1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7229077

Besoekers aanlyn

Ons het 14 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

HONDEGEDOENTES

Klaas WaarseggerDie nuwe Suid-Afrika het ‘n diverse honde gemeenskap. Stink muishonde, wildehonde, waghonde, hakskeenbyters, skoothondjies en keffertjies, om maar net ‘n paar te noem. Die wildehonde of ook genoem die roofdier- tipe, is bo-aan die voedselketting. Hul konstitusie bepaal dit so. Daar was wel diegene wat hond se gedagte gehad het met die opstel van die nuwe konstitusie wat nou ontbloot is.

Die wildehond eet die beste snitte van die karkas, terwyl die ander tevrede moet wees om die harde bene te kou. Die waghond het verleer om sy beurt af te wag. Om in te druk om voor te kom skep die geleentheid om die beste eerste by te kom en sodoende die meeste te kan vat soos wat die Amerikaners nou ook besig is om te verstaan! As ‘n waghond dit nou egter sou waag om te blaf, word hy “gekennel”. Dis nou te sê as hy nie sy lewe verloor nie.

Die uitbraak van hondsdolheid onder die donker-kleurige honde, het nou ontaard in ‘n bytgeveg. Lyke lê verstrooid oor die hele land. ‘n Kompetiesie het ontstaan om te kyk wie die “Alfa-male” gaan wees na die honde-verkiesing. Sommige van die honde het so kleur sensitief geraak dat hulle die boere op die plase aanval. Volgens die honde wêreld is die deklarasie “kill the farmer, kill the boer” slegs ‘n struggle gedagte. Die boere “struggle” is nou om aan die lewe te bly.

Die skoothondjies het stert tussen die bene getrek om buite die hondegeveg te bly. Hulle weet wat is die voorland as jy nie “reg” stem nie. Hul rantsoen kom in gedrang. “Grants” word slegs met meriete uitgedeel. ‘n Buiteband om ‘n hond se nek is te verskriklik om te bedink. Gehoorsaamheid dra die dag is hul motto, want dit is ‘n hond eet hond situasie.

Die vraag op elkeen se lippe is nou “who let the dogs out”. Selfs die SPCA is ontnugter. Rondloper honde besmet jou tuin. Die liberale wêreld het dié sê-ding, ‘n mens is ‘n mens, is ‘n mens. Dit as gegewe, maak dan ook seker sin om te sê ‘n hond is ‘n hond, is ‘n hond. Sy klassifikasie bevestig dit. CANIS LUPUS FAMILIARIS.

NS: Absolute mag, oorhandig aan totale onnoselheid, sal noodwendig enige beskawing uitwis.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie