1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
4627156

Besoekers aanlyn

Ons het 90 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

Afrikaner

DIE TORING VAN BABEL SE FONDASIE VERKRUMMEL!

Apartheid vir assielsoekersIn die huidige ontplooiing van politieke gebeure in die wêreld buite Afrika, is die liberale fondasies van die laat sestigs besig om te kraak! In Afrika waar feitlik al die eksperimente van rasseintegrasie plaasgevind en klaaglik gefaal het, sodat die blanke rasse moes vlug of uitgemoor word, is daar weinig van die ontwikkeling meegebring deur kolonialisme, nog sigbaar.

Outokratiese demokrasië wat deur die imperiale Westerse moondhede in Afrika help vestig is ten koste van die lewens van etlike honderde-duisende mense en verhongering van miljoene, terwyl slegs die bewindhebbers en hulle uitverkorenes in weelde leef, is besig om op die Weste en Europa neer te daal.

 As daar in Afrika ‘n volk is wat meer gely het onder kolonialisme as enige ander volk in Afrika, dan is dit juis die Afrikanervolk wat telkens moes toekyk hoe di t wat hulle met goed en bloed opgebou en gevestig het, deur die Britte kom vat is, terwyl in teenstelling, daar in die res van Afrika deur kolonialisme infrastruktuur gevestig is waar daar voorheen totaal niks was nie!

Verskroeide aarde beleid van die BritteDie verbroedering met kultuurbotsende rasse wat op die Afrikanervolk afgedwing is ten spyte van deeglike bewysplasing dat dit in niemand se belang is nie, het die sukkelende nie-blanke rasse ‘n oop deur na Europa gegee aangesien hulle feitlik deur die bank die Afrikanervolk vir sy beleid veroordeel het.

Die asielsoekers en vlugtelinge wat nou op dié volke toegestroom het wat voorstanders van rasseintegrasie was en is, het die beleid van afsonderlike ontwikkeling soos toegepas in dr. H.F. Verwoerd se tyd, weer skerp in die soeklig geplaas. Dit is nou die tweede keer dat die Israelse Premier , wat hy as indringers bestempel, na ‘n vorige 60,000 Somaliërs, nou 40,000Sudannese en Eritriërs kennis gegee om pad te gee of toegesluit en gedeporteer te word!

In Duitsland het Angela Merkel se koalisiepoging gefaal terwyl daar oral in Europa en die Weste oproerigheid oor die immigrantekwessie is. Die diktatoriale demokrasie wat die Britte in die ou Rhodesië in 1980 help vestig het, het die hele Zimbabwe na 37 jaar se vernietigende gevolge, juigend in die strate laat feesvier met die be-eindiging van Mugabe se bewind. Kan dit wees dat dt eerbetoon vir Mugabe was, of dalk ‘n vingerwysing na die wanstaltige politieke beleid van die Britte??

Dit is tyd vir die Afrikanervolk om klem te lê op die beginsel van afsonderlike ontwikkeling wat nou bewys word as die regte politieke beleid waar ‘n verskeidenheid van rasse betrokke is. Terselfdertyd moet kritiek uitgespreek word teen die volke wat nou beswaar het teen die huisvesting op gelyke voet van asielsoekers en vlugtelinge met dié van die plaaslike bevolkings. Dit was mos reg toe die Afrikanervolk sy Vryheid en onafhanklikheid en totale besit moes prysgee. Laat ons dan nou sien hoe die res van die wêreld vaar in hierdie toring van Babel wat hulle op óns afgedwing het deur swakkeling Afrikanerleiers wat onteenseglik hoogverraad gepleeg het!

ISRAEL TO DEPORT 40,000 AFRICAN REFUGEES WITHOUT THEIR CONSENT

(shs/tj (AFP, dpa) dw.com - ‎20‎ ‎November‎ ‎2017)

Netanjahu en Mumusi MaimaneIsraeli Prime Minister Benjamin Netanyahu has announced an unspecified international deal to expel some 40,000 African asylum seekers from the country. The Israeli Cabinet also voted to shut down a migration center.

The Israeli prime minister said Sunday he had reached an "international agreement" that allowed his country to deport around 40,000 African refugees. The asylum seekers, mainly from Sudan and Eritrea, entered Israel through Egypt's Sinai Peninsula in the early and mid-2000s.

Prime Minister Benjamin Netanyahu's Cabinet also approved plans to shut down the Holot migrant detention center in southern Israel and gave asylum seekers a three-month deadline to leave the country or face deportation. The Israeli government says the African migrants are "infiltrators" and not genuine refugees.

"The infiltrators will have the option to be imprisoned or leave the country," Israel's Public Security Ministry said in a statement. "This removal is enabled thanks to an international agreement I achieved that enables us to remove the 40,000 remaining infiltrators without their consent. This is very important," Netanyahu said at the start of his Cabinet meeting.

"This will enable us to close down Holot and allocate some of the large funds going there to inspectors and removing more people," the prime minister added.

Move slammed

It is unclear whether the African asylum seekers would be sent back to their homelands or a third country. In a Twitter statement, Gilad Erdan, Israel's public security minister, said the Holot closure was conditioned on "us seeing that the policy of removing infiltrators to a third country was indeed taking place."

Neither Erdan nor Netanyahu provided details about the third country. Activists say that refugees from Sudan and Eritrea cannot return to their "dangerous" homelands. "Instead of turning away refugees within its territory, Israel can and should protect asylum seekers like other countries of the world, instead of imprisoning them or deporting them to continue the journey as refugees," a coalition of human rights organizations in Israel said.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie