1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4627154

Besoekers aanlyn

Ons het 89 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

‘N NUWE BEDELING EN DAARNA

Sameswering voor 94In die jaar 1992 het die Nasionale Party, die ANC, verraaiers en terroristebymekaar gekom in Kemptonpark. Daar is besluit oor Suid Afrika se toekoms. ‘n Lugkasteel is daar gebou. (Toring van Babel). ‘n Reënboognasie is verklaar as die nuwe mantra in blank Suid Afrika. Die etopia, gelees mislukking, is in detail beplan. De Klerk het die wyn geskink, 'n nuwe soort, Alles verlore blank de blank). ‘n Nuwe politieke orde, gelees wanorde,  het die lig, soos in duisternis, gesien. Grensloos, kleurloos, reukloos, rasloos, Godloos, goddeloos, multiseksueel (lgbtaxy2) sal ons agter mekaar staan. (Sodom en Gemorra)

‘n Nuwe begin (einde), ‘n nuwe orde (kleptokrasie) en ‘n nuwe demokrasie (demonokrasie) het op ons neergedaal. Konsternasie my basie! Onvrede, onveiligheid en teëspoed sal jou volg, al die dae van jou lewe, lucifer, o lucifer jy is listig. Al gou het die kamerade koppe begin stamp. Jou bogger, jy het meer geld gesteel as ek. Wit monopolistiese kapitaal is vir ons almal bedoel. Ek gaan jou herontplooi!

Radikale ekonomiese transformasie beteken tog immers gelyke verdeling van geld waarvoor witmense so hard gewerk het. Kyk nou net hoeveel steun kry die EFF omdat hulle die banke se geld ook wil vat. (Nasionalisering). Hoe ondankbaar! Ons het Nkandla met belastingeld gebou en nou skreeu julle “Pay back the money!” Comrade, take your seat! Jy twis nou oor geld wat nie joue is nie! Die Slovo grondwet sê: “We are one people.” Apartheid is verby en so ontaard die stryery in die parlement in ‘n volskaalse oorlog!

Zero bravo kom in! Jý is Zero bravo jou sot, kom die stem. Victor foxtrot ek luister. Kom verwyder hierdie terroriste uit die parlement! Die vuiste klap, dis hande, voete en elmboë! Die neuse bloei, pruike word afgeruk, stoele breek en skedels gaap! Na die etniese suiwering sug Mbete baie tevrede. So ja, nou kan ons voortgaan met wetgewing. Maar kom ons sing eers ‘n liedjie, waar is my masjiengeweer, Zupta sal vir ons voorgaan.

Die volgende wetgewing word aangekondig:

 

  1. ‘n Verpligte dieet van rooi beet vir “aidspasiënte”. Stort voor en nademaal! 

     

  2. Geestelik gestremde pasiënte word uitgeplaas na begrafnisondernemers.

     

  3. Eskom het sy agterent gesien. Atoomkrag is die antwoord. Pensioengelde sal gebruik word om kabels te vervang

     

  4. Die reserwebank word in trust geplaas vir die staat.

 

5.    As die rand val tel ons dit op.

 

6.   Grondroof sonder kompensasie. (Die witmense het dit in elkgeval gesteel by Harry die strandloper wat soos ‘n Koisan gelyk het, saam    met die plase, beeste, skape, hoenders en kalkoene, erwe, hoewes, woonstelgeboue, huise, motors, trekkers en alle roerende en onroerende bates wat saamgedra kan word.)

 

7.   Sangomas sal voortaan in hospitale aangestel word. Ons het nie Westerse medisyne nodig nie.

 

8.     Zama-Zama’s sal voorts die myne ontgin.

9.     Apartheid word vir die Zoeloes ingestel. Makwere-kweres word uit Natal verban.

 

10.   Die tien gebooie word met die freedom charter vervang.

Die wetgewing word eenparig aanvaar. Die ANC is verstom oor die ondersteuning van die DA en VF-positief.

LW.: Dit wat u hier gelees het is blote fiksie. Enige ooreenstemming met die werklikheid is bloot toevallig!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie