1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7037317

Besoekers aanlyn

Ons het 53 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE AVP HET NET NODIG OM SOWAT TWEE MAANDE TERUG TE KYK OM DIE STELLINGS IN DIE VORIGE ARTIKEL TE BEWYS

20 Onwettige Besetters Slaan Boer (60) vir 2 Ure en Dreig met “Necklacing” – Maar Polisie Ondersoek Boer! 27Okt 2021

Boer vir twee ure aangerand

 

 

 

‘n Grondeienaar van Middelburg, Mpumalanga, mnr Danie Heyns (60), was op Sondagaand 24 Oktober, 2021 amper vermoor deur ‘n trop onwettige grondbesetters, gelei deur ‘n swart man wat in die dorp bly. Die boer is vir 2 uur lank geslaan en gemartel deur die hoof aanhitser en sy gepeupelbende van omtrent 20 sterk. Hoe dapper is hulle as hulle ;n 60 jarige kan slaan en martel terwyl daar omtrent 20 van hulle is.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Rassistiese NVG! Geen Klagtes Teen Swart Taxibestuurder wat Wit Pa en Seun Doodskiet, Maar Blankes Word vir Veel Minder Aangekla Sonder Borgtog! 22 Okt 2021

Boer en sy seun deur taxidrywer doodgeskiet

Dubbele standaarde by die NVG is institusioneel, en dit is nie eers meer betwisbaar nie dat die NVG, met hul 90% of meer swart personeel, diskrimineer op grond van ras ten opsigte van vervolgingsbesluite en ander verantwoordelikhede soos die toekenning van borgtog, ens. Ons het nou al verskeie kere gesien dat die NVG met agressie wit persone aankla, borgtog ontken en die hele klagteboek na hulle toe gooi, of hulle skuldig is aan ‘n misdaad of nie, maar ‘n swart taxibestuurder wat ‘n wit pa en seun doodgeskiet het in ‘n verkeersargument, word egter nie eers vervolg nie. Dit terwyl verskeie onskuldige boere sonder borgtog aangehou word.

 Nuus NetAfrikaanse Nuus

Worcester Man (48) en Seun (5) Gelukkig om te Leef na op Hulle Geskiet was by Worcester Kruispad na Middernag 21Okt 2021

Boer en 5 jarige seun van Worcester op geskiet

Die Nag Hoort aan die Swart Tsotsi wyl Blankes Agter Tralies in hul Huise Moet Skuil – Brent Burger (48) het laas Donderdag 14 Oktober eers bewus geraak dat hy deur sy wang geskiet was toe die koeël ook uitkom saam met 2 tande wat hy moes uitspoeg.

 Nuus NetAfrikaanse Nuus

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie