Dit is ‘n ding wat slegs dwase aanvang, dié sogenaamde eenheid.Dit is mos pure snert! Wie kan bloed uit ‘n klip uit tap? Dit voorspel dan ‘n Toekoms wat donker en onheilspellend verswart, verswak en verwelk.
Die DA is hulpeloos in hulle stille verraad. Ons pragtige land word met plunder versink tot nog ‘n Afrika rommel hoop. Uitnemendheid is vir agtergeblewendheid verruil en ons volk gedwing om in vreemde tong te leef sodat selfs my beenmurg rebelleer!
Geweld teenoor Afrikaners word openlik gesing terwyl swart vingers nou die kasregister slaan. Die DA berus in die reënboognasie se misleide verhaal van ondergeskikte mag. Dis tog die waarheid dat hulle dit onstellend sal vind omdat magsiek kaders hul harteloos sal verdoem.
Afrika demokrasie het ooral ‘n nare uitkoms tot gevolg. Mense weeklaag oor hul koalisie wangedrag in die kruisvuur, waar juis die haat gebore word wat hulle probeer vermy het! Onseremonieel is Afrikaners na die oorlogstafel, kripties uitgenooi.
Afrikaners weet wat eiesoortigheid bedoel. Dit is om in vrede en veiligheid te kan woon. Maak reg om môre en oormôre en dalk nog lank daarna, te moet verower. Verafsku dus die dolos-dronk reënboognasie vir die valsheid en onreg wat hul willens en wetens pleeg. Ons plig is om die onheil met edel hand af te weer! Laat ons strewe na wysheid en lied, sonder rou deur jou volk te omhels en sodoende ons lewens en identiteit te verseker. Hul demokrasie is soos ‘n lied sonder klank! Die dolos-gooiers sal wel in die noodlot brand.
Klaas Waarsegger