In die pretensie dat een land ons bind,
moet Belhar God se woord verblind
die mensdom se eie geen verspil
die laaste Amen van de Klerk se skof.
In wilde en woeste wreedheid sal jy bloei
totdat jy die raseie weer sal vind
die bewind dwing jou agter tralies in
wat steeds nie die mensdier sal keer.
’n Nasaat wat die sondesvlek onbeperk moet dra
asof Belhar dogma dit kan verbloem
die leun kan ook ’n volk laat val, sy siel ontaard
dit alles in Pretensie van ’n reënboognasie.
Die predikant het nou hoër geword,
hy wie Gods woord suiwer moes vertolk,
het ’n volk se denke met seldeur toegeklap,
sy laaste Amen het my bevry!