MEV. JEANNETTE WAGNER: "NA 'N GESELSIE MET MEV BREUKER HET EK METEENS GEDINK EK KAN 100 % SAAMSTEM MET HAAR OM 'N VROUEMARS TE HOU"
Geagte leser. Ons het nav. die feit dat ons eerder 'n onderhoud gehad het met die agtienjarige jong dame mev Michaela Breuker, 'n interessante onderhoud in Nederlands gehad met mev.
Jeannette Wagner, dié vrou wat saam met haar die Vrouemars georganiseer het.
Mevrou Wagner het tydens ons voorbespreking gesê 'dat, hoewel die opkoms teleurstellend was, sy wel daarin geslaag het om haar boodskap deur haar teenwoordigheid en die toespraak wat sy gehou het, oor te dra'. Sy het die feit dat daar minder deelnemers was as wat sy verwag het, toegeskryf aan die gegewe dat die bekende Antifa-anargiste ook opgedaag het, en het die indruk gehad dat baie dames nie eintlik wou deelneem nie en tuis gebly het, omdat hulle nie met hierdie soort figure gekonfronteer wou word nie. Verder het sy gesê dat die warm weer ook 'n rol gespeel het.
Ons het haar onder andere vrae oor die optog gevra, maar ons het ook onderwerpe aangespreek wat vir haar 'n groot rol speel, soos die steeds toenemende onsekerheid, Islamisering en die asielproblematiek.
Ek plaas opnuut hierdie toespraak van dr. Verwoerd in die lig van ons volk se huidige verdeeldheid. Waar kom ons vandaan en waar wil ons heen? (Danie Varkevisser)
(Erkenning aan Prof. A.N. Pelser, uit Verwoerd aan die Woord)
Aan die Universiteit van Stellenbosch bestaan die gebruik dat die akademiese jaar op formele wyse geopen word en dat ’n vooraanstaande persoonlikheid van buite die Universiteit, of een van die personeellede gevra word om ’n redevoering te lewer. Aan die begin van die akademiese jaar in 1929 het dr. Verwoerd, toe 'n jong dosent aan die Universiteit, die openingsrede gehou en wel op 23 Februarie. By daardie geleentheid het die onverskrokke jong man 'n opskudding veroorsaak toe hy, anders as gebruiklik, ’n hoogs ingewikkelde betoog sonder raadpleging van ’n enkele nota, uit die vuis gelewer het. In sy openingsrede van 1959 verwys dr. Verwoerd nie alleen na sy vorige optrede nie maar sluit hy daarby aan en bou daarop voort. Met 'n paar inleidende opmerkings slaag hy daarin om 'n geheuebeeld dertig jaar later op so ’n wyse weer te gee dat dit ’n beter begrip bied van wat hy gesê het as die koerantverslae waarin sy rede oorspronklik gerapporteer is.
‘n Nuwe pes het in die nuwe Suid-Afrika uitgebreek wat populȇr die Maslanga griep genoem word. Na bewering het die wȇreld gesondheids organisasie in der haas ‘n afvaardiging gestuur op bevel van Donald Trump se presidensiële diktaat, om die misterieuse toestand te probeer ontrafel.
Gemeet aan die lewensgevaarlike simptome van hierdie pes, het dit ‘n verskrikking veroorsaak wȇreldwyd.
Spr. 6:1-19:“Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel ’n gruwel: trotse oë, ’n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, ’n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.” (:16-19).Newsday berig:Die AVP haal enkele stellings uit ‘n berig van Newsday aan om aan te toon dat die voorspelde tendens, waaroor deur verskeie Afrikaner politici, tydig gewaarsku was, nie net reg was nie, maar besig is om alle beskaafde norme te oortref!
Munisipale politieke rowers fokus op faksiegevegte, magsvergrype en eie gevestigde belange. Dienslewering is bysaak.
Die ouditeur-generaal het opgemerk dat onreëlmatige uitgawes rofweg verdubbel het. (Voormalige adjunk Kommisaris van polisie vermoor terwyl hy besig was met hoë profiel ondersoek)
Die swart bewussyn is geanker in ‘n naratief dat hulle onskudige slagoffers is van onderdrukking deur witmense. Sodoende word gepoog om op ‘n diabolise manier simpatie en morele gesag te probeer mobiliseer om onregmatige eise te stel aan die witman. Dit alles ten spyte daarvan dat die ANC aan bewind is vir 32 jaar, met toenemende regerings-mislukking.
Hoe tragies is dit nie dat die DA en VF+ hulle lojaliteit belowe het aan die ANC in ‘n Regering van Nasionale Eenheid. Indien jy as Afrikaner enige lojaliteit van hulle verwag, wil ek dit onomwonde stel dat jy veel beter sal doen om vir jou ‘n hond te kry as troeteldier.
Gén. 26:1-35:“En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in die land wat Ek jou sal aanwys. Vertoef as vreemdeling in hierdie land, en Ek sal met jou wees en jou seën; want aan jou en jou nageslag sal Ek al hierdie lande gee: Ek sal die eed bevestig wat Ek vir jou vader Abraham gesweer het.” (:2&3). “Isak het toe in dié land gesaai en daardie jaar honderdvoudig gewen, want die HERE het hom geseën.” (:12).