaap, terwyl hulle tenspyte van die sigbare mislukking van so ‘n veelrassige gemors in Suid Afrika, waarteen ons vroeg en laat gewaarsku was, moet wroeg vir voortbestaan, dink dat dit in die Kaap of enige ander plek op aarde kan werk? Saam en gelyk bied nêrens in die wêreld ‘n utopia waar almal gelukkig en tevrede is nie! Daar sal altyd botsing van kultuur, godsdiens, behoefte en aard wees, ongeag die beste bedoeling. Wanneer die onvermydelike getalleoorwig van die een ras oor die ander begin vorm kry, verval die kunsmatige tolleransie teenoor mekaar en kry jy wat nou oral in die wêreld begin kop uitsteek. En dan? Veg of vlug?

SUID AFRIKA IS AFRIKANERLAND!

Die kriminele wyse waarop Suid Afrika onder rampokkerbestuur beland het, beteken nie dat dit nou iemand anders se land geword het nie! Al wat dit beteken is dat Afrikaners namens die Afrikanervolk, hulle met oortuiging moet betuig vir almal wat ore het om te hoor dat die swartes Suid Afrika onwettig beset. Dat die de Klerk regering deur Engeland en Amerika gemanipuleer is om hulle mandaat te ignoreer en die Afrikanervolk te uitoorlê op misdadige wyse!

Ons sterkste wapen is gesamentlike verset teen hierdie onreg en nie volkstate, afskeiding of emigreer nie! Wat ons nodig het is ‘n volk wat saamstem oor die onreg wat gepleeg is en ons beroep op die verkiesings en tussenverkiesings voor de Klerk se verraad wat duidelik bevestig dat ons ‘n referendum oor sy bose planne sou wen! Die vraag oor hoekom Suid Afrika in ‘n toestand van verval beland het, het mos net een antwoord, naamlik die afwyking van die beginselstandpunt van skeiding! Keer terug na u God, keer terug na u volk en keer terug na dit wat ons vanuit die geskiedenis geleer het, omdat ons weet van wie ons dit geleer het. ‘n Volk van siel en van sin wat eendragtig uit innerlike oortuiging op mekaar afgestem is. ‘n Volk wat nie kompromie maak met die vyand, aan sy stelsels deelneem en in sy styl opgaan nie. ‘n Volk wat nie wegvlug na volkstate, sy besittings ontruim en afskeidingsfoefies nastreef nie. ‘n Volk wat nie bymekaar kom om ‘n volksleier te kies nie omdat ons vertroue op God ons hemelse Vader gevestig is. Maar ‘n Volk wat sy erfenis bewaar en verdedig op die beste moontlike wyse wanneer die geleentheid wat hy moet skep volvoer is sonder afhanklikheid van ander.

Die kundigheid, die moed en die durf, afgebid soos by Bloedrivier in alleen ons afhanklikheid van ons hemelse Vader, van Wie ons bewys het dat Hy ons genadig was en in talle onmoontlike situasies uitgered het!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie