1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037252

Besoekers aanlyn

Ons het 43 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

PHALA PHALA TEATER

Klaas WaarseggerDie Phala Phala fiasco behoort niemand te skok nie. Mandela en de Klerk se gekonkel het ontaard in die hopeloosheid van Mbekistan. Jacob Zuma was die ANC se uitverkore kandidaat om die nuwe Suid-Afrika te red van Thabo Mbeki met groter katostrofiese gevolge.  Ramaphosa was weer die aangewese superman wat die nuwe Suid-Afrika moes red van Zuma.   So beweeg die nuwe Suid-Afrika van die een gekkespul na die ander.  Die feit van die saak is dat die ANC die eintlike krisis verpersoonlik.  Hulle moes nooit aan bewind gewees het nie.

Die politiek het reeds skeefgeloop tydens die De Klerk era.  Veelrassige regering is verkoop as hemel op aarde met die uitkoms van hel op aarde.  Om onhaalbare verwagtinge voor te hou van mense wat nie in staat is om ‘n land te regeer nie, is die eintlike mistasting. 

Om ‘n “stortfundi” (Zuma) te wees, of om buffelboer (Ramaphosa) te wees, is geen kwalifikasie om ‘n land te regeer nie. Kanse is goed om bek en klouseer op te tel.  Die klou in die matras en die bek vol leuns.  Die binnegoed in die kop ontbreek. 

Selfs Muammar Caddaffi het reeds lank tevore gewaarsku dat demokrasie onbevatlik is vir die Afrika mens.  Dit is die les van Afrika.  Soveel so dat  Afrika se swartes bereid is om deur die middelandse see te swem ter ontsnapping van die ontaarding wat ‘n Afrika demokrasie teweeg bring.  Demokrasie is juis die rede vir die gewisse ontaarding van ‘n Afrika land.  Die swart etiek is onteenseglik strydig met demokratiese beginsels.  Die vraag is nou, hoe lank nog is ons nog bereid om Russian Rolet te speel in Suid-Afrika?  Die Phala Phala teater is slegs ‘n enkele simptoom van die “Rocky Horror Show” wat in die nuwe Suid-Afrika afspeel.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie