Die punt van die spies
Het die kranksinnigheid ontbloot
Rou wanhoop oorspoel ons land
Die wêreldwye ontkenning van ras as onderskeidingsfaktor het al soveel ellende veroorsaak dat dit tenspyte van teenkanting, nodig geword het om hard en duidelik, maar veral ook onophoudelik, klem daarop te plaas in belang van orde en geregtigheid. Veral egter ook in belang van die hanhawing van die onderskeie rasse se identiteit!
DR VERWOERD
DIE STEM VAN REDE:
SKEP JOU EIE TOEKOMS
JUDAS DE KLERK
DIE STEM VAN 'N VERRAAIER:
LAAT DIE SWARTES VIR JOU BESLUIT
DR VERWOERD SE SIENING
Apartheid of te wel, selfbeskikking is in lyn met die skeppingsorde. Die eiesoortigheid van die mens kan nie ontken word nie. Die blote feit dat daar verskillende rasse bestaan is klaar genoegsame bewys. Dit is die stempel wat die Skepper op die mensdom geplaas het. Dit word verder beklemtoon deur Taal, geloof,Moraliteit, Kultuur, Tradisie, Leefwyse, ens.
Die regverdiging van selfbeskikking is baseer op die natuurlike uitlewing van elke volk in sy eie grondgebied, onder sy eie regering, op die basis van goeie buurskap teenoor mekaar. Daar kan dus geen oorheersing van een volk oor ‘n ander wees nie.
Dit wat jy vir jouself eis, gun jy ook vir die ander. Op ‘n kontinent soos Afrika gee dit ook sekuriteit en behoud van identiteit aan die witman, maar ook aan die swartman, in terme van voortbestaan. Die les van Afrika is dat oral waar ‘n beleid van “partnership” gevolg is, is die witman vermoor en uit die lande verjaag. SA was die laaste bastion in Afrika, juis agv ‘n apartheidsbeleid wat die land staande gehou het.
Die sogenaamde apartheidsmisdade is ‘n verbeeldingsvlug om rede te soek om die Afrikaner as die vlieg in die salf voor te stel. ‘n Eenoogige benadering wat slegs gemeet word aan die tevredenheid van swartes, ongeag hoe onregverdig hulle aansprake is teenoor die witman. By die Waarheid en Versoeningskommissie kon geen wandaad uit die Verwoerd era uitgewys word nie. Wandade wat uitgewys is was gepleeg na sy opvolging, toe die beleid van apartheid reeds vermoor was.
JUDAS DE KLERK SE SIENING
Eens ‘n apartheidsvoorstander, wat later tot ‘n sogenaamde bekering gekom het dat slegs een ras bestaan naamlik die menslike ras. Juis daarom moes SA en die tuislande een onverdeelde land word. Om rasvermenging en integrasie te veroordeel is ‘n daad van rassisme en daarvoor moet verskoning gevra word.
Die identiteit van ‘n eie volk moet vervang word met ‘n mitologiese reënboogfoefie. Sy eie uitlating van ‘n bekering dui op ‘n dogmatiese radikale geloofskwessie wat strydig is met die rêrige lewe. Met die ink van sy pen, het hy ‘n streep getrek deur meer as 350 jaar se geskiedenis en die Afrikaner in die beskuldigde bank geplaas.
KLIPTOWN SE OERWOUD
Die punt van die spies
Het die kranksinnigheid ontbloot
Rou wanhoop oorspoel ons land,
Sonder hoop, sonder toekoms
Demoniese onmin en landsmoles.
Dit pyn, dit brand, dit roggel, dit kramp
In satan se badwater
Niks stil die pyn in my hart
Gitswart bloedlustige vrye radikale
torring my chromosoomente los
Ons land gewond met ‘n spies,
die “New Dawn” se bloedmaan
Die reȅnboog se bogtery,
geen Covid masker kan dit keer!
My woorde is waar,
Kliptown se oerwoud is nou ons land
Klaas Waarsegger