ZZZZZZZzzzzzzz......

Email from Dr Gregory Stanton Oct 6, 2012 to Afrikaans campaigner/singer Sunette Bridges warns Afrikaners to flee
To: Sunette Bridges
From: Greg Stanton
“As you know, Genocide Watch has already raised the Genocide Stage level for South Africa to Stage 6 because we now have evidence that the murders of Afrikaaner farmers and other whites is organized by racist communists determined to drive whites out of South Africa, nationalize farms and mines, and bring on all the horrors of a communist state. Marxism-Leninism is not yet the official ideology of the ANC government, as it is in ZANU-PF in Zimbabwe, but ANC policy will take a further step in that direction at the ANC national conference in December.
Black farmers in South Africa cash in by selling land given to them by the government... back to whites who originally owned the farms: By DAN NEWLING
UPDATED: 13:10 GMT, 1 September 2011
South Africa's black farmers are cashing on their once white-owned farmland - by selling it back to its original owners. The South African government has spent a fortune trying to redistribute the country's land wealth from the white minority to the black majority. It has bought thousands of hectares of white owned farm land and either given it or sold it on to poor blacks. Black farmers: Many are being sold back to the original white owners. But yesterday the country's minister of land reform admitted that many of the new black farmers have simply resold the land back to the original owners.

THE BOEREMAG TRAIL- A SET-UP BY THE ANC POLICE TO TRAP WHITE BOERS –
A ANC CAN OF WORMS NOW OPENED. BY EDITOR – OCTOBER 7, 2012 POSTED IN: HEAD LINES
Article by: Robert Balaicius- 07 October 2012
This posting is a direct translation from the original Afrikaans article written by Jacques Pauw, as it appeared on the front page of Rapport - dated Sunday, 7 October 2012: ‘Boeremag-lokval’ (Boeremag Entrapment)
Judge Eben Jordaan summarizing his judgement
• Conspiracy by police spies exposed
• Most costly trial must perhaps start over
After nine years and after the guilty verdicts of 20 Boeremag members for high treason, there is a possibility that the Boeremag trial can be derailed due to shock allegations of underhanded dealings by the police
The trial is the most costly case in South Africa’s legal history.


LEIERSKAP IN
AFRIKANERGELEDERE
Die Afrikanervolk het ʼn geskiedenis wat ryk is aan voorbeelde van voortreflike, intelligente en beginselvaste leiers. Daar was helaas ook die uitsonderings! In terugskouing was dit die eersgenoemdes wat die Afrikanervolk tot die hoogtes gelei het wat ‘n swart, Kommunistiesbeheerde meerderheidsregime nou al vir bykans twintig jaar met hulle Afrikamentaliteit nie heeltemal ten gronde kon rig nie. Tenspyte daarvan is daar vele wat kommentaar te lewer het oor die eienskappe en kwaliteite al dan nie van verskeie van ons uitstaande leiers.
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte; dan word die woestyn ’n vrugteboord, en die vrugteboord self word vir ’n bos gereken.
JESAJA 32:1-
1 KYK, ’n koning sal regeer in geregtigheid, en die vorste sal heers volgens reg.
2 En elkeen sal wees soos ’n toevlug teen die wind en ’n skuiling teen die stortreën, soos waterstrome in ’n dor streek, soos die skaduwee van ’n swaar rots in ’n land wat versmag.
3 Dan sal nie meer verblind wees die oë van die wat sien nie; en die ore van hulle wat hoor, sal luister;
4 en die hart van die onbedagsames sal leer om te verstaan, en die tong van die hakkelaars sal gou wees om duidelik te spreek;
5 die dwaas sal nie meer ’n edele genoem word nie, en van die skelm sal nie gesê word dat hy vernaam is nie.
6 Want ’n dwaas spreek dwaasheid en sy hart bring onheil voort, deur goddeloosheid te bedrywe en dwaling te spreek oor die HERE, deur die begeerte van die hongerige onvervuld te laat en die drank van die dorstige te laat ontbreek.
Suid-Afrika se bloedigste revolusie op pad
So sê Pieter Oosthuizen, ‘n vermeende agent in die land se inligtingsdienste wat nou gereeld in die Afrikanerkoerant van die HNP skryf. Of is die opruiende opmerkings in sy betoog dalk die opdrag om nog ‘n klompie Boeremag kandidate te identifiseer? So ‘n opdrag soos wat in hierdie betoog in die openbare media gemaak word val vreemd op, komende van iemand wat onder die sambreel van intelligensie is of was. As dit egter kan dien om Afrikaners meer paraat te maak, kan dit tog iets beteken en vir daardie rede plaas ons sy betoog vir Afrikaners se nugtere oordeel.
Pieter Oosthuizen het aan die Randse Afrikaanse Universiteit opleiding in politieke strategie ontvang.
Oosthuizen is 'n geïdentifiseerde agent in die land se inligtingsdienste en deesdae verskyn van sy menings in die HNP-lyfblad, Die Afrikaner. Beteken dit dat hy 'n lojaliteitsverandering ondergaan het? Hoe sal u hierdie artikel wat onder sy naam in Die Afriklaner verskyn het beoordeel? Sy boek Die Huidige Volksmoord van Afrikaners verduidelik in besonderhede die onderliggende ideologieë wat aanleiding gee tot die huidige volksmoord op Afrikaners in Suid-Afrika.