1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037283

Besoekers aanlyn

Ons het 51 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

POLITIEKE MINAGTING VIR VERANTWOORDELIKE BESLUITNEMING

Sesulu se sokkerborgWaarom moet die Afrikanervolk gelate sit en toekyk hoe belastinggeld in die drein afgespoel word deur totaal politiek onbevoegde karakters wat net ingestel is op vermaak, onthaal en selfverryking terwyl alles om hulle besig is om tot niet te gaan!

‘n Borg van Een Biljoen Rand vir die “Tottenham Hotspur Squad” sokkerspelers in ‘n klimaat van totale finansiële chaos en verval van infrastruktuur regoor Suid Afrika, spreek van kranksinnigheid en totale wanbestuur. Hierdie is maar een van die onweerlegbare sigbare tekens van die herhaalde voorspelde gebrek aan regeervermoë van die swart ras.

Daar is géén regverdiging vir hierdie soort optrede by enige verantwoordelike regering nie. Om verantwoordelik te wees is die belang van jou land en jou volk primêr in die besluitneming van ‘n regering. By ‘n Regime geld ander waardes waar land en volk nie figureer nie. Selfverryking, mag en beheer terwille van behoud en voortbestaan, hetsy van die Regime, ditsy van die magte in wie se diens die Regime optree.

Waarom sou enige lid en/of organisasie só ’n Regime help vestig en dan ondersteun terwyl hulle besig is om alles te vernietig wat oor eeue opgebou is. Die vraag is, waar lê die skuld? Lê die skuld by die regime, of lê dit by diégene wat hulle in bewind geplaas het en steeds in ontkenning aan bewind hou deur die blaam te plaas op korrupsie, misdaad en elke ander simptoom wat sy ontstaan gehad het in die afwyking van die beginsel van rasseskeiding?

Die enigste redelike afleiding wat gemaak kan word van waarom só ’n onsinnige politieke rigting ingeslaan is ten spyte van vroegtydige waarskuwings en selfs pleitredes, is dat die voorstanders daarvan ‘n bepaalde uitkoms wou bewerkstellig. Sonder enige twyfel, was die belang van die Afrikanervolk en dié van hulle land ondergeskik aan die uitkoms wat be-oog was! Soos met die Covid19 “virus” en die gevolglike “inentings daarteen” wat nie gesondheid en die handhawing daarvan bedoel het nie, net so was die belang van Suid Afrika en die Afrikanervolk onteenseglik nie die bedoeling van magsdeling, rasseintegrasie en volkstate nie!

Ons behoud setel in gesamentlike volksverset teen hierdie ongeregtigheid en verwerping van elke aksie en instansie wat hulle daarmee besighou!

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie