1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8335117

Besoekers aanlyn

Ons het 31 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE AFRIKANER -_ONS VOLK IN EIE REG

Klaas WaarseggerEnige volk haat dit om deur ‘n ander regeer te word, veral as jy gekonfronteer is met ‘n kwaadwillige swart meerderheid. ‘n Verkiesing kan nie die Slovo grondwet verander nie. Jou stem is uitgedoof nog voordat jy gestem het. Die Slovo grondwet is een groot stuk onreg teenoor die witman.

‘n Volk se bestaansreg en reg tot selfbeskikking word nie afgelei deur ‘n grondwet wat ‘n vyand vir jou opgestel het nie. Jou volk se bestaansreg word afgelei deur eie mens wees. Die Afrikaner kan homself nie uitleef binne eie konteks as gevolg van inperking deur die Slovo grondwet nie.

Die DA en VF+ wat die Slovo grondwet besing as die heilige graal is deabolies en getuig van ‘n begeerte om die Afrikaner in kettings te hou. ‘n Betuiging van ‘n dekadente selfhaat wat lei tot selfvernietiging. Na 30 jaar het hulle nog nie besef dat ‘n verkiesing in die nuwe Suid-Afrika is bloot ‘n sensus van rasse. Vir die DA en VF+ om vordering te maak in stempersentasie, wend hulle hulself tot die spreekwoordelike, of is dit eerder fisiese, gatkruiping onder die swartes. Individuele regte sonder gebondenheid aan jou volk se strewes en behoud, maak van jou ‘n swendelaar.

Nasionalisme is ‘n patriotiese begrip wat bestaansreg gee aan jou volk, ‘n gedagte van veragting teen verowering van jou mens en volkswees. Die politieke korrektheid van die DA en FV+ is ‘n opskuiming van geestelike melaatsheid wat lei tot verskrikking. Wees trots op jou volk en menswees, en moenie dat die swartes en wit verraaiers jou vertel dat Suid-Afrika ‘n reënboognasie het nie.

DIE DIEPER REG (NP VAN WYK LOUW)

Ons oë is nog blind van pyn

En van die dinge wat ons sien

Met smart het ons gebaar

En kommervol geleef in nagte en dae

Maar ons het hul gesien sterf

En self gesterf Heer met die bitter wete

Dat die dood die bitterste nie is

Was al ons pyn verniet?

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie